1 / 17

Toe jy kind was

NP van Wyk Louw. Toe jy kind was. Toe jy kind was, het jy gedink : daar sal groot dinge kom uit my,. When you were a child, you thought: great things will come out of me. Groot dinge , grotes en goeies – soos ‘n seun moet dink, natuurlik.

kendra
Télécharger la présentation

Toe jy kind was

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. NP van Wyk Louw Toe jy kind was

  2. Toe jy kind was, het jygedink : daarsalgrootdingekomuit my, When you were a child, you thought: great things will come out of me

  3. Grootdinge, grotes en goeies – soos ‘n seunmoet dink, natuurlik. • Sprekerpraat met homself • Ditis vanselfsprekenden natuurlikvirhomom as seunhoëidealetehê • r1-r4: idealistiese, maarnaïewe en eenvoudigesiening van die kind • Woordgebruik is eenvoudig – pas by die seun se siening • Tempo is stadig en rustig as gevolg van die baieleestekens Great things, great and good – as a boy ought to think, naturally

  4. En: die groot is gesplits, én die goeie, • ‘En:’ die sprekervraeintlik die vraag: “En, wat het toe gebeur?” • Die dubbelpuntná ‘en’ skep ‘n pousewat die verskiltussen die lewe as volwasse en as kind aandui • Na die dubbelpuntvolg die verduideliking van wat toe gebeur het • Die ‘groot’ is nouniemeer so grootnie en die ‘goeie’ is nouniemeer so goednie • Dit is niemeereenvoudignie, maargekompliseerd – net soos die sinstruktuur van hieraanvorentoe And: the great was split, and the good,

  5. nou: • Die gebruik van ‘nou’ alleen in r.6 is funksioneel – noudatekgroot en volwasse is – daar is ‘n verskilvan die idealistiesekinderwêreld • Dui tydsverloopaan now:

  6. en in plaas van net groot en net goed,het daarverskriklikheid en eenvouden boosheid en eenvouden eenvoud en nederigheid and instead of only great and only good, (there came) terrible, dreadful, horrible things and simple/everyday things and evil things and humility

  7. gesprikkeldesampioene ...... keiserlikrooi en wit metafoor: ietswatonverwagsgebeur – ditgroeioornag die sampioen is pragtig en aantreklik, maarookbaiegiftig dingewatmooilykkangevaarlikwees speckled mushrooms ... ... imperially red and white

  8. deur die teeruit die teer van die straatwatjy is kompeul • daarkomgoed en kwaaduithom • al is joulewestandvastig(steadfast), kanonverwagsedingeoorjoulewenspadkom • Breuk=swakplek – jy is verantwoordelikvirwat met jougebeur, die goeden kwaad in jouself erupts through the tar of the street which is you

  9. Die aarde is nieeenvoudig • Joutoekomsplannegaannienoodwendiguitwerknie, maarjysal ‘n wyserpersoonword • Taalkundig is die sin onvoltooid (nie), soos die onvoltooidheid en gekompliseerdheid van die lewe the world/life is not simple

  10. Toe jy kind was, het jygedink: daarsalgrootdingekomuit my J Robert Oppenheimer was a versatile scholar. He was interested in the humanities, psychotherapy, and in science. He majored in chemistry at Harvard, but continued his studies of Greek architecture, classics, art, and literature. He took six courses each term, and graduated summa cum laude in three years.

  11. En: die groot is gesplits, én die goeie, gesplits – wetenskaplike term - dui ook op die kleinste van alledinge, die atoomwatgesplits is om die grootste ramp van alletyeteveroorsaak.

  12. nou:

  13. en in plaas van net groot en net goed,het daarverskriklikheid en eenvoud (uitjougekom)

  14. en in plaas van net groot en net goed,het daarverskriklikheid en eenvoud (uitjougekom) en boosheid

  15. gesprikkeldesampioene NAGASAKI HIROSHIMA Beeld van die sampioen: verwysnasprokie (kindertyd) en atoombom (die vernietigingwaartoemens in staat is) m.a.w. mens het goed en kwaad in homself. Onskuld/gif in eenmenssaamgevat

  16. keiserlikrooi en wit Keiser Hirohito en die Japansevlag

  17. Die aarde is nieeenvoudig

More Related