1 / 40

DISKUSLETSELS

DISKUSLETSELS. Uitkomste. Moet vertroud wees met die anatomie en funksie van die diskus . Moet vertroud wees met die oorsake en patologie van ‘n tipiese diskusletsel . Moet vertroud wees met die kliniese beeld van ‘n tipiese pasiënt met ‘n diskusletsel .

india
Télécharger la présentation

DISKUSLETSELS

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. DISKUSLETSELS

  2. Uitkomste Moet vertroudwees met die anatomie en funksie van die diskus. Moet vertroudwees met die oorsake en patologie van ‘n tipiesediskusletsel. Moet vertroudwees met die kliniesebeeld van ‘n tipiesepasiënt met ‘n diskusletsel. Moet vertroudwees met die verskillendetipes diskusletsels. Moet vertroudwees met die term beskermde list.

  3. Uitkomste Moet vertroudwees met die algemeenste fisioterapeutiesebehandelingsprotokolvir ‘n pasiënt met ‘n tipiesediskusletsel, annulêre diskusletsel en ‘flat tyre syndrome’. Moet instaatweesomtoepaslikeoefeninge en adviesaan die pasiëntteverskaf met ‘n tipiese diskusletsel.

  4. Definisie Diskusdegenerasie lei tot: Verminderdewaterinhoud Verminderdeskokabsorbering

  5. Anatomie Diskusbestaanuitfibreusekraakbeen Buitenstedeel – annulus fibrosis Binnestedeel – nukleuspulposes Diskusdien as skokabsorbeerders Diskusvermeerder in diktelaerafomgroterkragte tekanweerstaan Op vroeëouderdomondergaandiskusdegenerasie en verloorskok-absorberingsfunksie Degenerasie lei daartoedatnukleusdeurverswakte annulus prolabeernaaangrensende vertebra Word Schmorl’s nodules genoem

  6. Anatomie Rigting van prolaps word bepaaldeuraanhegting van die diskusaan die ligamente Diskus is los verbindaan ant longitudinale ligament en stewigaanwerwelligame Diskus is stewigverbindaan post longitudinale ligament en minder stewigaan post gedeelte van werwelligame Post longitudinale ligament is nouer en swakker en daaromvinddiskusprolapsmeergeredelik posterior-lateraalplaas.

  7. Diskusekstrusie Nukleuspulposus het die buitenstelaag van die annulêreveselsbinnegedring Stadigeaanvangs – maggeskiedenis van ‘n draai beweging of fleksiebeweginghê Fleksie is pynlikstebeweging Predisponerendefaktore van spanning, moegheid en kouekanaanleiding gee to vermeerderdediskus druk Pynverergertydenslangperiodes van sit in fleksie, langbeensit, volgehouefleksie, hoes en nies Verligting word ondervindtydenslê

  8. Diskusekstrusie Magverwysdepynondervind – slegsnie- senuweewortelstrukturebvlongitudinale ligament kanaffekteer word Magditmoeilikvindom tot in staantekomvanaf sittendeposisieweensfeitdatfleksiebenodig word tydenseerstegedeelte van die beweging

  9. Diskussekwestrasie Een of meer van die fragmente van die nukleus het losgebreek van die herniasiemassa en sit nou in die spinalekanaal Nukleuspulposisprolabeerbinne die spinaal kanaal en mag die dura, spinalekoord en/of die periferesnuweewortelvasdruk Magook anterior prolabeer en die outonomiese senuweestelselaffekteer Magstadig of vinnigplaasvind, gewoonlikna ‘n draaibeweging of indienswaarvoorwerp in fleksie posisieopgetel word

  10. Diskussekwestrasie Simptomesoosvirdiskusekstrusie – net erger Indienkoordbetrokke is: Loopgangaangetas Bilateralenaalde en spelde Spastieseblaas (boonste neuron) Babinski en klonuskomvoor Indiencaudaequinaaangetas is: Onder motor neuron blaassimptome Saalpara/anaestesie (S4 teken)

