1 / 14

Soorte skelete

Soorte skelete. Aktiwiteit 1 Vergelyk soorte skelette. Inleiding . Eerste diere in see dus .. Klein eenvoudige invertebrata Soos jellie visse Liggame is deur water ondersteun. jellievis. Water ondersteun Tentakels. Inleiding. Kyk na groepe diere onderaan bl. 17

anila
Télécharger la présentation

Soorte skelete

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Soorte skelete Aktiwiteit 1 Vergelyk soorte skelette

  2. Inleiding • Eerste diere in see dus .. • Klein eenvoudige invertebrata • Soos jellie visse • Liggame is deur water ondersteun

  3. jellievis Water ondersteun Tentakels

  4. Inleiding • Kyk na groepe diere onderaan bl. 17 • Let op boonste invertebrata – het nie • Ruggraat, skelet nie • Onderste groepe vertebrata – het • Ruggraat, skelet • Tot watter groep behoort die mens? • Watter klassifikasie kon jy gebruik?

  5. Met vloeistof gevul Die erdwurm Voordele Nie steun of weefsels nodig nie Nadeel Grootte van dier En spoed is beperk Hidrostatiese skelet

  6. eksoskelet • Buite skelete wat die liggame van geleedpotiges bedek. • Voorbeelde krappe; krewe; insekte en spinnekoppe

  7. voorbeelde

  8. Nog voorbeelde Vriend kreef Onthou nog vir Boskreef

  9. voordele Ondersteuning en beskerming nadele Net vir kleiner diere So groot soos ongewerweldes in die water Spiere aan die binnekant geheg Voor en nadele

  10. endoskelette • Skelet binne die liggaam soos by die • Mens • Ware endoskelette by vertebrata

  11. Mens Mens is gevorder maar ons kry ook laer chordata Ons kry by almal ‘n ondersteunende stafie die rugkoord.

  12. Rugkoord

  13. Gewrigte aan die punte van langbene kan ontwikkel. Liggaam dus buigbaar Weet nie? Skade neem lank om te herstel Voor en nadele

  14. Aktiwiteit 1 bl. 19 • Doen asb.

More Related