1 / 7

Daaglikse brood

Daaglikse brood. Mt 6:11. God as Koning regeer op ‘n vaderlike wyse. Hoe is Hy koning ? Vaderlik Hy sorg vir Liggaam : daaglikse brood G ees: v ergewe ons Siel : verlos ons van die bose. Brood. God begroot vir my behoeftes 10 Melaatses Selfsugtige etery (Joh 6:26)

ike
Télécharger la présentation

Daaglikse brood

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Daaglikse brood Mt 6:11

  2. God as Koning regeer op ‘n vaderlike wyse • Hoe is Hykoning? Vaderlik Hysorgvir • Liggaam: daaglikse brood • Gees: vergeweons • Siel: verlosons van die bose

  3. Brood God begroot vir my behoeftes 10 Melaatses Selfsugtige etery (Joh 6:26) Moeg vir manna… Lewensbehoeftes Ontvang wat God gee in afhanklikheid en dankbaarheid Gulsigheid

  4. 3 beperkinge rondom die brood 1.Net om brood • Teveel brood virhulleself • Alles wat ons nodig het om gelukkige en vervulde mense te wees. Om menslik te kan leef • Hulself verryk

  5. 2. Daagliks • Gierigheid (hebsug, inhaling, vrek) • Mekhilta is Jode se kommentaar op Eksodus 16. • Jesus sluit by die manna-verhaal aan

  6. 3. Gee ons.. Brood ook uitdeel Mededeelsaamheid. Basilius die Grote Verantwoordelikheid: Gee julle vir hulle iets om te eet (Mt 14:16) Diensbaarheid: Here vermeerder die brood in my hand om ander te help.

  7. Ons brood • Basilius die Grote 4 00 nC • Die brood wat oud word in jou huis behoort aan die hongeriges. Die skoene wat onbenut staan onder jou bed behoort aan diegene wat nie skoene het nie. Die onbenutte klere in jou kas behoort aan diegene wat naak is.

More Related