  11. Diskussekwestrasie Indiendurabetrokke is: Ekstra-segmenteleverwysings Bilateralesentralepyn of Unilateralesentralepyn Wydverspreidedistribusie Indienperiferesenuweewortelaangetas is: senuweewortelverwysdesimptome Indiensimpatiesesenuweesisteemaangetas is: Gevoel van koud of warm Voelsoos water wat teen arm afloop Naarheid en moegheid

  12. Diskussekwestrasie Primêrepostero-lateralesekwestrasie – slegs been pyn en geensentralepynnie. Moeilikomtebehandel Diskussekwestrasieverminderdiskusspasie en ditmagweer die fasetgewrigteaffekteerwatkan lei tot sinovialegewrigsdisfunksie

  13. Oorsake Trauma: fleksierotasiebewegings as ietsswaars opgetel word. Gee aanleiding tot skeur van die post longitudinale ligament en gepaardgaande post uitbulting van die diskus Val op sitvlakkanook ‘n oorsaakwees Degenerasie – diskusverloorsyelastisiteita.g.v. veranderinge in die kollageenvesels en waterinhoudverlaag, duskanliggaam se kompressiekragteniehanteer word nie en diskusbult uit Verhoogdedrukking: nukleuspulposusabsorbeervog, swel en druk teen die annulus

  14. Patologie Diskusveranderingsbegingasimptomaties Gee aanleiding tot ‘n swakskakelwatdaningee onderabnormalekompressie of spanning Meestebeseringskomvoor by L4,5 en L5/S1 Prolaps van diskusna ant of lateraalveroorsaak ant of lateraleosteofietewat later aanmekaarkanheg Degenerasieveroorsaakdatdiskusspasievernou en fasetgewrigteraakgewigdraend in plaas van om bewegingtereguleer Prolaps van die diskusna post veroorsaakmeer probleme

  15. Patologie Prolapsgeskiedgewoonlikna posterior-lateraal en die diskus self of osteofietekan op die spinaalkoord of op die senuweewortelsdruk Geprolabeerdediskusmateriaaldrukaanvanklik teen die dura mater watrugpyn gee en verder teen die senuweewortelwatrugpyn en senuweewortel simptome gee

  16. Simptome Skielikeaanvangs van pyn as pasiëntietsswaar optel Pynaanvaklikgeringmaarverergervolgendepaar uur Pynsomsbaie erg en pasiëntsteek vas sonder verderebeweging Herhaaldeaanvallemagskielikaankombv met nies, hoes en valsalva manoeuvre (verhoogdedruk in intervertebralekanaal op die bloedvatewatdruk sensitief is – veroorsaakpyn) Tussenaanvallemagpasiëntgeensimptomeervaar

  17. Simptome Slegsuitbulting van diskusmateriaal – pynnie duidelikdefinieerbaar Ware herniasie en druk op senuweewortel – meer duidelikpyn in spesifiekedermatoom Somsgeeninsident, maarnalangdurigebehoud van ‘n posisie Ekstensiekanvergelykbaretekenwees in massiewe diskusletsel Pynverminderindienpasiëntlê met die knieë ondersteun, hang in ‘n bepaaldeposisie, somsstaan in ekstensiebehalweindienekstensie die vergelykbare teken is

  18. Simptome Dura: Ekstra-segmenteleverwysdepyn, dusnie in ‘n dermatoomnie Posterior longitudinale ligament: Sentraal of verwysdesimptome, niealtydduidelikgedefinieër. Proksimaal is erger as distaal Senuweewortelskede: Sentraal en unilateraal Senuweewortel: Unilateraal, distaalerger, versprei in dermatoom

