260 likes | 790 Vues
Menslike hulpbronbestuur. (206) Dosent: Sunel van Coller E-pos: sunel@akademia.ac.za. Inleiding. Mens as belegging Menslike hulpbronbestuursveld Werknemers. Funksie en Doelwitte in Menslike hulpbronbestuur. Ontwikkeling deur die jare: Verlede Nuwe stelsels en prosesse
E N D
Menslike hulpbronbestuur (206) Dosent: Sunel van Coller E-pos: sunel@akademia.ac.za
Inleiding • Mens as belegging • Menslike hulpbronbestuursveld • Werknemers
Funksie en Doelwitte in Menslike hulpbronbestuur • Ontwikkeling deur die jare: • Verlede • Nuwe stelsels en prosesse • Aanstelling as ʼn voorbeeld • Suksesvolle ondernemings • Ondernemings
Funksie en Doelwitte in Menslike hulpbronbestuur • Die funksie van Menslike hulpbronbestuur vandag: • Menslike hulpbronbestuur • Fundamentele argument • Doeltreffende menslike hulpbronbestuur • Menslike hulpbronne prosses
Funksie en Doelwitte in Menslike hulpbronbestuur • Die funksie van Menslike hulpbronbestuur vandag (vervolg) • Drie kategorieë • Werknemersaspekte • Welsynsaspekte • Industriële verhoudingsaspekte
Funksie en Doelwitte in Menslike hulpbronbestuur • Die funksie van Menslike hulpbronbestuur vandag (vervolg) • Lys van indeling: • Mannekragbeplanning • Opleiding en ontwikkeling • Werknemer- en gemeenskapsverhoudings • Persoonlike lêers
Funksie en Doelwitte in Menslike hulpbronbestuur • Die funksie van Menslike hulpbronbestuur vandag (vervolg) • Lys van indeling: • Mannekragbeplanning • Opleiding en ontwikkeling • Werknemer- en gemeenskapsverhoudings • Persoonlike lêers
Funksie en Doelwitte in Menslike hulpbronbestuur • Die funksie van Menslike hulpbronbestuur vandag (vervolg) • Lys van indeling: • Gesondheid, veiligheid en welsyn • Strategiese beplanning • Beoordeling
Funksie en Doelwitte in Menslike hulpbronbestuur • Die funksie van Menslike hulpbronbestuur vandag (vervolg) • Lys van indeling: • Riglyne • Leiding • Potensiaal-identifisering • Rol ontleding en pos omskrywings
Die uitdagings van menslike hulpbronbestuur • Produktiwiteit van werknemers • Verbetering van kwaliteit • Uitdaging van kwaliteit • Kwaliteit is belangrik • Vinnige en effektiewe werksmag
Die uitdagings van menslike hulpbronbestuur • Werknemer afleggings • Veranderende werksmag • Internasionale ekonomie • Impak van regering • Kwaliteit van werkslewe • Tegnologie en opleiding
Die rol van Menslike hulpbronbestuur in ʼn onderneming • Menslike hulpbronbeplanning • Korrekte hoeveelheid mense • Regte vaardighede • Regte plek • Regte tyd
Die rol van Menslike hulpbronbestuur in ʼn onderneming • Nuwe werknemers • Werwing en keuring • Induksie/ oriëntering • Ontginning van werker nemer se potensiaal. • Bestuur van prestasiebestuurstelsel. • Onvermoë om te werk en afwesigheid • Behoud van sleutelwerknemers
Die rol van Menslike hulpbronbestuur in ʼn onderneming • Die ontwikkeling van werknemers • Opleiding en ontwikkeling • Vergoeding van werknemers • Diskriminerende faktore of beginsels • Posgraderings en salarisskale • Verskillende poste op selfde posvlak.
Menslike hulpbronne in die ondernemingshiërargie • Plat hiërargiese struktuur • Voordele: • Verantwoordelikheid word verhoog • Kommunikasie verbeter • Besluitneming vergemaklik • Geen middelbestuur = besparing
Menslike hulpbronne in die ondernemingshiërargie • Plat hiërargiese struktuur • Nadele: • Onduidelike rapporteringslyne • Kweking van min spesialiste • Groot ondernemings
Menslike hulpbronne in die ondernemingshiërargie • Hoë hiërargiese struktuur • Voordele: • Verantwoordelikheid • Geleenthede • Ontwikkeling • Fokus • Lojaliteit
Menslike hulpbronne in die ondernemingshiërargie • Hoë hiërargiese struktuur • Nadele: • Kommunikasie • Wedywering • Verhoogte burokrasie • Tyd • Vlakke
Menslike hulpbronne in die ondernemingshiërargie • Posontwerp • Uitvoering van werk • Gevoel oor werk • Outoriteit oor werk • Besluitnemingsproses • Hoeveelheid werk • Aard van sosiale verhoudings
Belangrike wetgewing in menslike hulpbronbestuur • Arbeidsverhoudinge • Regverdige arbeidspraktyke • Vakbonde • Gesamentlike organisering en onderhandeling
Belangrike wetgewing in menslike hulpbronbestuur • Dienskontrak • Vanaf werkgewer • Betaling • Werksomstandighede • Werk • Onregverdige werksverdeling
Voorbereiding vir kontaksessie 2 • ʼn Gasspreker gaan met julle kom gesels oor die arbeidswet. Gaan dit in julle handboeke goed deur en gaan kyk wat julle nie verstaan nie. Dit wat julle nie verstaan nie, kan julle in die klas vrae vir die gasspreker. Lekker 2 weke!