1 / 7

Dr Willem Stolk Goudveld-Hoërskool Welkom

SEL- RESPIRASIE. Dr Willem Stolk Goudveld-Hoërskool Welkom. Vergelyk fotosintese met selrespirasie. Fotosintese bou en stoor energie !!!. Selrespirasie breek die energie af !!!. Fotosintese is dus ‘n opbouende proses !!. Selrespirasie is ‘n afbrekende proses.

kurt
Télécharger la présentation

Dr Willem Stolk Goudveld-Hoërskool Welkom

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. SEL- RESPIRASIE Dr Willem Stolk Goudveld-Hoërskool Welkom

  2. Vergelyk fotosintese met selrespirasie

  3. Fotosintese bou en stoor energie !!! Selrespirasie breek die energie af !!! Fotosintese is dus ‘n opbouende proses !! Selrespirasie is ‘n afbrekende proses Fotosintese is anabolies !!! Selrespirasie is katabolies !!! Fotosintese !! Fotosintese !! Fotosintese !! Respirasie Respirasie Respirasie

  4. ensieme C6H12O6 + 6O2 6CO2 + 6H2O + 38 ATP • Dit is die geleidelike vrystelling van energie… • deur die stapsgewyse afbreking van ‘n ener- • gieryke brandstofmolekuul, bv. glukose… • geproduseer tydens fotosintese.

  5. Glukose C6H12O6 FOS-FORILASIE 2 ATP 2 ADP GLUKOSEDIFOSFAAT • Energie word benodig om die proses • aan die gang te sit... • d.w.s aktiveringsenergie • Twee losdrywende ATP’s vanuit die • sitoplasma word aangewend d.w.s • dit is fosforilering van glukose PGAL C3H6O3 PGAL C3H6O3 Die glukosedifosfaat is ‘n verswakte verbinding wat maklik kan breek. Dit breek gevolglik in twee PGAL (C3) molekules

  6. Eksperimente

  7. Wat is die doel van die eksperiment ? • Om vas te stel of hitte tydens selrespira- sie vrygestel word.

More Related