1 / 42

Jesus,gróót bo almal: sterke Verlosser, magtige Heer en Heiland, Immanuel - God is met ons -

Lied 177. Jesus,gróót bo almal: sterke Verlosser, magtige Heer en Heiland, Immanuel - God is met ons - reddende Here, lewende Woord. Lied 168: 1. Heilige Jesus, Heer van die here, U is verhoog tot die hemeltroon. Ons bring U ere, Christus, die Here! Met heerlikheid is U gekroon.

hawa
Télécharger la présentation

Jesus,gróót bo almal: sterke Verlosser, magtige Heer en Heiland, Immanuel - God is met ons -

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Lied 177 Jesus,gróót bo almal: sterke Verlosser, magtige Heer en Heiland, Immanuel - God is met ons - reddende Here, lewende Woord.

  2. Lied 168: 1 Heilige Jesus, Heer van die here, U is verhoog tot die hemeltroon. Ons bring U ere, Christus, die Here! Met heerlikheid is U gekroon.

  3. Lied 168:3 U is die Alfa, en die Omega. U kom en elkeen sal U kan sien. U is die Eerste. U is die Laaste. Die ganse skepping sal U dien.

  4. Lied 334: 1 "God is Liefde!" juig ons harte, en bedink wat liefde doen: Dat Hy ons sy Seun gestuur het om ons sonde te versoen.

  5. L 334:2 Hy wat eerste liefgehad het, het in liefde ons vergeef - nou kan ons, uit God gebore, uit dié bron van liefde leef!

  6. L 334:3 Deur sy Gees, die wondergawe, laat Hy wederliefde spruit; en dié liefde - wat volmaak is - dryf die vrees en selfsug uit.

  7. L 334:4 As die Vader in sy liefde dan die sondaar maak tot kind, mag sy Seun al meer gestalte in ons doen en late vind!

  8. Lied 219: 1 Laat ons sing van ons Verlosser, Hy wat wys hoe liefde lyk. Deur sy kruisdood het die Here self sy hand na ons gereik.

  9. L 219 : 1 (vervolg) Sing, o sing van ons Verlosser, aan die kruis het Hy gely. Deur sy dood bring Hy versoening, van ons skuld maak Hy ons vry.

  10. L 219 : 2 Laat ons praat met almal om ons oor die hoop wat in ons leef. Jesus Christus het in liefde al ons sonde ons vergeef. Sing, o sing van ons Verlosser, Hy oorwin die dood en hel. Ons het deel aan sy oorwinning - oral wil ons dit vertel.

  11. L 219 : 3 Laat ons sing oor Hom wat t’rugkeer aan die einde van die tyd: "Bruidegom, die bruid verwag U - altyd tot u lof bereid."

  12. L 219 : 3 (vervolg) Sing, o sing van ons Verlosser, Hy kom t’rug, Hy maak ons nuut - "U, die Heerser oor die wêreld, Seun van God, o hoor ons lied."

  13. Lied 245: 1 Ek wat vergifnis, Heer, ontvang het, sing dankbaar my verlossingslied. U weet hoe ek na U verlang het U het u guns my aangebied.

  14. L 245:1 (vervolg) Ek loof en prys U deurentyd, ek loof en prys U deurentyd en roem u groot barmhartigheid, en roem u groot barmhartigheid.

  15. L 245:2 Ek was verlore in my sonde en van die goeie weg vervreem. Tog doen die Heer aan my die wonder om my as kind terug te neem. Ek loof en prys U deurentyd, (2x) en roem u groot barmhartigheid, (2x)

  16. L 245:3 O God wat ryk is aan ontferming, weerhou genade nooit van my, maar hou my steeds in u beskerming by U sal ek vir altyd bly! Ek loof en prys U deurentyd, (2x) en roem u groot barmhartigheid, (2x)

  17. Ezekiel 6:9 (NKJV) 9Then those of you who escape will remember Me among the nations where they are carried captive, because I was crushed by their adulterous heart which has departed from Me, and by their eyes which play the harlot after their idols; they will loathe themselves for the evils which they committed in all their abominations.

  18. Genesis 6 • 5 Toe die Here sien dat die boosheid van die mens op die aarde groot was en al die versinsels wat hy in sy hart bedink, altyddeur net sleg was, • 6 het dit die Here berou dat Hy die mens op die aarde gemaak het, en daar was smart in sy hart.

  19. Psalm 95:10 • Veertig jaar het Ek ’n afkeer (grieved, gegrief) gehad van hierdie geslag en gesê: Hulle is ’n volk met ’n dwalende hart, en hulle ken my weë nie;

  20. Hosea 11:8 • Hoe kanEkjouoorgee, o Efraim, jouprysgee, o Israel? Hoe kanEkjoumaaksoosAdma, jougelykstel met Seboïm: my hart is omgekeer in My, tegelykertyd is my medelydeopgewek.

