1 / 15

BELYDENISSKRIFTE

BELYDENISSKRIFTE. Genesis. Matthéüs. Ester. 1 Timótheüs. Miga. Exodus. Markus. Job. 2 Timótheüs. Nahum. Levítikus. Lukas. Psalms. Titus. Hábakuk. Númeri. Johannes. Spreuke. Filémon. Deuteronómium. Handelinge. Prediker. Josua. Hebreërs. Hooglied. Rigters. Romeine. Jesaja.

havily
Télécharger la présentation

BELYDENISSKRIFTE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. BELYDENISSKRIFTE

  2. Genesis Matthéüs Ester 1 Timótheüs Miga Exodus Markus Job 2 Timótheüs Nahum Levítikus Lukas Psalms Titus Hábakuk Númeri Johannes Spreuke Filémon Deuteronómium Handelinge Prediker Josua Hebreërs Hooglied Rigters Romeine Jesaja Jakobus Rut 1 Korinthiërs Jeremia 1 Petrus 1 Samuel 2 Korinthiërs Klaagliedere 2 Petrus 2 Samuel Galásiërs Eségiël 1 Johannes 1 Konings Efésiërs Sefánja Daniël 2 Johannes 2 Konings Filippense Hoséa Haggai 3 Johannes 1 Kronieke Kolossense Joël Sagaria 2 Kronieke 1 Thessalonicense Amos Maleági Judas Esra Obadja 2 Thessalonicense Nehemía Jona Openbaring

  3. K a n o n (= maatstaf) Simon die Regverdige 292 VC Ou Testament geskryf tot by Esra & Nehmia (Esra 7:6) Die “Groot Sinagoge” (72 rabbis) vertaal in Grieks (Septuagint = 70) deur 72 Hellenistiese rabbis 294 - 289 VC

  4. Deur Jahshua & Paulus bevestig as die O T Kanon Mt 21:42, 22:29, ens... 2Tim 3:16 Na die vernietiging van Jerusalem in 70 NC verhuis die Sanhedrin daarmee na Joppe In 90 NC verwyder hulle die O T apokriewe en herbevestig die O T Kanon = “Palestynse Kanon”

  5. Nuwe Testament In Grieks geskryf deur die Apostels, Paulus & Judas Meeste aanvaar die 27 N T geskrifte dadelik Baie apokriewe! N T Kanon word finaal bevestig (afgesluit) deur die vergaderings van:- Nicéa (325 NC) Hippo (394 NC) Karthage (397 NC) Roomse invloede

  6. HERVORMING 1517 Terug na: Palestynse Kanon (O T) Kanon van Nicea (N T)

  7. BELYDENISSKRIFTE Wie het dit geskryf? Verskillende individue & groepe Aanvaar deur: Algemene konsilie van Nicéa (325), Algemene konsilie van Konstantinopel (381), Sinode van Dortrecht (1618 - 1619)

  8. Wat was die doel? Suiwer skrifvertolking Lering (Sondagskool) Beskerming teen dwalinge Hervorming - weg van die RK Eenheid van die geloof

  9. 4de eeu (Nicéa) Apostoliese geloofsbelydenis 2de eeu - Nicéa Geloofsbelydenis van Nicéa Geloofsbelydenis van Athanasius bekende regsinnige kerkvader

  10. Hervorming 16de eeu (Dortrecht) Nederlandse geloofsbelydenis Guido de Brès e.a. Heidelbergse Kategismus (onderwysing in die Christelike leer) Heidelbergse hoogleraars Zacharias Ursinus & Casper Olevianus

  11. Dortse leerreëls Nasionale Sinode van die Gereformeerde Kerke van die Verenigde Nederlande, bygestaan deur uitnemende godgeleerdes uit die gereformeerde Kerke van Groot-Brittanje, die keurvorstelike Palz, Hessen, Switserland, die Wederrawiese Korrespondensie, Genève, Bremen, Emden

  12. Watter gesag dra die BS? Dit word nie met die Bybel gelykgestel nie Dit is deur geestelike leiers opgestel Dit dra die hoogste gesag in die Christelike leer naas die Bybel Dit staan al 500 - 1500 jaar Dit weerlê die “nuwe” belydenisskrifte (Kerk en samelewing - NG Kerk) (“So glo ons” - NG Kerk) (Belhar - VGK)

  13. Apostoliese geloofsbelydenis Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van hemel en aarde en in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore uit die maagd Maria wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is

  14. wat die angste van die hel tot in die dood ondergaan het wat op die derde dag opgestaan het uit die dood opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader waarvandaan Hy sal kom om die lewendesen die dooies te oordeel

  15. Ek glo in die Heilige Gees Ek glo aan 'n heilige, algemene Christelike kerk die gemeenskap van die heiliges die vergewing van sondes die opstanding van die liggaam en 'n ewige lewe

More Related