1 / 54

Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

GASWIS- SELING. Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom. INHOUDSOPGAWE. 1. Bou van die asemhalingsapparaat. 2. Meganisme van asemhaling. 3. Gaswisseling by long en weefselvlakke. 4. Vervoer van gasse in die bloed. Wat is die doel van asemhaling ?. Verskaf O 2 aan

bert-duke
Télécharger la présentation

Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. GASWIS- SELING Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom

  2. INHOUDSOPGAWE 1. Bou van die asemhalingsapparaat 2. Meganisme van asemhaling 3. Gaswisseling by long en weefselvlakke 4. Vervoer van gasse in die bloed

  3. Wat is die doel van asemhaling ? • Verskaf O2 aan die liggaam vir selrespirasie • Verwyder CO2 uit die liggaam

  4. Verskil tussen asemhaling en gaswisseling ? • Asemhaling is ‘n aktiewe proses om lug na en van- af die gaswisselingsopper- vlak (longe) te vervoer • Gaswisseling is die uitruil van gasse van ‘n hoë kon- sentrasie na ‘n lae konsen- trasie tussen bv. die selle en die bloed. (osmose)

  5. Bou van die asemhalingsapparaat

  6. DIE ASEMHALINGSAPPARAAT BESTAAN UIT... 1. LUGGANGE 3. ASEMHALING SPIERE 2.LONGE 4. RESPIRATORIESE SENTRUMS

  7. Ken die bou en funksies van elke deel van die asemhalingsapparaat baie goed !!!

  8. (1) LUGGANGE

  9. Bestaan uit A NEUSHOLTE B FARINKS C LARINKS D TRACHEA E BRONGUSSE

  10. NEUSHOLTES !!! Kyk mooi !!!! FARINKS LARINKS TRACHEA

  11. (A) Neusholte

  12. Uitgevoer met ‘n gesilieerde slymvlies wat die volgende be- langrike funksies verrig • Leer dit goed !!!! BOONSTE NEUSSKULP NEUSHOLTES MIDDELSTE NEUSSKULP REUKSTREEK ONDERSTE NEUSSKULP ASEMHALINGSTREEK UITWENDIGE NEUSOPENINGE SEPTUM

  13. 1.SLYM MAAK INKOMENDE LUG VOGTIG SO DAT VLIESE IN LONGE NIE UITDROOG NIE 2. BLOED IN KAPILLêRE BLOEDVATE VERWARM DIE INSTROMENDE LUG 3. DIE SLYM IS ANTISEPTIES EN VERNIETIG INGEASEMDE KIEME 4. STOFDEELTJIES KLOU AAN SLYM VAS EN WORD DAN DEUR SWAAIBEWEGINGS VAN SILLIUMS NA BUITE GEVOER

  14. (B) Farinks

  15. Twee openinge in farinks, nl. • Buise van Eustachius *** • Verbind die farinks met die middeloor • Baie belangrike funksie !!! !!!!! KYK MOOI !!! FARINKS

  16. MIDDELOOR OORDROM KEELHOLTE • Hou die lugdruk aan weerskante van die oordrom konstant (NB!!) ESTACHIUSBUIS

  17. Wat is die funksie van die farinks ? • Uitgevoer met gesil- lieerde epiteel en slym • Vang vreemde voor- werpe vas wat uit- gehoes kan word

  18. (C) Larinks

  19. LARINKS

  20. epiglottis VOORAANSIG kraakbeen VOORAANSIG glottis kraakbeen epiglottis • Epiglottis verrig ‘n belangrike funksie • Dit sluit die lugpyp gedurende die slukproses (NB!!) trachea

  21. (D) Trachea

  22. Rook vernietig wimpers (sillias) • Rokershoesie !!!!!! • Stofdeeltjies nie na bo uitgevoer nie TRACHEA • Beskik oor C-vormige kraakbeenringe wat die lugweg oophou. • Uitgevoer met wimperepiteel. • Voer opwaartse swaaibewegings uit om ongewenste dele uit te voer.

