1 / 20

Stoor & Geheue

Stoor & Geheue. Primêre geheue. Sekondêre geheue. Geheue wat NIE direk vir die SVE (CPU) beskikbaar is, en wel die toevoer of afvoer kanale moet gebruik. Stoor data wat nie aktief in gebruik is nie. Non-volatile ( data bly behoue as rekenaar afgeskakel word) Hardeskyf, Flashdisk, CD.

denali
Télécharger la présentation

Stoor & Geheue

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Stoor & Geheue

  2. Primêre geheue Sekondêre geheue • Geheue wat NIE direk vir die SVE (CPU) beskikbaar is, en wel die toevoer of afvoer kanale moet gebruik. • Stoor data wat nie aktief in gebruik is nie. • Non-volatile ( data bly behoue as rekenaar afgeskakel word) • Hardeskyf, Flashdisk, CD • Geheue wat direk vir die SVE (CPU) beskikbaar is, sonder om die toevoer of afvoer kanale te gebruik. • Stoor data wat aktief gebruik word. • RAM

  3. Stoor Kapasiteit • Rekenaar geheue word gemeet in grepe (bytes).  • ‘n Greep (byte) bestaan uit 8 bisse (bits) wat opgemaak word uit “0”e en “1”e.  • Met elke karakter wat jy tik word ‘n greep (byte) geheue gebruik.

  4. ROM RAM Instruksies wat die rekenaar laat“boot” Data en opdragte wat gebruik word tydens skep van dokumente. Permanent Tydelik

  5. READ ONLY MEMORY (ROM) ROM stoor die instruksies wat die rekenaar gebruik as dit aan die gang kom (boot). Die BIOS (basic input output system) kyk watter soort hardeskyf geinstalleer is, hoeveel RAM daar is en watter soort SVE (CPU) gebruik word en hoe om die bedryfstelsel te laai. Die inligting kan net gelees word en kan nie deur die gebruiker verander word nie.

  6. RAM • RAM (Random Access Memory) is:- • Tydelike, kort-termyn geheue; • Werk net as die rekenaar aangeskakel is; • Is “Volatile Memory” want die data verdwyn as die krag afgeskakel word. • Elke keer as jy bv. MS Word begin, word die in die RAM gelaai. • Dit wat jy doen in die program tussen die kere wat jy stoor, word in die RAM gestoor. • Die hoeveelheid RAM beinvloed die prosesseringspoed en hoeveel programme op ’n slag inwerking kan wees. • Dual data rate (DDR3) geheue is die mees algemeenste deesdae. Hierdie geheue is twee keer so vinnig as DDR2.

  7. 64MB SDRAM SIMM 200-pin DDR SODIMM RAM 184-pin DDR DIMM RAM

  8. Hardeskyf • Hier word inligting permanent gestoor, totdat jy dit self uitvee. • Bestaan uit ronde metaal plate wat met ‘n spesiale magnetiese materiaal bedek is. • Om die data te bekom spin die plate duisende kere per sekond en ‘n magnetiese armpie lees of skryf die data daarop. • Wanneer jy die term “hard disk crash” hoor beteken dit dat die armpie die plaat beskadig het. • Hardeskywe kan deesdae 500 Gb tot selfs 4 Tb groot wees.

  9. Hardeskyf Voordele • Stoor spasie op jou rekenaar • Stoor en onttrek data baie vinniger as van ‘n geheuestokkie of CD / DVD Nadele • As jou rekenaar skade opdoen kan al jou data verlore wees. • Moet data eers op mobiele toestel kopieër om op ander plek te kan gebruik.

