1 / 10

Lukas 17: 5: “Toe het die apostels aan die Here gesê : Gee ons meer geloof .

Lukas 17: 5: “Toe het die apostels aan die Here gesê : Gee ons meer geloof . 6: En die Here sê : As julle geloof gehad het soos ‘n mosterdsaad , sou julle vir hierdie moerbeiboom sê : Word ontwortel en in die see geplant —en hy sou julle gehoorsaam wees .”. Johannes 14:12

alagan
Télécharger la présentation

Lukas 17: 5: “Toe het die apostels aan die Here gesê : Gee ons meer geloof .

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Lukas 17: 5:“Toe het die apostelsaan die Here gesê: Gee onsmeergeloof. 6:En die Here sê: As jullegeloofgehad het soos ‘n mosterdsaad, soujullevirhierdiemoerbeiboomsê: Word ontwortel en in die see geplant—en hysoujullegehoorsaamwees.”

  2. Johannes 14:12 Voorwaar, voorwaarEksêvirjulle, wie in My glo—die werkewatEkdoen, salhyookdoen; en hysalgroterwerkedoen as dit, omdatEkna my Vader gaan.

  3. Lukas 8: 12:“Diélangs die pad is die hoorders. Daarnakom die duiwel en neem die woorduithulharteweg, sodathulleniesouglo en gered word nie.”

  4. 13:“En dié op die rots is hullewat die woord met blydskapontvangwanneerhulledithoor; en hulle het geenwortelnie, aangesienhulle net vir ‘n tydglo, en in die tyd van versoekingvalhulleaf.”

  5. Mattheüs 21:21 Maar Jesus antwoord en sêvirhulle: VoorwaarEksêvirjulle, as jullegeloof het en nietwyfelnie, saljulleniealleendoenwat met die vyeboomgebeur het nie; maar al sêjulleookvirhierdie berg: Hefjou op en werpjou in die see—salditgebeur.

  6. Johannes 20:29 Jesus sêvirhom: Omdatjy My gesien het, Thomas, het jygeglo; salig is die watniegesien het nie en tog geglo het

  7. Markus 11:22 Jesus antwoord en sêvirhulle: Jullemoetgeloof in God hê

  8. 1 Korinthiërs 15: 14:“En as Christusnieopgewek is nie, dan is onspredikingvergeefs en vergeefsookjullegeloof; 17: en as Christusnieopgewek is nie, dan is jullegeloofnutteloos, dan is jullenog in jullesondes;”

  9. 1 Korinthiërs 2:5 “ sodatjullegeloofnie in wysheid van mensesoubestaannie, maar in die krag van God.”

  10. Romeine 11:23 “ Maarookhullesal, as hullenie in die ongeloofblynie, ingeënt word; want God is magtigomhulleweer in teent.”

More Related