1 / 32

Seën

Seën. Die Apostoliese Geloofsbelydenis. Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van hemel en aarde; en in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here; wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore uit die maagd Maria ;.

creola
Télécharger la présentation

Seën

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Seën

  2. Die Apostoliese Geloofsbelydenis Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van hemel en aarde; en in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here; wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore uit die maagd Maria;

  3. wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is en neergedaal het na die hel; wat op die derde dag opgestaan het uit die dood; opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader, vanwaar Hy sal kom om die lewendes en die dooies te oordeel.

  4. Ek glo in die Heilige Gees; ek glo aan ’n heilige, algemene, Christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges; die vergewing van sondes; die opstanding van die liggaam en ’n ewige lewe.

  5. Psalm 90:1 U was, o HEER, vanaf die vroegstejarevirons 'n vlug- en skuilplek in gevare.Voordat die rotsgebergtes was gebore,die aardeuitniksgeroep was, lank tevore -is U, o HEER, dieselfde God van mag,onwankelbaar in wese en in krag.

  6. Psalm 90:9 Laatons u werkaanskouwatnooitbeswyknie!Laat van onskroos u heerlikheidniewyknie!Laatooronsaanlig al u lieflikhede!En, HEER, verhoorons in onslaastebede:Bevestig by die onguns van die tyd,bevestig tog onswerk in ewigheid.

  7. Seën

  8. Lied 184a: 1 Lofsing die Here, die Ewige, sing tot sy ere! Lofsing die Koning, die Skepper, die Vader, die Here!

  9. L 184a:1 (vervolg) Loof almal saam - groot is sy heilige Naam! Loof Hom, die Heer van die here!

  10. L 184a:2 Lofsing die Here wat kunstig u liggaam berei het, Hy is die sterke wat altyd nog by u gebly het; wat in gevaar, hoe groot, hoe dreigend, hoe swaar, oor u sy vleuels gesprei het!

  11. L 184a:4 Lofsing die Here, ja, almal kom loof nou die Here! Alles wat asem het, hier tot in tydlose sfere! Hy is die Lig; ons oog bly op Hom gerig: Hy is die Heer van die here!

  12. Lied 188a: 1 Kom, dank nou almal God met hart en mond en hande; loof Hom wat wonders doen tot in die verste lande.

  13. L 188a:1 (vervolg) Van vroeg, van kindsbeen af, het Hy ons trou bewaar en tot vandag toe nog geseën en gespaar.

  14. L 188a:2 O God, so ryk en goed, gee ons solank ons lewe altyd 'n blye hart; as dit u wil is: vrede. Laat u genade ons beveilig teen gevaar, in donker ure ons van struikeling bewaar.

  15. L 188a:3 Lof, eer sing ons voor God, die bron van alle lewe - die Vader, Seun en Gees, almagtig en verhewe. Drie-enig God, ons roem u krag en majesteit. O Heer, ons wil U noem: ons God in ewigheid!

  16. Lied 190a: 1 Grote God, aan U die eer! Heerlik is waar U regeer; hemels is u majesteit; heilig u geregtigheid. U wat alles onderhou, U is ewig en getrou.

  17. L 190a:2 In genade, groot en ryk, bou U, Heer, u koninkryk. Voordat ek kon kies, kon vra, het u Seun my vloek gedra. Ek kon vind: U't my gekry voor ek nog my skuld bely.

  18. L 190a:3 U, oor alles God en Hoof, open oë van geloof dat ons sien, geen goed of kwaad word aan toeval oorgelaat: Bokant ons begrip, verstand, hou U al wat is in stand.

  19. Offergawe: GKL

  20. Psalm 134:4 Laat, HEER, u seën op huldaal,u guns uitSionhulbestraal!U watbeveel en - ditgeskied,wil, HEER, u seen oorhulgebied!

  21. Skriflesing: Romeine 5:-11

  22. Romeine 5:1–11 Die vrug van die vryspraak 5God het ons dan nou vrygespreek deurdat ons glo. Daarom is daar nou vrede tussen ons en God deur ons Here Jesus Christus. 2Deur Hom het ons in die geloof ook die vrye toegang verkry tot hierdie genade waarin ons nou vasstaan. En ons verheug ons ook in die hoop om deel te hê aan die heerlikheid van God.

  23. 3Dit is egter nie al nie. Ons verheug ons ook in die swaarkry, want ons weet: swaarkry kweek volharding, 4en volharding kweek egtheid van geloof (karakter), en egtheid van geloof kweek hoop; 5en dié hoop beskaam nie, want God het sy liefde in ons harte uitgestort deur die Heilige Gees wat Hy aan ons gegee het.

  24. 6Toe ons nog magteloos was, het Christus immers reeds op die bestemde tyd vir goddeloses gesterwe. 7’n Mens gee tog nie sommer jou lewe prys nie, selfs nie vir ’n regverdige nie. Ja tog, vir ’n goeie mens sal iemand miskien nog die moed hê om te sterwe. 8Maar God bewys sy liefde vir ons juis hierin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was.

  25. 9Aangesien ons nou vrygespreek is op grond van sy versoeningsdood, staan dit soveel vaster dat ons deur Hom ook van die straf van God gered sal word. 10Aangesien ons, toe ons nog vyande was, deur die dood van sy Seun met God versoen is, staan dit soveel vaster dat ons, noudat ons versoen is, deur die lewe van sy Seun gered sal word. 11Maar dit is nie al nie. Ons verheug ons ook in God deur ons Here Jesus Christus, deur wie ons nou die versoening ontvang het

  26. 3Dit is egter nie al nie. Ons verheug ons ook in die swaarkry, want ons weet: swaarkry kweek volharding, 4en volharding kweek egtheid van geloof, en egtheid van geloof kweek hoop; 5en dié hoop beskaam nie, want God het sy liefde in ons harte uitgestort deur die Heilige Gees wat Hy aan ons gegee het.

  27. Lied 512: 1 Nader, my God, by U,nog naderby. U is om Christus wilVader vir my. U liefde bly my by - nader, my God, by U, nader, my God, by U,nog naderby.

  28. L 512:2 U ken my angs en vrees,U staan my by. U lei my deur u Gees,maak my weer vry. U Woord verseker my: Nader, my God, by U; nader, my God, by U, nog naderby.

  29. L 512:3 Waar hartseer, pyn en leed my weerloos laat, sal U my nooit vergeet;my nooit verlaat. Deur lyding bring U my nader, my God, by U, nader, my God, by U,nog naderby.

  30. Seën

  31. Amen (x3)

More Related