1 / 23

HUIS MARé

HUIS MARé. SKIWI ONTVANGS 2013. DAMES MET FINESSE. PERSONEEL. Gr 8: Retha Smit Gr 9: Linda Spasimante Gr 10: Maxi du Plooy Gr 11: Benda Mathey Gr 12: Des Hattingh Salome: Erna Janse van Rensburg Admin: Alta Winterbach

idalee
Télécharger la présentation

HUIS MARé

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. HUIS MARé SKIWI ONTVANGS 2013 DAMES MET FINESSE

  2. PERSONEEL • Gr 8: Retha Smit • Gr 9: Linda Spasimante • Gr 10: Maxi du Plooy • Gr 11: Benda Mathey • Gr 12: Des Hattingh • Salome: Erna Janse van Rensburg • Admin: Alta Winterbach • Studiesaal: Sonja Schutte en Charlotte Gericke • Sielkundige: C.Breytenbach

  3. MATRONES Bettie Roets (Hoofmatrone) Irma Stokes Hannah van der Walt DIENSBESTUURDER Dienka Malherbe

  4. BESTUURSKOMITEE • Dux: Chantelle van Staden • Gr 8: Betsy Guthrie • Salome: Elizmaré Olivier • Gr 9: Anneleen vd Schyff • Gr 10: Elisma Oosthuizen • Gr 11: Elsabé Alberts • Gr 12: Alicia Erasmus

  5. Beginsels van koshuislewe

  6. Huis Maré verskaf: • Veilige tuiste • Menswaardig kan lewe • Fisies en geestelik versorg • Christelike waardes en norme • Puik fasiliteite • Tradisiegedrewe • **Strewe na uitnemendheid**

  7. Ouers: • Gee u dogter die geleentheid • Tydsbenutting • Verlange • Nie bel / besoek (eerste 3 weke) • Maandae se terugkoms • GEEN SELFONE VIR 3 WEKE • ONS IS VENNOTE IN DIE PROSES • VERTROU ONS!!

  8. Ondersteuningsbasis • Gangprefek • Gr 12 voog • Gangvoog • Diensdoenende personeel • Koshuisvader

  9. Hantering van griewe • Bedryf nie die koshuis in media • Beoordeel intensiteit • Gee perspektief • Kontak ons

  10. Oriëntering • “Ontgroening” verbied • Goedgekeurde inskakelingsprogram • Dienslewering • Positief & opbouend • Slegs bestuurskomitee

  11. Eerste dag: program • Kamerplasings • Toedeling van seniors (voogde) • Atletiekuitdunne • Tradisies • Konsert

  12. Akademie • Tendens • Ouers: bly betrokke! • Kontroleer naweke boeke • Kry mini-eksamen rooster • Dogter MOET leer oor naweek • Take en opdragte • Studiesaal

  13. Dissipline • Kleiner oortredings • Ernstige oortredings • Eienaarskap van kamer & koshuis • Breekskade

  14. UITTEKEN: weeksdae • Veiligheid van kinders • Skriftelik kennis gee • Brief / faks • Uittekenvorm • U kan u kind kom haal • Geen partytjies / uitslaap / rondloop

  15. UITTEKEN: naweke Weekhuis — kind elkenaweekhuis toe • Buslys • Skriftelikvir die kwartaal SkrifteliklaatweetindiendogterVrydaggaaninslaap (bv. vir sport)

  16. Permanente passe • Gereelde weeklikse aktiwiteite • Skriftelik reëlings deurgee: • Aktiwiteit • Tyd • Vervoer • Hou mini eksamen in gedagte

  17. Benodighede • Beddegoed • Gordyne(verkieslik nie) • Wasgoedsak • Besem • Stoflap • Basiese mediese benodighede • Sakgeld tot minimum • Selfone

  18. Mediese reëlings • Rekening by Nelmed forum (& apteek) • Registreer by Dr. Kobus Hugo • Dogter na onderwyseres aan diens • Kommunikasie: huisvader-ouer • Siek leerlinge na naweek • Allergieë & mediese toestande

  19. Spyskaarte • Drie gesonde etes per dag • Altyd genoeg kos • “Fiemies” • Snoepiegeld

  20. Eerste naweek: oriëntering • Slaap Vrydagaand in koshuis • Ouers genooi vir Saterdag funksie 12:00 in skoolsaal • Kry dogters Saterdag 13:00

  21. ALGEMEEN • Merk van klere/artikels • Diefstal • Kamermaats • Persoonsverandering • Slaap naweke • Stiller • Na eerste kwartaal: terug na normaal

  22. KONTAKNOMMERS • Faks (koshuis): 013-755 1508 • Telno. (skool): 013-755 2082 • Kobus Hartman: 079 509 7866 • Webblad: www.nelliesh.co.za

  23. Onsnooi u: Vat ons hand, komonsstap die pad - alles in belang van u kind! • God saljounie los nie. Hysaljou jounie in die steeklaatnie. Hebreërs 13:5

More Related