1 / 4

Reghoek : 1. Teenoorstaande sye is ewe lank 2. Al vier hoeke is 90 o

Geometriese figure (tweedimensioneel). Ruit : 1. Al vier sye is ewe lank 2. Teenoorstaande hoeke is ewe groot, maar nié 90 o nie. Vierkant : 1. Al vier sye is ewe lank 2. Al vier hoeke is 90 o. Reghoek : 1. Teenoorstaande sye is ewe lank 2. Al vier hoeke is 90 o.

chenoa
Télécharger la présentation

Reghoek : 1. Teenoorstaande sye is ewe lank 2. Al vier hoeke is 90 o

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Geometriese figure (tweedimensioneel) Ruit:1. Al vier sye is ewe lank2. Teenoorstaande hoeke is ewe groot, maar nié 90o nie Vierkant:1. Al vier sye is ewe lank2. Al vier hoeke is 90o Reghoek:1. Teenoorstaande sye is ewe lank2. Al vier hoeke is 90o Vlieër:1. Aangrensende sye is ewe lank2. Een paar teenoorstaande hoeke is ewe groot Gewone driehoek Trapesium:1. Een paar teenoorstaande sye is parallel Gelyksydige driehoek:1. Al drie sye is ewe lank2. Al drie hoeke is ewe groot (60o) Paralellogram:1. Teenoorstaande sye is ewe lank2. Geen hoek is 90o nie Gewone vierhoek Reghoeke driehoek:1. Een hoek is 90o SyeHoekeEwewydigSimmetrie Gelykbenige driehoek:1. Twee sye is ewe lank2. Twee hoeke is ewe groot www.thinkonline.co.za

  2. OEFENING: Geometriese figure (tweedimensioneel) Benoem die volgende figure en skryf elk se eienskappe neer: g f c e b a h k d j i l www.thinkonline.co.za Vasvra oor tweedimensionele figure: http://www.quia.com/cb/311581.html Toets oor tweedimensionele figure: http://www.quia.com/quiz/2264697.html

  3. Geometriese figure (driedimensioneel) Driehoekige prisma Reghoekige prisma Kubus / vierkantige prisma Driehoekige piramide Vierkantige piramide With thanks to: The Teacher Toolbox www.adrianbruce.com Silinder Sfeer www.thinkonline.co.za Keël Nette vir prismas en piramides http://www.senteacher.org/Enlarge/12/Nets.xhtml 12-sydige kalender vir vanjaar www.ii.uib.no/~arntzen/kalender

  4. Voltooi die tabel: Kubus / vierkantige prisma Reghoekige prisma Driehoekige prisma Driehoekige piramide Vierkantige piramide Keël www.thinkonline.co.za Silinder

More Related