1 / 46

‘n Holistiese kyk na generasie kinders

‘n Holistiese kyk na generasie kinders. Ons Milleniumkids. Ons Milleniumkids. Gebore en gaan skool tussen 1990 - 2010. Vormende gebeure. Groot bewustheid van kinders Kinderregte. Hoofkenmerke. Positief Groeps ingesteldheid Wil aktief wees (hou van dinge self doen).

Leo
Télécharger la présentation

‘n Holistiese kyk na generasie kinders

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. ‘n Holistiese kyk na generasie kinders

  2. Ons Milleniumkids

  3. Ons Milleniumkids • Gebore en gaan skool tussen 1990 - 2010

  4. Vormende gebeure • Groot bewustheid van kinders • Kinderregte

  5. Hoofkenmerke • Positief • Groeps ingesteldheid • Wil aktief wees (hou van dinge self doen)

  6. Hulle wêreld • Reality TV - Survivor - Amazing Race – Fear Factor

  7. Hulle wêreld • Vergaderings vind meer informeel plaas

  8. Hulle wêreld • Aanbieding geniet meer tyd en aandag as voorbereiding

  9. Hulle wêreld • Wiskundesom het meer as een oplossing

  10. Hulle wêreld • Geweld en volskaalse oorloë op TV is algemeen

  11. Hulle wêreld • Spanbou vs kursusse

  12. Hulle wêreld • Uitkomste bepaal kurrikulum vs kurrikulum bepaal uitkomste

  13. Wat het verander? • Alles ! • Grootste tyd van verandering • Informasie-rewolusie

  14. ‘n Holistiese kyk na die ontwilleling van kinders

  15. Hulle ontwikkelingsvlak • Logiese denke ontwikkel • Aandagspan neem toe • Raak geestelik nuuskierig • Verstaan elementêre Bybelse beginsels • Basiese sondebesef • Aanleer van Bybelverse en liedjies uitdaging • Beloning en straf beïnvloed gedrag

  16. Hoe leer hulle God ken? • Is baie ontvanklik en glo maklik – nie net wat gehoor word nie , maar veral wat waargeneem word • Vorm waarde-oordele uit stories • Hulle wil God uit die Bybel se blaaie na hulle toe aangestap sien kom

  17. Hoe leer hulle? • Pret en spel • Sintuie • Herhaling • Navolging/Identifikasie • Ontdekking

  18. Hoe leer hulle? • Pret en spel Speel is hulle taal en kommunikasielyn Bou so verhoudings • Sintuie Hoe meer gebruik word hoe beter Beste met “doen” aktiwiteite waar hele liggaam betrokke is

  19. Hulpmiddels en / of metodes

  20. Sketse en prente • Illustreer Liedere Bybelverse Bybelverhale • Maak van gebedskaarte

  21. Hulpmiddels • Skryfbord • Flenniebord • Flitskaarte • Dataprojektor • Videos en DVD’s • Dramas • Uitstappies • Musiek en sang • Puppets • Clowning

  22. Die holistiese leefwêreld van die kind

  23. Gemeentes • Ons leef in ‘n wêreld wat vinnig verander, wat ons as kerk noodsaak om ons werkswyse gereeld te ondersoek om te sien of ons gestand ons doel bereik. • Die fokus lê nie in vermaak nie, maar die effektiewe bediening binne die verskillende ontwikkelingsfases

  24. Gemeente 1 • Hooffokus is die Sondagprogram (Kinderkerk en Sondagskool) • ‘n Uur vooraf kom personeel saam vir voorbereiding en ‘n kort opleiding • Geskied oor 2 ure

  25. Gemeente 1 • Bediening vind in die verskillende ouderdomsgroepe plaas - Peuters (1-3 jaar) - Kleuters (4-5 jaar) - Graad 0 tot 1 - Graad 2 tot 3 - Graad 4 tot 5 - Graad 6 tot 7

  26. Gemeente 1 • Die volgende beginsels word gebruik • Elke kind moet iets leer • Elke kind se lewe moet positief verander • Elke kind moet dit geniet • Alles gebeur deur verhoudings

  27. Gemeente 1 • Die volgende beginsels word gebruik • Elke kind moet iets leer Woord- en lewegerig ‘n Geestelike fondasie word gebou • Elke kind se lewe moet positief verander • Lesse moet relevant wees tot hulle leefwêreld

  28. Gemeente 1 • Elke kind moet die geniet Assosiasie tussen kerk en God moet positief wees Dis lekker om God te dien, nie ‘n straf nie • Alles gebeur deur verhoudings Personeel bou verhouding met elke kind Lei tot verhouding met God en sy/haar maats (Drie verhoudings: na Bo, na Binne en na Buite)

  29. Gemeente 1 • Gebeur deur 3 zone • Lekker zone • Leer zone • Lewe zone

  30. Gemeente 1 • Gebeur deur 3 zone • Lekker zone Kinders word hartlik ontvang Daar word saam gespeel, leer mekaar ken Verhoudings word gebou

  31. Gemeente 1 • Gebeur deur 3 zone • Leer zone Hier vind grootgroep onderrig plaas Bybelse waarhede word interessant en kreatief oorgedra Op eietyds en relevante wyse Gebruik drama, poppekas, musiek ens

  32. Gemeente 1 • Gebeur deur 3 zone 3.Lewe zone Bybelles word in kleingroep persoonlik gemaak Bepaalde waarhede rakende die Bybel word self ontdek d.m.v aktiwiteite

  33. Gemeente 2 • Gebeur Sondae ± 1½ uur • Gegrond op 4 belangrike beginsels • “Kategeet” word fasiliteerder en mentor

  34. Gemeente 2 • Beginsel 1 : Bediening binne verskillende ontwikkelingsfases • Beginsel 2 : Parallelle Bediening • Beginsel 3 : Verantwoordelike differensiasie • Beginsel 4 : Geϊntegreerde kinderbediening

  35. Gemeente 3 • Vind tussen 2 gemeentes plaas • Gr 1-3 Kinderkrans vind by kerk plaas • Kinderdiens een maal per kwartaal • Kinderkrans vir Gr 4-6 • Gr 7 Kinderkrans

  36. Gemeente 3 • Kinderdiens een maal per kwartaal • Stories en verduidelikings vind in preke plaas • 10 min boodskap aan begin van diens • Sondagskool : leier en kind sy/haar eie handboek • Beperkte kinders • Sondagskool kan meer prakties wees

  37. Gemeente 4 • Kinderbediening vind op verskillende vlakke plaas • Gesinsdiens • Kategese • Kinderkrans • Kleuterkerk • Oppasdiens • Skool

  38. Gemeente 4 • Sondae is daar ‘n gesinsdiens • Oppasdiens (babas), Kleuterkerk (3jr – voorskool) • Kategese vind plaas na gesinsdiens • Uitreik-geleenthede eenmaal per kwartaal • Kinderkrans • Skool

  39. ‘n Holistiese Kinderbediening KerklikeAktiwiteite Ander 3 Gesinsdiens/Kerk Ander 2 Kategese Ander 1 Vrye tyd Ouers /Gesin Buitemuurs Skool

More Related