1 / 7

H ansie en G rietjie

H ansie en G rietjie. E veleen C astelyn. daar was eendag 'n woud aan die kant van die son,. die maan is 'n flou olielamp saans brand honderde kersies,.

blair-cain
Télécharger la présentation

H ansie en G rietjie

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Hansie en Grietjie EveleenCastelyn

  2. daar was eendag 'n woudaan die kant van die son,

  3. die maan is 'n flou olielampsaans brand honderde kersies,

  4. die volgende môre word die kindertjiesafgelaai by die heks se huisiena-vyf, na-werk kom diestiefmammies en - pappies hulle haalmet 'n ysterswaan

  5. die nuutste model blaas rooken jaag oor riviere teertot by kelders parkeringdan word hulle opgehysgebad en gevoer in 'n hok moet hulle soet gaan slaap

  6. eendag het hansie en grietjieweggeloop, bo-oor tralies geklim

  7. en fyn en flenters gevalop die paadjies sementver van die huis af

More Related