1 / 3

Biddag vir Onderwys 10 Februarie 2013

Biddag vir Onderwys 10 Februarie 2013. Krisis in die Onderwys. Meer as 80% skole is disfunksioneel Meerderheid van graad 6 leerlinge toets minder as 35% vir geletterdheid en gesyferdheid . Internasionaal toets Suid Afrikaanse skole die slegste vir wetenskap en wiskunde .

finna
Télécharger la présentation

Biddag vir Onderwys 10 Februarie 2013

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Biddag vir Onderwys 10 Februarie 2013

  2. Krisis in die Onderwys • Meer as 80% skole is disfunksioneel • Meerderheidvan graad 6 leerlingetoets minder as 35% vir geletterdheid en gesyferdheid. • InternasionaaltoetsSuidAfrikaanseskole die slegste vir wetenskap en wiskunde. • ‘n Derde van matrieksdruip, minder as eenuitvierkrymeer as 50%. • Standaardedaal, 40% eerstejaarstudentedruip, 56% studentekryna 5 jaarniegraad. • Lei tot werkloosheid, armoede, misdaad. • ’n Groter wordende moraliteitsprobleem in onderwys.

  3. Waarvoor moet ons bid? • Die ministers van Onderwys, plaaslike onderwys-strukture. • Dankbaarheid vir uitstekende skoolhoofde en onderwysers, dosente, ouers en leerders. • Plaaslike skole, skoolhoofde, beheerliggame, onderwysers, ouers en leerders. • ʼn Fokus vir ʼn eie gemeentelike betrokkenheid by skole. • Vir jongmense om die onderwys as roeping te sien • Voorbidding vir werklose jongmense

More Related