1 / 14

Omgewing

Omgewing. Reg. Woord/waarheid. Gesin. Waardes, norme. Vermenging/gelykmaking:. sosiaal. godsdiens. geslag. ekonomie. 2Tim 3:1-4 In die laaste dae - swaar tye:

aderyn
Télécharger la présentation

Omgewing

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Omgewing Reg Woord/waarheid Gesin Waardes, norme Vermenging/gelykmaking: sosiaal godsdiens geslag ekonomie 2Tim 3:1-4 In die laaste dae - swaar tye: selfbehep, geldgierig, grootpraters, trotsaards, lasteraars, ongehoorsaam aan ouers, ondankbaar, onheilig, liefdeloos, onversoenlik, kwaadsprekend, bandeloos, wreed, kwaadaardig, verraaiers, roekeloos, verwaand, lief vir genot meer as vir God geestelik dood

  2. Aanslag op JAHWEH se volk Uitverkies Ef 1:4 >>> Kinders & erfgename Rom 8:17 >>> Satan haat ons! Joh 15:19, 1Pet 5:8 Die antwoord ?? Joh 16:33 In die wêreld sal julle dit moeilik hê, maar hou moed: ek het die wêreld klaar oorwin!

  3. Wat staan óns te doen? 1 Rig jou lewe reg in: Tit 2:11-14 Die reddende genade het aan ons almal verskyn en leer ons om die goddeloosheid en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en ingetoë en en regverdig en vroom te lewe, terwyl ons hoop en wag op Jahshua ons verlosser se koms

  4. 2 Ken jou vyand: Jak 1:13-15 Dis nie God wat jou versoek nie, dis jou eiebegeertes wat jou verlei, aanlok en saamsleep. Dan raak jou begeertes bevrug en bring sonde voort; en as die sonde ryp geword het, loop dit uit op die dood Wet begeertes/ versoeking >>> >>> >>> vlees sonde dood

  5. 3 Bewapen jouself: Ef 6:10-18 Soek jou krag in Jahshua se mag – bewapen jouself teen die duiwel se aanslae, as volg: Die geveg is nie teen gewone mense of stoflike dinge nie, maar teen die onsienlike bose magte. Rus jouself dus volledig toe met God se wapens, om daardie aanslae te kan afweer, en daarna steeds op jou pos te kan bly.

  6. Bly op jou pos, toegerus met - ● die waarheid (as gordel) ● geregtigheid (as borsharnas) ● bereidheid vir die boodskap van vrede (as skoene) ● geloof (as skild teen die brandpyle van die Bose) ● verlossing (as helm) ● die Woord van God (as die swaard van die Gees) ● gebed

  7. Bly op jou pos, toegerus met - ● die waarheid (as gordel) Ef 1:13, Joh 1:17 ● geregtigheid (as borsharnas) 1Thess 5:8 ● bereidheid vir die boodskap van vrede (as skoene) ● geloof (as skild teen die brandpyle van die Bose) ● verlossing (as helm) 1Thess 5:8 ● Woord van God (swaard vd Gees) 2Tim 3:16-17, Heb 4:12 ● gebed Jak 5:16

  8. 4 Beskerm jouself (teen die begeerlikheid van die vlees:) ● blydskap ● liefde ● vrede ● lankmoedigheid ● vriendelikheid ● goedheid ● getrouheid ● sagmoedigheid ● selfbeheersing (dis nie teen die wet nie)

More Related