1 / 6

Eksamenlokaal

Eksamenlokaal. Suzaan Laing. Eksamenlokaal. Haar skoene klik hard op die houtvloer soos sy op en af stap tussen rye tjoepstil banke Nou en dan kraak die blaaie van ‘n blad die Septembereksamenlug . hande bewe met rukke oor skoon wit velle los ‘n inkwarboel agter .

arne
Télécharger la présentation

Eksamenlokaal

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Eksamenlokaal Suzaan Laing

  2. Eksamenlokaal Haarskoeneklik hard op die houtvloer soossy op en afstap tussen rye tjoepstilbanke Nou en dankraak die blaaie van ‘n blad die Septembereksamenlug. handebewe met rukkeoorskoon wit velle los ‘n inkwarboelagter. Die horlosietel twee ureaf. Systapstadig en oes die stelleeenvireen Blou en wit: Ryp met gistermiddag se kennis

  3. Eksamenlokaal Haarskoeneklik hard op die houtvloer soossy op en afstap tussen rye tjoepstilbanke Nou en dankraak die blaaie van ‘n blad die Septembereksamenlug. Kontras: Hard vs. tjoepstil Intensiewevorm Metafoor: Die stilte in die klaskamer“Septembereksamenlug” word gebreekdeur die geluid van ‘n papierwatrondblaai

  4. senuweeagtig, gespanne, gestres handebewe (tremble) met rukkeoorskoon wit velle los ‘n inkwarboel (ink scramble) agter. Die horlosietel twee ureaf. Systapstadig en oes(harvest) die stelle(papers) eenvireen Blou en wit (ink en wit papier): Ryp (rich, ripe) met gistermiddag se kennis (knowledge) Letterlik: Onnetjiesehandskrif; Figuurlik: deurmekaarfeite en inligting Metafoor: antwoordstelle word produktewatryp is en geoes word Gistermiddag se kennis: leer dikwelseers die dag voor die eskamen Ryp: gereedomgemerkte word

  5. TEMA Leerderwatangs en onsekerheid van ‘n finale eksamenervaar en dit as ‘n slagveld (battle field) / baiemoeiliketydonthou.

  6. Tipografie 11 Reëls Vryevers Enkelreël (strofe 4) Tersines (strofe 1&5) en Koeplette (strofe 2&3) Strofe 1 (Enjambement): Ditbeklemtoon die onderwyserwat op en afstap. Strofe 4: Die enkelreëlbeskryf die beeld van die horlosiewattydaftik & die korteenvoudige sin dra by tot die stilte van die eksamenlokaal

More Related