1 / 17

Kwart-voor-sewe-lelie

Kwart-voor-sewe-lelie. Eleanor Baker. 7 = volmaakte getal Hier egter KWART VOOR nog nie volmaakte oom= blik nie. Sy wag nog daarvoor. Kwart-voor-sewe-lelie is ‘n denkbeeldige blom. –. 7 = volmaakte getal Hier egter KWART

Télécharger la présentation

Kwart-voor-sewe-lelie

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Kwart-voor-sewe-lelie Eleanor Baker

  2. 7 = volmaakte getal Hier egter KWART VOOR nog nie volmaakte oom= blik nie. Sy wag nog daarvoor. Kwart-voor-sewe-lelie is ‘n denkbeeldige blom. – 7 = volmaakte getal Hier egter KWART VOOR - nog nie volmaakte oomblik nie. Sy wag nog daarvoor. Kwart-voor-sewe-lelie is ‘n denkbeeldige blom. – Iris se verbeeldingswêreld Hierdie plant is in Iris-hulle se agterplaas.Blom 1x ‘n jaar op ‘n bepaalde tyd.

  3. Die verband tussen die betekenis van Iris se naam en die lelie. • Perserige blom • Iris was perserige by • geboorte & arms het • geflap. • Bolplant wat • ongesiens ontwikkel • totdat toestande • gunstig is om te blom • Iris ontwikkel ongesiens tot volwasse vrou wat besef elke dag hou sy eie spesiale oomblikke.

  4. Iris van oog Iris is “diepsinnig” en “skerpsinnig” • Sy kyk met ‘n analitiese • oog na die wêreld. • Iris was die Griekse godin • van die reënboog wat die • dienares van hoër gode • was. Iris glo sy speel nie ‘n prominente rol in die lewe nie,maar sy is ondergeskik aan ander.

  5. Angels can fly because they take themselves lightly FUNKSIE: * voorspel reeds humor * verwys na die menslik onmoontlike – die verskyning van die Engel en verandering by karakters wat voorheen onmoontlik was. (Elsa; Kara) * verwys na die karakters wat hulself nie ernstig opneem nie. (Ma) * kwessies soos rassisme;feminisme ; stereotipes&verhoudinge word ligtelik / humoristies benader.

  6. *Verwys na elemente van werklikheid teenoor fantasie • FIGUURLIKE TAAL & STYLMIDDELS: • “FLY” • * om met die verbeelding/fantasie te kan ontsnap. • “TAKE SOMEONE LIGHTLY” • * om iemand nie ernstig op te neem nie. • * om iemand as liggewig te beskou (iemand wie se • ondervinding,opinie of mening nie genoeg gewig dra nie.) • “LIGHTLY” • * ligtelik / nie ernstig nie.

  7. Wat die Engel NIE doen NIE: • Verantwoordelikheid neem vir Iris en haar mense se keuses nie.. • Regmaak wanneer mense verbrou. • Doen wat mense nalaat om te doen. • Voorspel die toekoms. • Wat die Engel WEL doen: • Gee Iris raad. • Help Iris om in die werklikheid te leef. • Ontferm hom oor haar. • Luister na haar. • Gee haar hoop.

  8. INTRIGE:Iris se ontwikkeling van onseker dogter tot volwassene wat verantwoordelikheid vir haar eie lewe aanvaar en nie net wag om te blom nie. • Subintiges: • Elsa & Kara se • storie. • Dr. Anders se • krisis. • Brian & Bettie • Die Oom • Johanna • Pa & Ma • Iris & die Engel

  9. KARAKTERS Hoofkarakter: Iris – eerstepersoonsverteller. Haar optrede, woorde, gedagtes en fantasieë vanuit haar oogpunt. maak dit soveel meer geloofwaardig.Tog subjektief. *Fantaseer om haar alle= daagse bestaan te ontsnap fantasie karakters *Gebruik hierdie karakters om emosionele vraagstukke vir haar uit te werk.

  10. NBNEWE= KARAKTERS. Peter Die Engel Ma Els Haar pa Susters : Elsa & Kara Johanna Hiermoetjyweetwaaromhierdienbnewekarakters is. *Hoogtepunt in Iris se ontwikkeling, is haar ont moeting met Peter en haar besoek aan hom in Amerika Veroorsaak ‘n ommeswaai in haar lewensbeskouing & sy leer hoe om die werk= likheid te leef.

  11. FANTASIEKARAKTERS Sy probeer van haar vaal,oninteressante lewe ontvlug. Richard (Riekie) Eduard/St John (Elsa se troue) Greta Knowles (Iris se alter ego) Peter Eduard AGTERGROND NE- WE KARAKTERS. Hannes & klein Johan. Claude Riekie Dr. & Dora Anders Frederick Billy Joe Brian & Bet tie Tant Ans & die Oom Jonsie & Merel

  12. Meestal innerlike konflik Oor haar blomtyd Die modelkontrak Die keuse van lewensmaat Uiterlike konflik is min Die Engel en Iris Ontvangsklerk & Iris Bettie en die kinders Iris & Peter oor haar naam KONFLIK

  13. Verteltyd : 220 bladsye Vertelde tyd: 30 jaar vanaf Iris se geboorte tot ‘n paar jaar na haar troue. TYD

  14. Die idee van “blomtyd” Iris glo aanvanklik dat elke mens een keer in sy lewe die regte ding op die regte tyd doen en so ‘n volmaakte oomblik beleef Sy wag dus vir ‘n lang tyd in haar lewe op hierdie oomblik. Sy besef al gaande dit hoef nie net een oomblik te wees nie! Hooftema !

  15. BOODSKAP Die mensmoetnie so na die grootoomblik in sylewe hunker, datjy die lekker van die hier en noumisnie. ‘n Geroetineerdevoorstedelikebestaan, kan net so magiesweessoos die bestefantasie. Ruimte Anonieme stad in SA gedurende tagtigerjare. Apartheid Buiteland: New York & Vermont.(Let op hie ruimte stemming beïnvloed.) Stemming Humoristies Dryf spot met mense se vooroordele en idees bv. apartheid;feminisme;verhou dings.

  16. MOTIEF = gedagte / beeld / simboolwatgereeld, soos ‘n gouedraad, in die teksvoorkom blommotief tydsmotief Engelmotief (motto) kykmotief (iris, oog, sien) DEURLOPENDEMOTIEWE

  17. IRONIESEWENDINGS: Kara aanvankliknie ten gunste van geboorteens. Later ‘n aartsmoeder. Elsa aanvanklik ‘n supervrou met enkelkindgesin het drieling, deurme- kaarhuis en is stralend. Iris wilheldin in Vermont weesbreekenkel. Ma weieromplaas toe tegaanblyuiteindelikgelukkigdaar. Iris slaapnahuleersteontmoeting by Peter daarna by niemandweernie.

More Related