  10. Nadele van Harde Skywe • Standard HDD dryf bevat verskeie skywe genoem platters, wat in 'n magnetiese laag bedek word en dan teen 'n hoë spoed roteer. Dryf koppe beweeg dan oor die platters, die verandering van die magnetisasie van die materiaal onder , stoor data.Beide lees en skryf data vereis 'n baie werk, byvoorbeeld. Dryf koppe beweeg rond, en die platter moet draai na presies die regte punt voor die drywer enigiets kan doen. Dit alles neem tyd.Met al hierdie komponente wat rondbeweeg beteken dit daar is 'n konstante krag verbruik, 'n probleem met skootrekenaars en netbooks.En die dryfkoppe kom ongelooflik naby aan die skottel - 'n klein fraksie van die dikte van 'n ​​menslike haar - so as daar is 'n skok op die verkeerde tyd, dan is die twee bots, beskadig die skyf en die verlies van data.

  11. Solid State Drive • To begin, SSD stands for Solid State Drive. You’re probably familiar with USB memory sticks, SSD can be thought of as an oversized and more sophisticated version of the humble USB memory stick. Like a memory stick, there are no moving parts to an SSD, information is stored in microchips. • A typical SSD uses what is called NAND-based flash memory, this is a non-volatile type of memory. What does non-volatile mean you ask? The simple answer is that you can turn off the disk and it won’t “forget” what was stored on it.

  12. Hard Drive vs Solid State Drive

  13. Compact disks (CD) Optiese stoor media (Optical storage device) Drie soorte: CD-ROM - CD Read Only Memory. Het reeds inligting op. Kan dit lees, maar nie daarop stoor. Bv. Musiek CD CD-WORM- CD Write Once Read Many. Kan net een keer stoor daarop, maar data oor en oor lees. CD-RW - CD ReWritable. Kan oor en oor daarop stoor. Grootte: 650 Mb Voordele: • Kan gelees en geskryf word deur CD-ROM aandrywer • Klein en draagbaar • Goedkoop • en DVD aandrywer. Nadele: • Kan maklik beskadig • Stadiger data te bekom as vanaf hardeskyf.

  14. DIGITAL VERSATILE DISK (DVD) • Maatskappye wat dit maak het nog nie op ‘n standaard formaat besluit nie. • Daarom bestaan daar: DVD-R, DVD+R, DVD-RW en DVD+RW. • Grootte: 4.7 Gb Voordele • Baie groot stoor kapasiteit • Klank en beeld is puik • Raak goedkoper • DVD aandrywers kan CDs ook lees Nadele: • DVDs kan nie in CD aandrywers gelees word nie • Daar is nie ‘n standaard formaat nie. • Kan maklik beskadig • Duurder as CDs

  15. Geheuestokkie Klein, en kan oor en oor gebruik word. Word aan rekenaar gekoppel met USB poort. Voordele • Meer kompak en draagbaar as CDs/DVDs. • Hou meer data as ‘n CD. • Kan op enige rekenaar gebruik word • Kan herhaaldelik herskryf word • Het nie sagteware nodig om te skryf • Verskillende vorms en kleure Nadele • Baie duur • Kan maklik verloor • Alle rekenaars het nie altyd genoeg USB poorte nie.

  16. Geheuekaart • Word veral gebruik in selfone en digitale kameras • Kan gelees en geskryf word

  17. Cache Memory • Wanneer ons die data op die hardeskyf gebruik laai dit in die RAM. Dit is baie vinniger om data van die RAM af te gebruik. • Al is die RAM vinniger as die hardeskyf is dit nie vinnig genoeg vir die spoed waarmee die CPU met data werk nie. • Die “cache” is ‘n spesiale soort geheue waarvandaan data baie vinniger as van die RAM bereik kan word. • Die CPU sal eers daar soek vir data, as dit nie daar is nie, sal dit die data gaan haal van die RAM en ‘n kopie daarvan in die cache sit en dit dan verwerk. • “Cache” geheue is tydelik maw as die rekenaar afgeskakel word verdwyn die data in die cache.

  18. http://www.teach-ict.com/gcse/hardware/storage/students/shome_storage.htmhttp://www.teach-ict.com/gcse/hardware/storage/students/shome_storage.htm

More Related