  19. Tekens Pasiëntegewoonlikjonk en gesond Het laterale tilt van die bekken Vermeerderdelumbalelordose Rug baiedrukteerookoorgluteale area Fleksie en rotasie is ingeperk met akuteaanval Beskermendespierspasma Simptome in been a.g.vsenuweeworteldruk met verlaagdesensasie, spierswakheid, verlaagde refleksie en positieweneuraledinamiesetekens Sit, hoes en nies is pynlik Verminderdeintervertebralebewegings

  20. List (Laterale tilt) Posterior medialeprotrusiegeenaanleiding tot ‘n ipsilaterale list Ipsilaterale list – toraksverplaaslateraalna die kant van pyn Ipsilateraal – uitstulping is mediaalna die senuweewortel Moeilikeromtebehandel

  21. List (Laterale tilt) Posterior lateraleprotrusiegeenaanleiding tot ‘n kontra-laterale list Kontra-laterale list – toraksverplaaslateraalweg van die kant van pyn Kontra-lateraal – uitstulping is lateraalna die senuweewortel Maklikeomtebehandel, reageergoed op traksie

  22. List (Laterale tilt)

  23. Behandeling Mobiliseringstegnieke: RotasieGraad IV- Longitudinaal Statiesetraksie Palpasietegnieke (Behalwe as ekstensievergelykbareteken is) Elektroterapie Snellerpunte

  24. Behandeling Abdominalestabiliseringsoefeninge Versterkendeoefeningevir m quadriceps en m gluteus indiennodig Neuralemobilisasie Raad en tuisoefeninge Houdingkorreksie Kinetiesehantering Chirurgie

  25. Raad Vermysitposisiea.g.v. verhoogdedrukking in diskus Storteerder as omte bad Staan en lêsalpynverminder Vermyfleksie en rotasiebewegings van die rug Swem is ‘n goeieoefening Dra van ‘n stut met pynlikeaktiwiteite (kliniese beredenering is noodsaaklik) Moenieswaarvoorwerpeoptelnie Vermyenigeaktwiteitewat die pynsalvererger

  26. ANNULêRE DISKUSLETSEL

  27. Oorsaak ‘n Kraak in die annulus Gewoonlika.g.v. ‘n skielikedraaibeweging in fleksie

  28. Tekens en simptome Ergepyn Pasiëntkanniebeweeg of sit nie, komangstigvoor, sweterig en bleek (get’s stuck) Voel of hullewilflou word Neural dinamiesetoetstekensmagpositiefwees – weesbaieversigtigindienbilateraal

  29. Behandeling RotasieGraad IV- Longitudinaal Traksiemag in sommigegevallegebruik word, maarnieindienpasiëntsteekpynondervindnie Snellerpunte Abdominalestabiliseerders Neuralemobilisasie Tuisraad en Advies

  30. FLAT TYRE SYNDROME

  31. Oorsaak Vernouing van die diskusspasiea.g.v. degenerasie of prolaps Ligamente en kapsel het nognieaangepas by die nuwehoogte van die mobiele segment nie

  32. Geskiedenis Stadige of skielikeaanvangsna ‘n rukbeweging

  33. Tekens en simptome Sentrale of verwysdepynafhangende van die strukturebetrokke en mate van onstabiliteit Steekpyn, onverwagsepyn en die rug voelswak Pynverergerdeurstaan, loop, hardloop, maaglê en ekstensiebewegings ‘n Boog van pynmagvoorkomveraltydensfleksie bewegings

  34. Tekens en simptome Om op tekomvanaffleksiemagmoeilikwees en die pasiëntstutdikwels met syhande op sy dye Palpasietegniekekanpynreproduseer en spierspasmavererger Pyn word verligdeurstabieleposisiesbv sit

  35. Behandeling Rotasie en longitudinaleGraad IV- Palpasietegnieke tot Graad IV kanookversigtig toegepas word Snellerpunte Neuralemobilisasie

  36. Behandeling Elektroterapie Strekke van veralrugekstensore en m psoas Adominalestabiliseerders Versterk m gluteus en m quadriceps Tuisraad en Advies

More Related