1 / 24

Loopbaankategorie ë

6. Loopbaankategorie ë. Watse werk gaan ek een dag doen ?. Realisties Ondersoekend Kunstig Maatskaplik Ondernemend Konvensioneel. Realisties. Met praktiese probleme te werk en oplossings te vind. Realistiese loopbane vereis dat jy met plante, diere en realistiese voorwerpe te werk.

carney
Télécharger la présentation

Loopbaankategorie ë

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. 6 Loopbaankategorieë

  2. Watsewerkgaanekeen dag doen?

  3. Realisties • Ondersoekend • Kunstig • Maatskaplik • Ondernemend • Konvensioneel

  4. Realisties Met praktiese probleme te werk en oplossings te vind. Realistiese loopbane vereis dat jy met plante, diere en realistiese voorwerpe te werk. Jy sal ook gewoonlik buite werk, min papierwerk hê om te doen.

  5. Voorbeelde • Bouers • Brandbestryders • Veeartse • Sekuriteitswagte • Wildbewaarders

  6. Belangstellings en vermoë • Hou daarvan om met diere, gereedskap en masjiene te werk. • Heg waarde aan praktiese dinge • Geniet dit om dinge te bou en te herstel. • Hou daarvan om alleen of saam met ander realistiese mense te werk.

  7. Ondersoekend Lokmensewatnuuskierig is oor hoe dingewerk. Jymoet in jou kop met ideesopkom, nafeitesoek en problemeoplos. Tipieseloopbanesluit in wetenskaplikeswat met diere, voedsel en plantewerk;aptekers;tandartse en ortodontiste.

  8. Voorbeelde • Wetenskaplikes wat met diere, voedsel en plante werk. • Aptekers • Tandartse en ortodontiste

  9. Belangstellings en Vermoë • Hou daarvan om probleme te bestudeer en op te los. • Stel belang in data en idees • Het die vermoë om probleme te analiseer en deeglik te deurdink. • Geniet uitdagings

  10. Kunstig • Kunstige mense is dikwels hoogs skeppend en verbeeldingryk. • Jy sal met vorms, ontwerpe en patrone werk

  11. Voorbeelde • Artistieke direkteurs • Kunstenaars soos die in die skone kunste • Uitvoerende kunstenaars soos dansers, musikante en akteurs of aktrises

  12. Belangstellings en Vermoë • Skep dinge • Dink nuwe idees uit • Geniet kuns, drama, musiek, dans en skeppende skryfwerk • Floreer in omgewings met min grense of reëls

  13. Maatskaplik Lok mense wat lief is daarvoor om saam met mense te werk en mense se lewens te verbeter

  14. Voorbeelde • Die onderrig van kinders en volwassenes • Verpleging • Arbeidsterapie • Gimnastiekinstrukteurs • Afrigters

  15. Belangstellings en Vermoë • Gee om oor die welsyn van ander • Is goeie luisteraars • Is besorgd oor maatskaplike probleme • Toon goeie begrip • Hou daarvan om ander te help

  16. Ondernemend Ondernemende tipe loopbane is vir diegene wat die uitdaging geniet om idees in realiteit te omskep.

  17. Voorbeelde • Hoof uitvoerende beamptes • Prokureurs • Hoof van spesialis in openbare betrekkinge • Hoofkok

  18. Belangstellings en Vermoë • Goeie leiers en besit die vermoë om mense te oorreed • Goeie verkoopspersone • Baie geïnteresseerd in besigheid en politiek • Goeie motiveerders • Goeie entrepreneurs omdat hulle nie bang is om risiko’s te neem nie.

  19. Konvensioneel • Die grondslag van die ander soorte loopbane. • Hierdie soorte loopbane behels dat jy bepaalde reëls en roetines moet volg.

  20. Voorbeelde • Bibliotekarisse • Rekeningkundiges • Sekretarisse

  21. Belangstellings en Vermoë • Geniet dit om met inligting te werk • Is baie georganiseerd en noukeurig • Geniet dit om boek te bou • Is geskroei op die fyner detail

  22. Activity

  23. Denk en Leervaardighedewatelkeloopbaankategorievereis. • Loopbaankategorie besluit denk en leervaardighede. • Daar is vier denk en leervaardighede: • Kritiese denke (die noukeurige bestudering van iets om dit beter te verstaan) • Skeppende denke (om anders na dinge te kyk as ander mense)

  24. Kommunikasie (die deel van idees) • Samewerking (om saam met ander te werk om iets te behaal.) Hierdie vaardighede help ons om te leer en hou ook verband met die vaardighede wat benodig word vir elke loopbaankategorie

More Related