1 / 46

SAFARI

SAFARI. Elba Stolk Goudveld-Hoërskool. OPSOMMING Die gedig beskryf hoe alles meedoënloos na die dood beweeg. VERS-EN STROFEBOU Die gedig bestaan uit een sin en een strofe, met een woorde per versreël. Die vorm van die gedig lyk soos ‘n slingerende optog of stoet. STEMMING EN TOON

kenton
Télécharger la présentation

SAFARI

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. SAFARI Elba Stolk Goudveld-Hoërskool

  2. OPSOMMING Die gedig beskryf hoe alles meedoënloos na die dood beweeg. VERS-EN STROFEBOU Die gedig bestaan uit een sin en een strofe, met een woorde per versreël. Die vorm van die gedig lyk soos ‘n slingerende optog of stoet. STEMMING EN TOON Die prettige vorm van die gedig vorm ‘n kontras met die ernstige slot en boodskap.

  3. TITEL ‘n Safari verwys gewoonlik na ‘n ekspedisie om na diere te gaan kyk of om te jag. Die titel sluit aan by die metafoor van die lewe as ‘n reis wat by die dood eindig. ‘n Gewone safari is ‘n genotvolle avontuur, maar hierdie safari is anders en eindig by die dood. TEMA Alles in die lewe is deel van die voortgang daarvan en stuur uiteindelik af op die onver mydelike dood. Almal moet uiteindelik sterf.

  4. SAFARI • Niks • staan • stil- • alles • kry • voete, • beweeg • in • lang • stoete: “Safari” beteken om te gaan jag of diere te besigtig of ‘n ontdekkingsreis.

  5. SAFARI • Niks • staan • stil- • alles • kry • voete, • beweeg • in • lang • stoete: Die titel is ironies omdat ‘n safari gewoonlik op ‘n opwindende gebeurtenis dui en hier verwys dit na die reis na die dood.

  6. SAFARI • Niks • staan • stil- • alles • kry • voete, • beweeg • in • lang • stoete: Elke versreël bestaan uit een woord, dus is daar noodwendig enjambement, wat by die slingerende ritme en aard van die gedig aansluit.

  7. SAFARI • Niks • staan • stil- • alles • kry • voete, • beweeg • in • lang • stoete: Die eerste woord in die gedig, naamlik “Niks”, sluit aan by die slot, wat na die dood verwys – wanneer daar niks oor is nie.

  8. SAFARI • Niks • staan • stil- • alles • kry • voete, • beweeg • in • lang • stoete: KONTRAS

  9. SAFARI • Niks • staan • stil- • alles • kry • voete, • beweeg • in • lang • stoete: KONTRAS

  10. SAFARI • Niks • staan • stil- • alles • kry • voete, • beweeg • in • lang • stoete: Die woorde sluit by mekaar aan.

  11. SAFARI • Niks • staan • stil- • alles • kry • voete, • beweeg • in • lang • stoete: ALLITERASIE

  12. SAFARI • Niks • staan • stil- • alles • kry • voete, • beweeg • in • lang • stoete: AANDAGSTREEP Dit dui daarop dat ‘n uitbreiding of verklaring van die voorafgaande volg en dit beklemtoon dat alles gedurig met voete voortbeweeg.

  13. SAFARI • Niks • staan • stil- • alles • kry • voete, • beweeg • in • lang • stoete: ASSONANSIE

  14. SAFARI • Niks • staan • stil- • alles • kry • voete, • beweeg • in • lang • stoete: METAFOOR Dit is asof alles voete kry en beweeg. Alles word beskou as deel van die loopgang van die lewe. Alles beweeg vorentoe onafwendbaar na ‘n doel.

  15. SAFARI • Niks • staan • stil- • alles • kry • voete, • beweeg • in • lang • stoete: Die woorde se gewone idiomatiese betekenis is dat dinge onverklaarbaar wegraak. Hier het dit egter ‘n letterlike betekenis omdat dinge letterlik beweeg, en dit sluit aan by “staan” en ”beweeg”. Alles word deel van die optog.

  16. SAFARI • Niks • staan • stil- • alles • kry • voete, • beweeg • in • lang • stoete: Die woord “stoete” is die eerste aanduiding dat die gedig oor die dood handel. Dit sluit aan by die woord “optog” reël 21.

  17. SAFARI • Niks • staan • stil- • alles • kry • voete, • beweeg • in • lang • stoete: ‘n Stoet is ‘n begrafnisoptog, ‘n groep mense wat stadig en statig in ‘n ry beweeg. Dit kan per voet of voertuig wees, soos met ‘n bruilof of begrafnis.

  18. SAFARI • Niks • staan • stil- • alles • kry • voete, • beweeg • in • lang • stoete: Dié woord sluit ook direk aan by die titel “Safari”

  19. SAFARI • Niks • staan • stil- • alles • kry • voete, • beweeg • in • lang • stoete: DUBBELPUNT Dit dui daarop dat ‘n uitbreiding of verklaring van die voorafgaande volg en alles wat “stoete” is word opgenoem.

  20. SAFARI • Niks • staan • stil- • alles • kry • voete, • beweeg • in • lang • stoete: Die opnoeming na ‘n dubbelpunt staan ook bekend as ENUMERASIE of die KATALOGUS-EFFEK.