  21. Deuteronomium 5:29 • 29Mag hulle altyd soveel eerbied vir My hê en al my gebooie gehoorsaam sodat dit altyd goed kan gaan met hulle en hulle nageslag.

  22. Lukas 13:34 • 34“Jerusalem, Jerusalem! Jywat die profetedoodmaak en die boodskappersstenigwatnajou toe gestuur is, hoe dikwelswouEkjoukindersbymekaarmaaksoos ’n hen haarkuikensonderhaarvlerke, maar jullewounie!

  23. Markus 3:5 • En nadat Hy hulle rondom met toorn aangekyk het en tegelykertyd bedroef was oor die hardheid van hulle hart, sê Hy vir die man: Steek jou hand uit! En hy het dit uitgesteek, en sy hand is herstel, gesond soos die ander een.

  24. Jesaja 53:3–6, 10 • 3Hy was verag en deur die mense verstoot, ’n man van lyding wat pyn geken het, iemand vir wie die mense die gesig wegdraai. Hy was verag, ons het hom nie gereken nie. 4Tog het hy óns lyding op hom geneem, óns siektes het hy gedra. Maar ons het hom beskou as een wat gestraf word, wat deur God geslaan en gepynig word. 5Oor ons oortredings is hy deurboor, oor óns sondes is hy verbrysel; die straf wat vir ons vrede moes bring, was op hom, deur sý wonde het daar vir ons genesing gekom. 6Ons het mal gedwaal soos skape, ons het elkeen sy eie pad geloop, maar die Here het ons almal se sonde op hom laat afkom.

  25. 10Dit was die wil van die Here om hom te verbrysel, om hom die pyn te laat ly. As hy sy lewe as skuldoffer gee, sal hy ’n nageslag hê en nog lank lewe, deur hom sal die wil van die Here sy doel bereik.

  26. Johannes 3 • 16 Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. • 17 Want God het sy Seun in die wêreld gestuur nie om die wêreld te veroordeel nie, maar dat die wêreld deur Hom gered kan word. • 18 Hy wat in Hom glo, word nie veroordeel nie; maar hy wat nie glo nie, is alreeds veroordeel omdat hy nie geglo het in die Naam van die eniggebore Seun van God nie.

  27. Romeine 5 • 8Maar God bewys sy liefde vir ons juis hierin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was. • 10Aangesien ons, toe ons nog vyande was, deur die dood van sy Seun met God versoen is, staan dit soveel vaster dat ons, noudat ons versoen is, deur die lewe van sy Seun gered sal word.

  28. 2 Petrus 2:4 • God het selfs die engele wat gesondig het, nie gespaar nie. Hy het hulle in die hel gestort en hulle laat boei om in die duisternis gevange gehou te word vir die oordeel. • Matteus 25:41 • 41“Dan sal die Koning vir dié aan sy linkerkant sê: ‘Gaan weg van My af, julle vervloektes! Gaan na die ewige vuur wat vir die duiwel en sy engele voorberei is

  29. “Doendit tot My gedagtenis …”

  30. 2 Korintiers 5:21 • Want Hy het Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word geregtigheid van God in Hom.

  31. Aria uit ‘Matthäus-Passion’ – J. S. Bach(virSopraan, solo-fluit & continuo) “AusLiebe will meinHeilandsterben, Von einerSündeweiẞ ernichts, Daẞ das ewigeVerderben und die Strafe des Gerichts nicht auf meinerSeelebliebe.” Uit liefde is my Verlosser bereid om te sterf, alhoewel Hy geen sonde geken het nie (nooit sonde gedoen het nie), Sodat die ewige Verderf en Oordeelsvonnis nie oor my siel mag rus nie.

  32. Lied 387: 1 O Heer, uit bloed en wonde, uit kruishout haat en hoon blyk duid'lik hoe die sonde die liefde ru beloon!

  33. L 387:1 (vervolg) U liefde bring genesing al is met U gespot. U liefde skenk vergewing, en wil versoen met God.

  34. L 387:3 U vasgenaeldehande, u spiesverwondesy spreekwydoorallelande: Sómoes die Christusly! Vervloek, om teontsondig, verlate, om tevind; moessterf om teverkondig: DeurMy word jy Gods kind.

  35. L 387:4 Ek dank U, Heer, van harte dat U, Verlosser, Vriend, vir my die bitter smarte gely het, onverdiend! Waar ek hier ook mag swerwe, dié troos sal ek behou dat as ek eenmaal sterwe, ek, Heiland, U aanskou.

  36. Amen! Amen! Amen!

More Related