1 / 27

1 Konings 21:1-21

1 Konings 21:1-21. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Luister na God se Woord. Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God. Luister na mekaar.

kueng
Télécharger la présentation

1 Konings 21:1-21

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. 1 Konings 21:1-21

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  4. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  5. Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  6. Vertel vir mekaar stories van ’ndag toe jy op heterdaad betrap is

  7. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  8. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  9. Onthou waar jou lug vandaan kom…

  10. “to want what we have…”

  11. “It's not the grass in a distant field which looks greener; it's always the grass in the field just across the barbed wire fence. We are close to lots of things in villages -- but we don't have to "own" them to enjoy them.”

  12. “Justice is ‘not wanting’ what other people ‘could not have’.“ Mahatma Gandhi

  13. Wat kan ons doen om te verhoed dat ons ander mense se wingerde gryp?

  14. 1. Leer die betekenis van die woord “genoeg”

  15. “driving life into a corner and reducing it to its lowest terms.”” HD Thoreau

  16. Eenvoud is die vreugde van die lewe dis gee en neem net wat daar is dis dankbaar eet van elke skewe snytjie brood wat liefde is Koos du Plessis

  17. 2. Leer om genot te kry uit dit wat jy het!

  18. 3. Beleef die vreugde van vriendskap en familie

  19. 4. Onthou die randfigure van die lewe

  20. 5. Dank God “As al gebed wat jy ooit bid, “Dankie” is, dan is dit genoeg!” Meister Eckhart

  21. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  22. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  23. 09:00 – Luister aandagtig 12:00 – Probeer om terug te kyk 15:00 – Ondersoek jou motiewe 18:00 – Skryf jou bekommernisse op die sand

More Related