1 / 34

Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek

Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek. Bespreking van die wet 5 Indeling van die Wet. Gerrie C Coetzee. Kom ons deel die wette prakties in 1. Aanbiddingswette Wie en hoe aanbid word - Dit kan tog nooit verander nie. .

maille
Télécharger la présentation

Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die Pad van Waarheid tot die LeweBybelVertalingsProjek

  2. Bespreking van die wet5Indeling van die Wet Gerrie C Coetzee

  3. Kom ons deel die wette prakties in1. AanbiddingswetteWie en hoe aanbid word- Dit kan tog nooit verander nie.

  4. Hierby is ingesluit, wette wat spesifiek teen 'n heidense gebruik se insluiting in ons aanbidding is.

  5. Lev 20:23 "Julle mag nie leef volgens die gewoontes van die nasies wat Ek voor julle uit verdryf nie, wanthulle het al hierdie dinge gedoen en daarom verafsku Ek hulle."

  6. As ek drie keer na die ooste sou buig in my praktyk van aanbidding, volg ek ‘n Moslem gebruik en Vader kan tog nie so vereer word nie.

  7. As ek die songod se dag – soos erken deur die RK toe dit ingestel is, vereer of afsonder, bring ek mos geen eer aan die Lewende Skepper God nie.

  8. Sondagaanbidding word nagespeur tot 111-138 na Yeshua toe Romeinse anti-Joodse onderdrukking ‘n beleid van apartheid van Joodse gewoontes afgedwing het en nie soos deur sommige beweer, as gevolg van die opstanding van Yeshua op die eerste dag van die week, of dat die eerste Kerk op die eerste dag bymekaargekom het nie.

  9. Almal is beveel om Sondag te gehoorsaam as respekbetoning aan die songod wat aanbid is; in 321 het Konstantein vereis (wet geword) dat alle onderdane van die Romeinse Ryk Sondag sal hou as “Die dag van die Here” en as ‘n dag van rus.

  10. Schaff-Herza Encyclopedia – Sunday – ‘dies solis’ on the Roman calendar, ‘day of the sun’, the…John Eadie, D.D., LL.D, A Bible Cyclopedia p561 –” Sunday was a name given by the heathen to the first day of the week, because it was the day on which they worshipped the sun.”

  11. Daniël 7:25 sê: “Hy sal magtige woorde teen die Allerhoogste praat en probeer om die afgesonderdes van die Allerhoogste te vervolg (uit te put.) Hy sal mik om (probeer om) die vasgestelde tye (seisoene) (God se afgesonderde dae en wette) te verander;.....” (vry vertaal uit Hebreeus)

  12. Catholic Record Sept 1, 1923“Sunday is our mark of authority… The Church is above the Bible, and this transference of Sabbath observance is proof of that fact.”Catholic World, March 1894, p.809“She took the pagan Sunday and made it the Christian Sunday… and thus the pagan Sunday, dedicated to Balder (Baal), became the sacred Sunday sacred to Jesus.”

  13. Wat van kersfees?Easter?Hoeveel heidense gebruike is in jou aanbidding? Kan ons werklik beweer ons aanbid die enigste ware God deur dit met heidense gebruike te doen?

  14. 2. MorelewetteLewenswyse en standaarde Sy standaarde bly tog ewiglik dieselfde

  15. TV en begin daarvanPadda as vb

  16. 3. Seremoniële- / feeswetteDie doel van die feeste.

  17. Die weeklikse feesDie sewe jaarlikse feeste

  18. PesagOngesuurde brodeWaai van die eerste gerfShavu’otShofarYom KippurSukkot

  19. 4. OfferwetteLet op - die offers en offerwette is nie afgeskaf nie!!! Hulle is net volledig gebring! Net soos ek my fisiese lam na die tempel moes bring, my hand daarop lê en so die plaasvervangende offer myne maak asof ek dit self is en doen, so moet ek steeds my hand op Yeshua as offer plaas voordat dit vir my geldig word as plaasvervangende offer.

