1 / 15

EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS

EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS. KOLOSSENSE 1:27. God het besluit om aan hulle bekend te maak hoe seënryk en heerlik hierdie geheimenis vir die nasies is. Die inhoud daarvan is: Christus is in julle . Hy is julle hoop op die heerlikheid . JOHANNES 14:15-18 .

kort
Télécharger la présentation

EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS

  2. KOLOSSENSE 1:27 • God het besluitomaanhullebekendtemaak hoe seënryk en heerlikhierdiegeheimenisvir die nasies is. Die inhouddaarvan is: Christus is in julle. Hy is julle hoop op die heerlikheid.

  3. JOHANNES 14:15-18 • As julle My liefhet, saljulle my opdragteuitvoert. Eksal die Vader vra, en Hysalvirjulle ‘n anderVoorspraakstuuromvirewig by julletewees, naamlik Die Gees van die Waarheid. Die wêreldkanHomnieontvangnie, omdathulleHomniesien en Homnie ken nie. Maar julle ken Hom, omdatHy by jullesalbly en in jullesalwees.

  4. 1 KORINTIËRS 12: 4-7 • Daar is ‘n verskeidenheid van genadegawes, maar dit is dieselfde Gees watdit gee; daar is ‘n verskeidenheid van bedieninge, maar dit is dieselfde Here wat die opdrag gee; daar is ‘n verskeidinheid van kragtigewerkinge, maar dit is dieselfde Godwatalles in almaltot stand bring. Aanelkeenafsonderlik word ‘n werking van die Gees gegee, tot voordeel van almal.

  5. WAT WORD HIER BEDOEL? • Dit gaan dan nie eintlik oor die gawesvan die Gees nie, maar meer oor die Gees as gawe in ons. • Die Gees self, God self, in die Persoon van die Gees is die gawe wat deur ons werk.

  6. Dit gaan baie minder oor ons en ons gawes, en meer oor God as Gees, die saambindende Krag in ons. • Die Gees wat Homself in ons deurwerk en ons so saambind as een kerk.

  7. EFESIËRS 4:12,13,15 • Sydoel (met die gawes) daarmee was, om die gelowiges toe terusvirhullediens en vir die groei van die liggaam van Christus. • So salonsuiteindelikalmalkom tot die werklikeeenheid in onsgeloofen in die kennis van die Seun van God. Dan salons, sykerk, soos ‘n volgroeidemenswees, so volmaak en volwassesoosChristus. • Onssal in liefde by die waarheidbly en so in alleopsigtegroeinaChristus toe.

  8. EENHEID? VERDEELD?

  9. WAT GEBEUR AS ONS NIE VIR JESUS IN MEKAAR RAAKSIEN NIE? • Ons faal om die deel van Christus in jou raak te sien, wat net deur jou sigbaar kan word. Soos die Gees as gawe deur jou werk. • Ons verhoudings met mekaar kort die integriteit en waarde wat Christus alleen kan bring. Sonder Hom is ons oppervlakkig en swak, kwesbaar vir Satan se aanvalle. Geneig tot die kwaaad.

  10. GEVAARTEKENS? • Min konsensus, veral oor klein onbenullige goedjies. Stry oor die kleur van toring. • Slegs die styl van die erediens raak belangrik. Nie die inhoud nie. Aandag word maklik aftrek. • Groepe wat sekere kante (standpunte) kies begin ontstaan en werf ondersteuners. • Mense buite die kerk praat sleg van die kerk. Sien verdeeldheid raak.

  11. HANDELINGE 8:3, 9:1. • Saulus het die kerkprobeeruitroei. Hy het van huis tot huisgegaan, mans en vrouenslaatuitsleep en hulle in die tronklaat sit. • Intussen het Saulussoos ‘n besetenevoortgegaanom die volgelinge van die Here met die doodtedreig

  12. HANDELINGE 7:57-60 • Toe het hulle hard geskreeu en hulle ore toegedruk. Sooseen man het hulle op homafgestorm, homuit die staduitgesleep en gestenig. • Die getuies het hulleklereneergesit by ‘n jong man met die naamSaulus. • TerwylhullevirStefanusstenig, het hyuitgeroep: “Here ontvang my gees.” • Toe het hy op syknieëneergesak en hard uitgeroep: “Here moethulle tog niehierdiesondetoerekennie!” • Met hierdiewoorde het hygesterwe.

  13. ROMEINE 8:34 • Wiekanonsveroordeel? Christus Jesus het gesterf, maar meer as dit: Hy is uit die doodopgewek, Hy sit aan die regterhand van God, Hypleitvirons. • WatpleitHy? • “Vader, vergeefhulle, hulleweetniewathulledoennie.”

  14. HANDELINGE 9:4,5 • Hy het op die grondneergeval en ‘n stem virhomhoorsê. Saul, Saul, waaromvervolgjy My? • “Wie is U Here?” Vrahy toe. • “Ek is Jesus,” antwoordHy. Dit is virMywatjyvervolg

More Related