1 / 30

Module 3.1 Netwerke

Module 3.1 Netwerke. Oorsig. Wat is ’n netwerk? Redes vir netwerke Voordele van netwerke Komponente van ’n netwerk Tipes netwerke Kliënt-bediener vs. eweknie netwerke Toegangsbeheer in netwerke. Wat is ’n netwerk?.

maxime
Télécharger la présentation

Module 3.1 Netwerke

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Module 3.1 Netwerke

  2. Oorsig • Wat is ’n netwerk? • Redes vir netwerke • Voordele van netwerke • Komponente van ’n netwerk • Tipes netwerke • Kliënt-bediener vs. eweknie netwerke • Toegangsbeheer in netwerke

  3. Wat is ’n netwerk? As twee of meer rekenaars/toestelle aanmekaar gekoppel is , het ons ’n ‘netwerk’ Om drukkers, aftasters en ander toestelle en lêers te deel.

  4. Redes vir netwerke Vinnige, effektiewe kommunikasie • Maak kommunikasie tussen • gebruikers moontlik • Deel van hulpbronne soos • inligting, apparatuur en • programmatuur

  5. Redes vir netwerke Deel apparatuur R R R Toerusting kan deur gebruikers van netwerk gedeel word Bespaar geld

  6. Redes vir netwerke Data-sentralisasie • Data word sentraal gestoor vir makliker toegang • Behou data-integriteit • Rugsteun kan vanaf ’n sentrale punt gedoen word

  7. Redes vir netwerke Lêeroordrag Die lêers op ’n CD kan d.m.v. die netwerk gekopieer word.

  8. Redes vir netwerke Ontspanning LAN Partytjies

  9. Redes vir netwerke Beter kontrole en sekuriteit Hou data in veilige bewaring

  10. Redes vir netwerke Buigsame toegang In ’n netwerk kan gebruikers toegang tot hul inligting kry vanaf enige rekenaar in die netwerk. Internet-bankdienste

  11. Nadele van netwerke Benodig ’n netwerk-administrateur  Benodig ’n hoë vlak van sekuriteit om inligting vertroulik te hou  Skadelike programmatuur kan vinnig versprei • As daar ’n probleem in die netwerk ontstaan, • het gebruikers nie toegang tot hul data nie • en kan hulle ook nie drukstukke maak nie. • As die bediener faal, kan baie data verloor • word

  12. Komponente van ’n netwerk

  13. Komponente van ’n netwerk Switches Optiese veselkabel • Apparatuur • Rekenaars en ander toestelle • Netwerk koppelvlak-kaart (Network Interface Controller – NIC) • Switch

  14. Komponente van ’n netwerk • Kommunikasie media • Gekabelde • UTP • Optiese vesel • Kabelloos • Netwerkbedryfs-programmatuur

  15. Tekortkominge van kommunikasiemedia • Seinverswakking • EMI • Afluistering • Gekruisde lyne

  16. Tekortkominge van kommunikasiemedia

  17. Tipes netwerke Lokale Area Netwerke Wye Area Netwerke

  18. Tipes netwerke • WLAN • Intranet • Extranet

  19. Activity Aktiwiteit 1 Written Geskrewe

  20. Kliënt-bediener vs. Eweknie Kliënte Kliënte is rekenaars (PC’s of werkstasies) wat netwerkhulpbronne gebruik, maar nie voorsien nie. Hulle maak staat op bedienerrekenaars om hulpbronne soos lêers en die druk daarvan, te verskaf. Bedieners Bedieners is rekenaars wat slegs netwerkhulpbronne verskaf. Dit is kragtige rekenaars met groot hardeskywe en word nie as gewone rekenaars gebruik nie. Eweknieë Eweknieë is rekenaars wat netwerkhulpbronne verskaf en gebruik.

  21. Kliënt-bediener LAN • Die bediener bestuur netwerkhulpbronne • Dit word gebruik vir groot netwerke • Hoë vlak van sekuriteit

  22. Eweknie LAN • Netwerkhulpbronne word tussen die rekenaars gedeel • Baie klein netwerk, of tuisnetwerk • Deel van drukkers, Internet toegang en lêers

  23. Toegangsbeheer tot ’n netwerk • Netwerk sekuriteit verwys na reëls wat die sekuriteit van ’n netwerk verseker, deur ongemagtigde toegang en misbruik van die netwerk te voorkom. • Gebruikernaam en wagwoord word gebruik vir toegangsbeheer tot netwerk. • Sekuriteit en vertroulikheid van data is belangrik.

  24. Voorbeeld van regte by lêergidse

  25. Reëls vir goeie wagwoorde • Ten minste 8 karakters lank. • Gebruik ’n mengsel van hoof- en kleinletters, syfers en spesiale karakters. • Moenie jou naam, jou kêrel of meisie of troeteldier se naam, of enige iets anders wat mens maklik by jou kan raai, gebruik nie. • Verander jou wagwoord elke twee maande. • Wagwoorde moet nie ’n patroon vorm, soos asdf nie. • Wees kreatief! • ’n Voorbeeld van ’n goeie, veilige wagwoord is: q&F1oP%*>41z

  26. Hoe weet jy dat jy aan ’n netwerk gekoppel is? Ekstra (logiese / gedeelde) aandrywers is sigbaar.

  27. Hoe weet jy dat jy aan ’n netwerk gekoppel is? • Daar is ander rekenaars in ‘My Network Places’. • Toegang tot toestelle soos drukkers wat nie direk aan die rekenaar gekoppel is nie. • Netwerk aktiwiteit word in die ‘system tray’ aangedui.

  28. Activity Aktiwiteit 2 Written Geskrewe

  29. Woordelys

More Related