1 / 9

DIE NOU EN DIE WYE POORT

…die pad vanaf genade tot by heiligmaking…. DIE NOU EN DIE WYE POORT. Die verlore seun Luk 15:11-32.

blade
Télécharger la présentation

DIE NOU EN DIE WYE POORT

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. …die pad vanaf genade tot by heiligmaking… DIE NOU EN DIE WYE POORT

  2. Die verloreseunLuk 15:11-32 11 Hy het ook gesê: ‘n Man het twee seuns gehad. 12En die jongste van hulle het vir sy vader gesê: Vader, gee my die deel van die eiendom wat my toekom. En hy het die goed tussen hulle verdeel. 13En nie baie dae daarna nie het die jongste seun alles bymekaargemaak en weggereis na ‘n ver land. En daar het hy sy eiendom verkwis deur losbandig te lewe. 14En toe hy alles deurgebring het, kom daar ‘n swaar hongersnood in daardie land, en hy het begin gebrek ly. 15Toe het hy hom by een van die burgers van daardie land gaan voeg. En dié het hom in sy veld gestuur om varke op te pas. 16En hy het verlang om sy maag te vul met die peule wat die varke eet, en niemand het dit aan hom gegee nie. 17Maar hy het tot homself gekom en gesê: Hoe baie huurlinge van my vader het oorvloed van brood, en ek vergaan van honger! 18 Ek sal opstaan en na my vader gaan, en ek sal vir hom sê: Vader, ek het gesondig teen die hemel en voor u, 19en ek is nie meer werd om u seun genoem te word nie; maak my soos een van u huurlinge. 20En hy het opgestaan en na sy vader gegaan. En toe hy nog ver was, het sy vader hom gesien en innig jammer vir hom gevoel en gehardloop en hom omhels en hartlik gesoen. 21 En die seun sê vir hom: Vader, ek het gesondig teen die hemel en voor u en ek is nie meer werd om u seun genoem te word nie. 22 Maar die vader sê vir sy diensknegte: Bring die beste kleed en trek hom dit aan, en gee ‘n ring vir sy hand en skoene vir sy voete. 23En bring die vetgemaakte kalf en slag dit, en laat ons eet en vrolik wees. 24Want hierdie seun van my was dood en het weer lewendig geword; en hy was verlore en is gevind. En hulle het begin vrolik word. 25En sy oudste seun was in die veld, en terwyl hy al nader na die huis kom, hoor hy musiek en beurtsange. 26En hy roep een van die diensknegte na hom toe en vra wat dit beteken. 27 Dié sê toe vir hom: U broer het gekom, en u vader het die vetgemaakte kalf geslag, omdat hy hom gesond teruggekry het. 28En hy het kwaad geword en wou nie binnegaan nie. Sy vader gaan toe uit en smeek hom. 29Maar hyantwoord en sêvirsyvader: Kyk, ekdien u so baiejare en ek het nooit u gebodoortreenie, en vir my het u nooit ‘n bokkiegegee, sodateksaam met my vriendevrolikkonweesnie. 30Maar toe hierdie seun van u kom, wat u goed met hoere deurgebring het, het u vir hom die vetgemaakte kalf geslag. 31Toe sêhyvirhom: Kind, jy is altyd by my, en al watmyne is, is joue. 32Ons moet tog vrolik en bly wees, want hierdie broer van jou was dood en het weer lewendig geword, en hy was verlore en is gevind.

  3. Hebreeus • H2580 • חן • chên • khane • From H2603; graciousness, that is, subjectively (kindness, favor) or objectively (beauty): - favour, grace (-ious), pleasant, precious, [well-] favoured. • H2603 • חנן • chânan • khaw-nan' • A primitive root (compare H2583); properly to bendor stoop in kindness to an inferior; to favor, bestow; causatively to implore (that is, move to favor by petition): - beseech, X fair, (be, find, shew) favour (-able), be (deal, give, grant (gracious (-ly), intreat, (be) merciful, have (shew) mercy (on, upon), have pity upon, pray, make supplication, X very.

  4. Wie is die Kinders van God? Rom_8:14 Want almal wat deur die Gees van God gelei word, dié is kinders van God. Gal_3:26 Want julle is almal kinders van God deur die geloof in Christus Jesus; 1Jn_3:10 Hierin is die kinders van God en die kinders van die duiwel openbaar: elkeen wat die geregtigheid nie doen nie, is nie uit God nie, en hy ook wat sy broeder nie liefhet nie. 1Jn_5:2 Hieraan weet ons dat ons die kinders van God liefhet: wanneer ons God liefhet en sy gebooie bewaar.

  5. Ontvang die Heilige Gees? • Daar is twee moontlikhede: • Deur die geloof; en • Deur die doop. Hand 2:38 En Petrus sê vir hulle: Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang.

  6. Moontlike struikelblokke • Versoekings • Mag van die gewoonte • Vergeetagtigheid • Traagheid en onvrugbaarheid • Besoedeling van die gees, die siel en vlees • Hoogmoed • Emosioneleswakhede • GebrekaanLiefde • Overmoeomtekanpreek en getuig • Onkundeomregte bid • Vleeslikeswakhede • Moegheid • Lyding en siekte • Moedeloosheida.g.vteestand, vervolging en versoeking • Konflik en onvergewensgesindheid

  7. ‘n Kortpad of die Weg?Mt 7:1-14 1 Moenie oordeel nie, sodat julle nie geoordeel word nie. 2 Want met die oordeel waarmee julle oordeel, sal julle geoordeel word; en met die maat waarmee julle meet, sal weer vir julle gemeet word. 3 En waarom sien jy die splinter in die oog van jou broeder, maar die balk in jou eie oog merk jy nie op nie? 4 Of hoe sal jy vir jou broeder sê: Laat my toe om die splinter uit jou oog uit te haal, en kyk, in jou eie oog is die balk! 5 Geveinsde, haal eers die balk uit jou oog uit, en dan sal jy goed sien om die splinter uit die oog van jou broeder uit te haal. 6 Moenie wat heilig is, aan die honde gee nie; en gooi julle pêrels nie voor die varke nie, sodat hulle dit nie miskien met hulle pote vertrap en omdraai en julle verskeur nie. 7 Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word. 8 Want elkeen wat bid, ontvang; en hy wat soek, vind; en vir hom wat klop, sal oopgemaak word. 9 Of watter mens is daar onder julle wat, as sy seun hom brood vra, aan hom ‘n klip sal gee; 10 en as hy ‘n vis vra, aan hom ‘n slang sal gee? 11 As julle wat sleg is, dan weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle Vader wat in die hemele is, goeie dinge gee aan die wat Hom bid! 12 Alles wat julle dan wil hê dat die mense aan julle moet doen, net so moet julle aan hulle ook doen; want dit is die wet en die profete. 13 Gaan in deur die nou poort, want breed is die poort en wyd is die pad wat na die verderf lei, en daar is baie wat daardeur ingaan. 14 Want die poort is nou en die pad is smal wat na die lewe lei, en daar is min wat dit vind.

  8. God bespied die Hart • Wanneer u dan ‘n christen sienwatietsverkeerddoen, moethomnieveroordeelnie. Dit is Vader se werkomteoordeel, nie my en jounenie. Laatonsmedelye en genadebetoon, want ons ken nie die binne-hart van andermensenie. • En indien u of ek self struikel en neerval, moeniemoedeloosraaknie. Staanweer op en beurvoorwaarts. • God bespied die hart, die geesteshouding en die voorneme.

More Related