1 / 16

die dag op nuweland

Jeanne Goosen. die dag op nuweland. Satire / satiriese gedigte. Doel : dit ontmasker menslike swakhede , dwaashede of wantoestande en stel dit as bespotlik of belaglik voor die lesers kan dan daaroor nadink en word aangespoor om dit reg te stel

dolf
Télécharger la présentation

die dag op nuweland

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Jeanne Goosen die dag op nuweland

  2. Satire / satiriesegedigte • Doel: ditontmaskermenslikeswakhede, dwaashede of wantoestande en steldit as bespotlik of belaglikvoor • die leserskandandaaroornadink en word aangespooromditregtestel • ‘n oordreweuitbeelding word gewoonlikgegeeom die boodskapoortedra; dus word ironie en hiperbooldikwelsgebruik

  3. die dag op nuweland • Goosen spot met Suid-Afrikaners se buitensporigebeheptheid met rugby • Die gedig is in 1971 geskryf toe rugby destyds die enigstenasionale sport was • In die gedig word die idee van rugby as ‘n spelaan die kaakgestel • Daar word beurtelingsgefokus op beide die spelers (die plesier van hullefisiekestryd) en die toeskouers (hullevermaak en inlewing in die spel)

  4. die gedig se samestelling • geen binding deurmiddel van strofes of rymnie, afwesigheid van interpunksie, en wisselendetipografieskep die indruk van wanorde en vormloosheid - soos ‘n rugbyspelvir die oningeligtesmoetdoen • rugby blykduseienaardig, ongedissiplineerd en koddigtewees en dit word gespeel en bygewoondeurkoddigemense • wat op en langs die veldgebeur is onvoorspelbaar en gek en niesoosditvoorkomnie

  5. r 1-5 die toeskouersmoedighullespanne van die pawiljoeneaandeurhulle name uitteroep die spelers word vergelyk met dodelikehaaiewatmekaaraanvalsooshullemekaaraggressieflaagvat – hulle is ookvreeslik rats

  6. r 6-8 die toeskouerseetsenuweeagtigterwylhullehullespannedophou

  7. r 9-17 fokushier op eenspesifieketoeskouerwat min belangstel in die wedstryd ditlyknieasofsysoos die andermense is nie die opgewondenheid van die menseomhaarlaathaarnaderhand so vinnigbreidatdit die sprekersenuweeagtigmaak en hysy tong raakbyttussen die grondboontjie-etery

  8. r 18 - 25 • entoesiastiesetoeskouers spring op en af – die aksieweerspieëlhullekake • ‘mannetjies’: daar word met die mans in die skaregespot of hulle is minagtendbeskoudeurgebruiktemaak van die verkleiningsvorm • die senuweeagtigekouery en die skare se aanmoedigingduurvoort

  9. r 26 - 28 die spelraaknouintenser en die spelersspeel al hoe aggressiewer

  10. ditlykasof die doel van die spelbloot is om die ander seer temaak!

  11. r 28-29 • spelers word naderhandbeseer en die spelontaardheeltemal – die kontrastussenrooibloed en groengraslaat die sprekernaarvoel

  12. r 30 - 33 • skielik begin ditreën en dit was die bloed in die grond in • na die reën is die lug pers, maar die son skynkortdaarna • die weer is net so verwarrendsoos die spel • let op die skielikegebruik van kleurwat die visuelebeklemtoon

  13. r 34 - 39 aan die einde van die wedstrydjuig die skareuitbundigomdathulle span gewen het hulle spring ookweer op en af (vglvroeër) uit pure vreugde, en die spoedwaarmeehulleditdoen is ontstellendvir die spreker

  14. r 40 - 41 die held word deursyspanmaatsafgedra as ‘n manieromaanhomeertebetoon die held is blykbaar die eenwat die meesteseergekry het en die meestegebloei het – sybloedofferterwille van die span word hoogs op prysgestel!

  15. r 42 - 44 die meisiewat so verfyndvoorgekom het a.g.v. haarbreiwerkvroeër en die ‘sneeuwitdoekie’ waarinsyhaarbreiwerkbêre, is sóongeïnteresserd in wataangaandatsybanaal in haarneuskrap al was syvroeërniesoos die onverfyndeskarenie, versplinterhierdieskynbeeldnoua.g.v. haaroptrede – sy is net so kru en barbaars as hulle!

  16. r 45 - 46 die sprekersienvir die eerstekeer van naderby hoe seer die held eintlikmoesgekry het disasof die sprekertydens die wedstryd die toeskouersmeerdopgehou het as wat op die veldaangegaan het

More Related