1 / 11

@FXit

@FXit. Temalys: KOM IN RAT. Openingsles [almal] Kom in rat Gevolge van regte keuses Ruk jou naam (Grepe hieruit as voorbeeld-les) God kan jou kop swaai Dink nuut Geloofsekerheid Leef nuut Geestelike groei As jy groei Selfdissipline Die prys Positiewe denke Dink mooi

leanne
Télécharger la présentation

@FXit

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. @FXit

  2. Temalys: KOM IN RAT • Openingsles [almal] Kom in rat • Gevolge van regte keuses Ruk jou naam (Grepe hieruit as voorbeeld-les) • God kan jou kop swaai Dink nuut • Geloofsekerheid Leef nuut • Geestelike groei As jy groei • Selfdissipline Die prys • Positiewe denke Dink mooi • Emosionele beheer Hou jou in • Pad van verlossing Watter pad • Kennis van God Ken die pad • Leuenpaaie lei na die dood Doodlooppad • Skrifhantering Padkaart • Skriftoepassing Padreëls • Selfkruisiging Padsterftes • Sondebesef Oortreding • Verkeerde keuses Van die pad af • Soeke na God Padsoekers • New Age Nuwe pad • Blind vir die waarheid Nagreis • Musiek se invloed Padmusiek • Eensaamheid Alleenpad • Invloed van vriendskap Saam op pad • Selfsugtige keuses Privaatpad • God se keuse Die brug • Die regte keuse Oë op die pad

  3. Inhoud en hantering van die CD pakket • KOM IN RAT bevat die volgende: • Leiersgids met riglyne vir elke aanbieding (pdf) • Gespreksgids: uitdeelstukke vir elke bespreking (pdf) • Les-programme (25) vir graad 7 tot 11/12 (PowerPoint) • Motiveringskursus vir aanbieders (PowerPoint) Hierdie aanbieding is ’n voorbeeld van slegs sewe skyfies van die INLEIDINGvan les 2. [Die eerste les was die jaaropeningsles in die groot groep.] DOEL VAN INLEIDING: Wek belangstelling in ‘n saak, beginsel of (probleem)area in die tiener-leefwêreld. Die NOTAS onderaan die skyfies gee riglyne vir die bespreking. Vrae aan die groep is in bold. Die R> gee ‘n aanduiding van die aantal kere wat die regs-pyltjie gebruik word vir die skyfie om volledig te ontvou. In die meeste gevalle is slegs een R> nodig, aangesien outomatiese animasie met ’n 2-sekonde tyd-stelling die res van die elemente oopmaak.

  4. Gevolge van die regte keuses HOU KOP: RUK JOU NAAM God se kinders is blootgestel aan vervolging. As jy lewe volgens jou Vader se huisreëls, gaan die wêreld vir jou lag. Hulle gaan jou laat voel jy ruk jou naam. “Hou kop” impliseer om vas te staan by die beginsels van die Woord. Die NOTAS onderaan die skyfies gee riglyne vir die bespreking. Vrae aan die groep is in kursief, waarná riglyne vir die bespreking [of moontlike antwoorde] volg. Outomatiese animasie: Die R> gee ‘n aanduiding van die aantal kere wat die regs-pyltjie gebruik word vir die skyfie om volledig te ontvou. In die meeste gevalle is slegs een R> nodig, aangesien outomatiese animasie met ’n 2-sekonde tyd-stellingdie res van die elemente oopmaak. Lees nou die notas onderaan die skyfies. Slideshow: Staan op die volgende skyfie en druk shift F5.

  5. ruk jou NAAM ruk jou NAAM

  6. A: 19 B: 6 C: 18 D: 8 E: 15 F: 12 G: 9 H: 7 I: 16 J: 11 K: 14 L: 13 Hoeveel punte kry jou NAAM? Skryf die eerste 6 letters van jou naam en van (bv BenduP of Annett) vertikaal, met die waardes langsaan. Die res [M-Z] tel 10 punte elk

  7. Wat het jy gewens terwyl jy besig was met die som? Hoe voel die wenner? Wens jy nou jy het dieselfde naam as die wenner, of is jy oukei met jou eie? Nog 1 kans vir ‘n grammy: Watter 4 ouens se name is verander toe hulle in ‘n vreemde land kom, waar die koning niks van God wou weet nie?

  8. Ons moet hulle NAME verander! Dan 1 6-7 Onder hierdie jong manne uit Juda was Daniël, Gananja, Misael en Asarja maar die hoofpaleis-beampte het vir hulle ander name gegee...

  9. ? ? Identiteitsverwarring ? Wie is EK

  10. 2 Tim 3:12 [DIE BOODSKAP] vrede vervolging èn Jes 32:17

More Related