  20. Niks kan sommer net wegval nie, want die "WET" is een.

  21. Lev 4:2"Praat met die kinders van Yisra'el en sê: 'As iemand onwetend sondig teen een van die opdragte wat hwhy beveel het nie gedoen mag word nie en enige een van hulle oortree," Ya'akov 2:10

  22. Heb 10:8 Hierbo sê Hy: “Slagoffers, graanoffers, brandoffers, sond- en vredesoffers wil U nie hê nie,” dit wat volgens die geskrewe wet geoffer word, 9 daarna het Hy gesê: “Let op! Ek kom om U wil te doen, o God.” Hierin skaf Hy die eerste af om die tweede te vestig,

  23. Yeshua as Sondoffer: Hebr 10:6-10 ; 13:11,12 ; Yog 1:29 ; 2 Kor 5:21 ; Rom 8:3Heb 9:28 só is Die Gesalfde Een ook een maal geoffer en Sy liggaam geoffer vir die sondes van baie, maar die tweede maal verskyn Hy, sonder ons sonde, vir die lewe van hulle wat Hom verwag,

  24. Yeshua as Oortredingsoffer: Yes 53:10 Heb 9:14 hoeveel te meer sal die bloed van Die Gesalfde Een, wat Homself, sonder vlek, deur die ewige Gees aan God geoffer het, ons gewete reinig van dooie werke, om die lewende God te dien.

  25. Yeshua as Vredesoffer / Dankoffer:die herstel van verhoudings: Yes 9:6 Heb 9:15 As gevolg hiervan is Hy Tussenganger van ‘n nuwe verbond, want in Sy dood was Hy Verlossing vir díe wat teen die eerste verbond oortree het sodat ons die belofte mag ontvang, díe wat geroep is tot ‘n ewige erfenis,

  26. Yeshua as Brandoffer:Heb 10:11-1211 Elke hoofpriester staan elke dag om te bedien en dieselfde offers te bring wat van die ou tyd af nooit die sondes kon verwyder nie, 12 maar Hy het een slagoffer ter wille van sonde gebring en gaan sit aan die regterkant van God vir altyd,

  27. Yeshua as Graan / Drankoffer:Heb 10:6-10

  28. Yeshua as Pesaglam:1 Kor 5:7Gooi die ou suurdeeg uit sodat julle ‘n nuwe stuk deeg kan wees, soos wat julle eintlik ongesuurd is, want ons Pesaglam, Die Gesalfde Een, is vir ons geslag.

  29. Nou is die vraag - watter deel van die wette word anders toegepas of is verander?In al hierdie gevalle is die NV ons riglyn. As dit nie in die NV verander word nie - dan is dit NET SO geldig.Ons het reeds gesien dat die wet / of hantering daarvan kan verander.

  30. Ons volgende onderwerp is die veranderinge en toepassings van spesifieke wette.

  31. 5. AfsonderingswetteDeut. 14:1 "Julle is seuns van hwhy julle God; julle mag julle ter wille van ‘n dooie nie stukkend sny of ‘n kaalte op julle voorkoppe skeer nie, 2 want julle is ‘n afgesonderde volk tot hwhy julle God, en hwhy het julle gekies om 'n volk as Sy eie besitting te wees uit al die volke wat op die aarde is." ........ daarom doen julle dus die volgende: ......

  32. Die wette oor rande afsny van kop en baardhare Lev. 19:27"Julle mag die rand van julle kophare nie rond afskeer nie en ook nie die rand van julle baarde skend nie." Wet oor spesifieke kleed wat uit wol en katoen gemaak is,Deut. 22:11 sha'atnez.

  33. 5. Gesondheids- / koswette

  34. ShemaDeut 6:4Die Wet van liefdeDie tien opdragte. (gebooie)Die wette, opdragte, instellings en oordele.Dankie Vader, dat ons die voorreg het om U te aanbid volgens U standaarde. Vergewe ons eiesinnigheid.

More Related