1 / 56

Die deurlopende PP-agtergrond

Die deurlopende PP-agtergrond. God versamel ons en ons is bly!. 1 Samuel 15:34-16:13. Teks. 1 Samuel 15:34-16:13. God versamel ons en ons is bly. Ons fokus op God. By wie soek jy die fout?. Al wat God van ons verwag, is gehoorsaamheid- dit beteken om te luister én te doen!.

kasa
Télécharger la présentation

Die deurlopende PP-agtergrond

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die deurlopende PP-agtergrond

  2. God versamel ons en ons is bly! 1 Samuel 15:34-16:13 Teks

  3. 1 Samuel 15:34-16:13

  4. God versamel ons en ons is bly Ons fokus op God

  5. By wie soek jy die fout?

  6. Al wat God van ons verwag, is gehoorsaamheid- dit beteken om te luister én te doen!

  7. Elke mens is drie verskillende mense: Die een wat jy glo jy is. Die een wat jy graag wil wees. En die een wie jy eintlik is.

  8. Godversamelonsenonsisbly! Familie-oomblik

  9. God praat met ons Luister na die Woord Ons luister

  10. 1 Samuel 15:34-16:13

  11. Godpraatmet ons Luister weer na die Woord Ons luister

  12. “Ek soek daardie speler!”

  13. God kies nie altyd die voor die handliggende mense nie

  14. “Die Here kyk nie na dieselfde dinge as die mens nie. Die mens kyk na die uiterlike, maar die Here na die innerlike.” 1 Sam 16:7

  15. Reputasie vs karakter

  16. 1 Kor 1:27-29

  17. God kies bewustelik mense wat gewoonlik misgekyk word

  18. God kyk anders

  19. God kyk anders... Hy kies nie noodwendig lang mense nie

  20. God kyk anders... Hy kies nie noodwendig mooi mense nie

  21. Paul Giamatti

  22. God kyk anders... Hy kies nie noodwendig die oudste kinders nie

  23. Eliab kon dalk ’n tweede Saul gewees het

  24. Dawid was nie ’nBBP nie, eerder ’nPSN

  25. Dawid was onbelangrik in sy gesin en waarskynlik nooit ernstig opgeneem nie

  26. Dawid was ’nskaapwagter – die onbelangrikste werk

  27. God sien raak wat niemand anders raaksien nie

  28. God soek die ‘real deal’

  29. God soek mense wat die 1 Joh 4:8-toets slaag en wat leef soos die gelykenis van Matt 25…

  30. God soek egte liefde nie net die regte leer nie

  31. “Julle is ’nkoninklike priesterdom wat die verlossingsdade moet verkondig (profeet) van Hom wat julle geroep het” 2Pet 2:9

  32. As priesters: • Dra die versoening verder • reik met genade uit na mense in nood • Vergifnis en sagte oë

  33. As profete: • verkondig die kennis en wil van God aan alle mense

  34. As konings: • leer om • reg te leef • eglieftehê • op te staan vir reg en vrede

  35. ’n Familie wat liefhet soos Jesus liefhet

  36. Om gemeenteleiers • te wees wat as • profete God se Woord verkondig • priesters mense versorg en opbou • konings die familie dien en bestuur

  37. Alle lidmate • het die roeping om as • profete God se Woord te verkondig met of sonder woorde • priesters mede-lidmate te versorg • konings diens te lewer en reg op te tree

  38. “Ek sal eerder sien hoe ’nhele regiment soldate met hulle swaarde in hulle hand op my afstorm, as een Calvinis wat glo hy is besig om die wil van God te doen!”

  39. Beoefen reg (Koning) Tree met liefde en trou op (Priester) Wandel met God (Profeet)

  40. God soek sulke mense!

  41. “Our God is in the heavens; He does whatever He pleases” Ps 115:3

  42. As Hy Sy asem op ons blaas...

  43. As Hy Sy asem op ons blaas... en Hy roep ons op die naam...

  44. Wat is die mooiste geskenk wat jy vir God kan gee? Om na ander mense te kyk soos Hy na hulle kyk

  45. Kyk na ander mense soos God na hulle kyk

  46. Godherinnerons SakramenteRituele Ons is dankbaar

More Related