  23. (E) Brongusse

  24. BRONGUSSE • Linker- en regter brongus • Regter brongus vertak in drie takke • Linker bronchus in twee takke

  25. (2) LONGE

  26. Drie lobbe Twee lobbe !! Linkerlong *** UITWENDIGE BOU *** Regterlong

  27. Holte wat longe van • mekaar skei. • Huisves hart, tragea, • esofagus, ens. Mediastinum Diafragma

  28. trachea Regter brongus Linker brongus *** INWENDIGE BOU ***

  29. Hier waar gaswisseling plaasvind • O2 word deur die bloed- stroom opgeneem • CO2 word deur die bloed- stroom afgegee Brongiool Brongiool alveolusse

  30. Hoe is die alveolusse aangepas om hulle funksie te verrig ? • Vergroot die gaswisselingsop- • pervlak geweldig baie. • 2.Die wande is baie dun sodat die • gasse maklik kan diffundeer

  31. Pulmonale arterie • 2.Brongiool • 3.Vestibulum • 4.Pulmonale vene • 5.Atrium • 6.Alveolusse • 7.Infudibulum • 8.Kapillêre bloedvate 1 2 3 4 5 6 8 7

  32. BLITS HERSIENING

  33. 1 neusholte Vervang die nommers met die korrekte byskrifte !! 2 mondholte 3 epiglottis 4 larinks 5 trachea 6 Linker brongus 7 brongiool 8 alveolus

  34. 1 8 7 2 6 5 3 4

  35. Rangskik die ondergenoemde sodat die pad wat O2 volg tydens inaseming duidelik blyk. SEL – WEEFSELVLOEISTOF – ALVEOLUS - ATRIUM VESTIBULUM – KAPILLêRE BLOEDVAT - BRONGIOOL TRACHEA – NEUSHOLTE – ATMOSFEER – FARINKS LARINKS – BRONGUS – PULMONALE ARTERIE

  36. (3) ASEMHALING-SPIERE

  37. Inwenige tussenribspiere !!! Uitaseming !!! !!! Inaseming !!! Diafragma Uitwendige tussenribspiere !!! Inaseming !!!!

  38. (4) RESPIRATORIESE SENTRUMS

  39. MEDULLA OBLONGATA CO2- SPANNING

  40. Meganisme van asemhaling inaseming uitaseming

  41. Aktiewe proses met • spiersametrekking. • 2.Diafragma trek saam en word minder kon-veks. • 3.Die uitwendige tussen-ribspiere trek saam. • 4.Ribbe en borsbeen be-weeg opwaarts. • 5.Abdominale spiere ver-slap – ingewande sak af • 6.Borskasholte vergroot • 7.Druk in interpleurale ruimte is nou laer as die atmosferiese druk 8. Lug word in die longe ingesuig vanweë die drukverskille 9.Hou aan tot die druk binne en buite die lon-ge gelyk is Baie belangrik !!!! Inaseming

  42. 7. Lug word uit long ge-forseer vanaf die hoë druk binne die longe na die laer druk buite die longe. Baie belangrik !!! • Passiewe proses. • Diafragma ontspan en word meer konveks. • Inwendige tussenrib-spiere trek saam en die ribbes beweeg nou na onder. • Abdominale spiere trek saam. • Die borsholte verklein. • Die druk in die inter-pleurale ruimte styg hoër as die atmosfe-riese druk. Uitaseming

  43. Inaseming Uitaseming

  44. Gaswisseling by long en weefsel- vlakke

  45. Longvlakke weefselvlakke

  46. Gedeoksigineerde bloed vanaf selle Kapillêre bloedvat

  47. 1.Daar is O2-arme bloed in die kapillêre bloedvate om die alveolus. 2.Lug binne die alveolus is ryk aan O2. 3.Slegs twee dun sellae skei die O2-arme bloed van die 02- ryke lug in die alveolus. 4.Daar is dus ‘n konsentrasie- gradiënt tussen die bloed en die lug. 5.O2 diffundeer nou van ‘n hoë konsentrasie in alveolus na ‘n lae konsentrasie in die bloed. 6.O2 verbind met hemoglobien en vorm oksihemoglobien. 7. O2word na selle vervoer. Gaswisseling by longvlakke O2 O2

  48. Die bloed in die kapillêre • bloedvate om die alveolus het ‘n hoë konsentrasie CO2. • 2. Die lug binne die alveolus het ‘n lae konsentrasie CO2. • 3. Daar is dus ‘n CO2-konsen- trasie-gradiënt tussen die lug en die bloed. • 4.CO2 diffundeer van ‘n hoë konsentrasie in die bloed na ‘n lae konsentrasie in die long-blasies. • 5.CO2 in die lug in die longblasie word nou na die atmosfeer uitgeasem Gaswisseling by longvlakke CO2 CO2

  49. 1.Weefselvloeistof om selle is deur een sellaag van die bloed geskei. 2.Selle en weefselvloeistof het min O2 vanweë sel-respirasie. 3.Bloed vanaf die longe het baie O2 vanweë gaswis-seling. 4.Daar is dus ‘n O2-konsen-trasiegradiënt tussen sel-le en die bloed in die ka-pillêre. 5.O2 diffundeer nou vanaf die hoë konsentrasie in die bloedvate na die laer konsentrasie in die selle. Gaswisseling by weefsels O2

More Related