1 / 10

Voorgestelde Eknomiese / Stedelike ontwikkeling in die Saldanha Munisipale gebied

Voorgestelde Eknomiese / Stedelike ontwikkeling in die Saldanha Munisipale gebied. Weskus Sakekamer : 30 Maart 2011. Stedelike ontwikkeling riglyne – Rolspelers. Nasionale Regering : Beleid , riglyne , aansporingsbeleid , finansiering .....

audra
Télécharger la présentation

Voorgestelde Eknomiese / Stedelike ontwikkeling in die Saldanha Munisipale gebied

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. VoorgesteldeEknomiese/Stedelikeontwikkeling in die SaldanhaMunisipalegebied WeskusSakekamer : 30 Maart 2011

  2. Stedelikeontwikkelingriglyne – Rolspelers NasionaleRegering:Beleid, riglyne, aansporingsbeleid, finansiering..... ProvinsialeRegering: Opleidingsprogram, bemarking, finansiering van infrastruktuur, Streeksontwikkelingsplanne, goedkeuring ... PlaaslikeRegering: Ruimtelikkeontwikraamwerk en plan, Infrastruktuur, goedkeuring... Ontwikkelaar: Eieidees, binneraamwerk, infrastruktuurvoorsiening, finansiering ...

  3. Agtergrond: Verskillende forums, vergaderings, publiekedeelname: 8 November 2010: IDZ LangebaanMunKantore, Min Allan Winde (Dept EkonOntwik en Toerisme), WESGRO, SaldanhaMunisipaliteit, Regering het 3 Areas indentifiseervirondersteuning, groei, ekonomieseontwikkeling, George, Kaapstad & Saldanha (Presidential Development Growth Node) WESGRO is besig met ‘n “vooraf-haalbaarheidstudie” Befondsdeur die Regering en die Dept van Handel en Nywerheid SaldanhabaaiOmgewingsRaamwerk: Voorlegingdeur Paul Hardcastle. Die raamwerkvergemaklik die goedkeuringsproses van voorgesteldeontwikkeling, opstel en goedkeuring van grondgebruik, vrystel van sekereaktiwiteiteviromgewingsimpak studies. SaldanhaMunisipaliteit: James Fortuin en Shane Cordom , verduidelikproseswat die munisipaliteitvolg...

  4. Agtergrond: 3 Desember 2010: Advisory Board Saldanha Economic Development (Hansing, SaldanhaStaal, FvM) Saldanha Clean Tech Bay: ECORYS: Ontwikkelingstrategie? Bevorder “skoon” tegnologie, energieefektieweontwikkeling, onderhoubarevervoer, bekampklimaatsverandering, laekoolstofverbruik, ... Rare Metals Industry: Fabriekoprignaby S Staal, Skaarsmetaleverwerkipvuitvoer, Titanium, Sirkonium, Hefnium, 30000 ton /jaar, voorafhaalbaarheidstudie reeds voltooi, R300mil reeds bewilligvirhaalbaarheid en omgewingsimpakstudie (Feb 2011), 18 maandeomaftevoltooi. Silikonbyproduk, kangebruik word vir die vervaardiging van sonpanele

  5. 3 Desember 2010: Advisory Board Saldanha Economic Development (Hansing, SaldanhaStaal, FvM) Solar City: Eersteonderhoubarehoëtegnologie met hernubareenergieaangedrewe “stad” in die wêreld ! Energieuit son, wind en water, vasteafvalbestuur, 6000 Bekostigbarehuise, SaldanhaVredenburgKoridor. Vervaardigingsgeleenthede: Sonkragstraatligte, Sonkragdakpanele, sonverhitting, elektriesemotorfietse, windlaaiers,..... IDZ: Was niebespreeknie, Munbeplanningsessie

  6. Agtergrond: 2 Februarie 2011: Cape Regional Chamber – Long Acres Langebaan (EP, FvM) Prov & PlaaslikeRegering, WESGRO, RMI, Solar City, Bio Solar Energy, Aeolus, ens: Wind Turbine vervaardiger: Isuvunguvungu 10000m2 onderdak en 10 000m2 oopstoor area, Eerstevorms word reeds in Feb 2011 aangekoopomlemmetevervaardig. (Resin infused process”) Ratkas word in Kaapstadvervaardig. Lemmeer as 100m lank.

  7. Agtergrond: 2 Februarie 2011: Cape Regional Chamber – Long Acres Langebaan (EP, FvM) LPG: Oprig van LPG stoorfasiliteit . 5 000 tot 30 000 ton aanleg, Sunrise Energy het konsultanteaangestelom die omgewingsimpakstudietedoen. 10 Maart 2011 openbarevergaderinggehou by Hoedjiesbaai Hotel, “draft scoping report” binnekortgereedvirkommentaar (Maart 2011). Impak op omgewingminimaal (ougruisgroef), impak op verkeersvloeiheelwatmeer. 10% spoor, 90% pad vervoer.

  8. LPG Aanleg

  9. Wat is die impak ? Negatief: Invloei van mense – werksgeleenthede Impak op oorlaaideinfrastruktuur – water, riool, elektrisiteit, paaie ,... Karakter van omgewingverander Omgewingsimpak, RAMSAR Vleiland Gekwalifiseerdemensevloei die area binneipvplaaslikoplei Mense is reeds moeg van beloftesoorontwikkeling, raakniebetrokkenie. Ontwikkelingstydperk is baie lank, 6 tot 8 jaar

  10. Wat is die impak ? Positief: Infrastruktuuropgradeerdmvontwikkelaar se grootmaat-bydraes Monitêreinspuiting , besteebareinkomsteverbeter, 6 x faktor Werkskepping, werloosheidverminder Werksmagoplei, geleenthede, beloftes. Posisioneerjoubesigheidomregteweesvir die ontwikkeling. Gebruik die beskikbare “skills” in die omgewing. Reeds besig met studie – Richard Liebrechts - 0782758615 Pres Zuma se belofte, geld inspuiting. Munisipaliteit se planne in orde! Allesneemtyd, gebruikkansomjoubydraetemaak.

More Related