  21. SAFARI • Niks • staan • stil- • alles • kry • voete, • beweeg • in • lang • stoete: Woorde wat rym

  22. grassteeltjies, • kosyne, • stede • en • treine; • oor • Sahara’s • en • savannes • die • optog Woorde wat rym

  23. grassteeltjies, • kosyne, • stede • en • treine; • oor • Sahara’s • en • savannes • die • optog Woorde wat beweging aandui.

  24. grassteeltjies, • kosyne, • stede • en • treine; • oor • Sahara’s • en • savannes • die • optog ‘n “kosyn” is ‘n deurraam.

  25. grassteeltjies, • kosyne, • stede • en • treine; • oor • Sahara’s • en • savannes • die • optog KOMMAPUNT Die kommapunt verdeel die sin in twee dele.

  26. grassteeltjies, • kosyne, • stede • en • treine; • oor • Sahara’s • en • savannes • die • optog Die “Sahara” is ‘n groot woestyngebied in Sentraal-en Noord-Afrika. “Sahara’s” sê dan dat daar nie net na een spesifieke gebied verwys word nie.

  27. grassteeltjies, • kosyne, • stede • en • treine; • oor • Sahara’s • en • savannes • die • optog “Sahara’s en savannes” “Sahara’s”beteken woestyne en “savannes” grasvlaktes – Dit hou verband met plekke waar safari’s normaalweg plaasvind, verwys dan na grasvlaktes met verspreide bome.

  28. grassteeltjies, • kosyne, • stede • en • treine; • oor • Sahara’s • en • savannes • die • optog Die spreker impliseer dan met die gebruik van die woorde “Sahara’s” dat daar moeilike tydperke in die lewe is, d.w.s tye van skaarste of emosionele probleme. Met “savannes” impliseer die spreker tye van oorvloed en emosionele voorspoed.

  29. grassteeltjies, • kosyne, • stede • en • treine; • oor • Sahara’s • en • savannes • die • optog ASSONANSIE

  30. grassteeltjies, • kosyne, • stede • en • treine; • oor • Sahara’s • en • savannes • die • optog Die woord “optog” sluit direk aan by die titel en die woord “stoete” in reël 10.

  31. grassteeltjies, • kosyne, • stede • en • treine; • oor • Sahara’s • en • savannes • die • optog ALLITERASIE

  32. grassteeltjies, • kosyne, • stede • en • treine; • oor • Sahara’s • en • savannes • die • optog Die gedeelte sluit by die titel aan omdat dit verwys na gebiede in Afrika (woestyne en grasvlaktes) waar safari’s algemeen plaasvind.

  33. 22 van 23 alle 24 paaie 25 oor 26 die wêreldrond 27 na 28 die 29 gaatjie 30 in 31 die 32 grond 33 O Woord wat beweging aandui.

  34. 22 van 23 alle 24 paaie 25 oor 26 die wêreldrond 27 na 28 die 29 gaatjie 30 in 31 die 32 grond 33 O Dit is die aardbol of heelal. Al die paaie oor die aardbol heen kom by mekaar uit.

  35. 22 van 23 alle 24 paaie 25 oor 26 die wêreldrond 27 na 28 die 29 gaatjie 30 in 31 die 32 grond 33 O Al die paaie lei na die “gaatjie in die grond”.

  36. 22 van 23 alle 24 paaie 25 oor 26 die wêreldrond 27 na 28 die 29 gaatjie 30 in 31 die 32 grond 33 O Die woord “gaatjie” word in die verkleiningsvorm gebruik en dit sluit aan by hoe nietig elke mens se lewe eintlik is. Die woord sinspeel ook op die dood.

  37. 22 van 23 alle 24 paaie 25 oor 26 die wêreldrond 27 na 28 die 29 gaatjie 30 in 31 die 32 grond 33 O Woorde wat rym

  38. 22 van 23 alle 24 paaie 25 oor 26 die wêreldrond 27 na 28 die 29 gaatjie 30 in 31 die 32 grond 33 O ASSONANSIE EN ALLITERASIE

  39. 22 van 23 alle 24 paaie 25 oor 26 die wêreldrond 27 na 28 die 29 gaatjie 30 in 31 die 32 grond 33 O ALLITERASIE (g-klanke)

  40. 22 van 23 alle 24 paaie 25 oor 26 die wêreldrond 27 na 28 die 29 gaatjie 30 in 31 die 32 grond 33 o Die punt aan die einde van die gedig lyk soos ‘n gaatjie, wat, soos die graf, die einde van die lewensreis aandui.

  41. 22 van 23 alle 24 paaie 25 oor 26 die wêreldrond 27 na 28 die 29 gaatjie 30 in 31 die 32 grond 33 o Die “o” dra klem omdat dit ‘n enkele letter is, maar ook uit die sig-sag vorm val. Dit word ook nie deur ‘n punt gevolg nie, alhoewel die hele gedig een lang sin is.

  42. 22 van 23 alle 24 paaie 25 oor 26 die wêreldrond 27 na 28 die 29 gaatjie 30 in 31 die 32 grond 33 o Die tema word visueel ondersteun deur die vorm van die gedig wat lyk soos ‘n slingerende optog. Die punt aan die einde van die gedig lyk soos ‘n gaatjie, wat ‘n graf voorstel.

More Related