1 / 5

Getuienisaksie

Getuienisaksie. Hand 1:8 - En julle sal my getuies wees in Jerusalem, Judea en ook in Samaria en die uithoeke van die aarde. Kom help ons om getrou te werk aan Jesus se groot opdrag. Afhanklik van die Heilig Gees wil ons: Lidmate betrokke kry by getuienis aksies binne en buite die gemeente

lenora
Télécharger la présentation

Getuienisaksie

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Getuienisaksie Hand 1:8 - En julle sal my getuies wees in Jerusalem, Judea en ook in Samaria en die uithoeke van die aarde

  2. Kom help ons om getrou te werk aan Jesus se groot opdrag Afhanklik van die Heilig Gees wil ons: Lidmate betrokke kry by getuienis aksies binne en buite die gemeente Bid vir sendelinge Sendelinge inspireer deur uitreikaksies Geld insamel vir sending

  3. Help ons om die lewende water by verlore mense naby ons en ver van ons af uit te bring

  4. Aksie België SIM: Sending onder Moslems Cala Radio Feba Geopende Deure Gospel for Asie Frankryk KMB Maranata Diensjaar vir Christus Veritas- Egipte Kleinskool Muapula Seyisi Thailand

  5. Die oes is groot en die arbeiders min Kontak: Ds MG van Rooyen - 041 360 0665 Giel Meyer (Voorsitter) – 041 364 3925

More Related