1 / 13

Ouditkunde

Ouditkunde. Aangebied deur : Lizanne Coetzee. Oudit = Rekeningkundige proses waar die finansiële rekords van ‘n individu of sakeonderneming besigtig word om seker te maak dat dit akkuraat is. REKENKUNDIGE DIENSTE. VS. OUDITDIENSTE. Samestelling van rekenkundige inligting.

chelsi
Télécharger la présentation

Ouditkunde

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Ouditkunde Aangebieddeur: Lizanne Coetzee Ouditkunde

  2. Ouditkunde

  3. Ouditkunde

  4. Ouditkunde

  5. Oudit = Rekeningkundige proses waar die finansiëlerekords van ‘n individu of sakeondernemingbesigtig word omsekertemaakdatditakkuraat is REKENKUNDIGE DIENSTE VS OUDITDIENSTE Samestelling van rekenkundige inligting Evaluering van betroubaarheid en geloofwaardigheid van finansiëleinligting Tydensoudit word rekordsgeïnspekteervirverskille, afwykings, foute – ditmoetaangespreek en reggestel word 2 PrimêreTipesOudit Sonderenigevooroordeel Ekstern = Derdepartye Intern = Binneonderneming Fokus op stelsels, beleid, Prosedures Werknemers van die organisasie Fokus op oudit van balanse en/of stelsels In samewerking met bestuur Professionelerekenkundige firma Ouditkunde

  6. Wat is die verskil tussen interne en eksterne oudit? • Interne oudit: • Uitgevoer op gereelde basis • Deur werknemers en bestuur van groot sakeondernemings • Hoekom? Om te verseker dat hul finansies te alle tye in orde is • Alle inligting (grootboeke, bankstate, belasting inligting en alle ander relevante finansiële inligting) word ondersoek. Ouditkunde

  7. Wat is die verskil tussen interne en eksterne oudit?(vervolg) • Eksterne oudit • Gewoonlik uitgevoer op jaarlikse basis • Deur neutrale 3de party deur oudit spesialiste • Alle inligting (grootboeke, bankstate, belasting inligting en alle ander relevante finansiële inligting) word ondersoek. Definisie: 1.Die uitdruk van mening 2.deur onafhanklike persoon met nodige kwalifikasies 3.op werk van persone verantwoordelik vir hou van finansiële rekords 4.en voorberei f/s Ouditkunde

  8. Funksie van Eksterne oudit • Om bevestig F/S van entiteit korrek aangebied • Onafhanklike en onbevoordeelde oorsig van finansiële dokumente en IB verskaf • Verwys na VB 1.1 op bl14-15 • Kenmerke van eksterne oudit • Verslag waarin ouditeur bevindings vervat is naamlik: geldigheid van F/S, verskille tussen state en ouditeur eie bevindinge, finansiële voorstelle, bevredigende of negatiewe slotsom. Dit is nie rol van ouditeur om bedrog of belastingontduiking op te spoor nie – indien iets opgespoor word wat dui op bedrog MOET dit aan bestuur gerapporteer word!!! Ouditkunde

  9. Bestuur verantwoordelikheid: • Akkurate teboekstelling van transaksies • Voorberei van F/S in ooreenstemming met gepaste rekeningkundige beleide • Hou van rekeningkundige rekords • Handhawing van IBM • Voorkom van foute en bedrog NB: nie ouditeur verantwoordelikheid om te voorkom nie, maar te identifiseer!!! • Beveiliging van bates Ouditkunde

  10. VOORDELE VAN EKSTERNE OUDIT • Tekortkominge gevind spoedig reggestel / verbeter • Raad van direkteure en bestuur ontvang versekering dat rekeningkundige prosedures en kontroles effektief is • Eksterne ouditeure word gebruik om te verseker dat bestuur van maatskappy nie beleggers bedrieg nie Ouditkunde

  11. Korporatiewe beheer • Wat is Korporatiewe beheer? • Prosedures en riglyne om verseker; • dat onderneming alle hulpbronne en regulasies gebruik; • om op mees kostedoeltreffende manier; • in ooreenstemming met onderneming missie; • om doelwitte bereik • 4 Pilare: 1.Raad van direkteure 2.Interne ouditeure 3.Bestuur 4.Eksterne ouditeure Ouditkunde

  12. Redes vir eksterne oudit • Verhoging van beleggersvertroue • Verhoging van reguleerdersvertroue (industrie standaarde en beginsels bv. JSE) Bestudeer voorbeeld 1.2 i.v.m. Reguleerders-vertroue • Hulp aan Regeringsagentskappe (nakom van wette bv. SAFD) • Hulp aan interne oudit Ouditkunde

  13. Dienste aangebied deur eksterne ouditfirma • Gerusstelling • Belasting • Strategiese bestuur oor kapitaal en transaksies • Advies • Leiding i.v.m. Strategiese Groeimarkte • Verwys na VB1.3 op Bl 22 • Leer alle definisies op bl 12!!! Ouditkunde

More Related