1 / 16

Deurbraak !

Deurbraak !. 1 Inleidend. Heb 11 6 As ’n mens nie glo nie, is dit onmoontlik om te doen wat God wil. Wie tot God nader , moet glo dat Hy bestaan en dat Hy dié wat Hom soek, beloon. 2 Die vernaamste vereiste vir ‘ n deur braak is _____. geloof. Deurbraak !. 3 Motivering.

Télécharger la présentation

Deurbraak !

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Deurbraak! 1Inleidend

  2. Heb 116As ’n mens nie glo nie, is dit onmoontlik om te doen wat God wil. Wie tot God nader, moet glo dat Hy • bestaan en dat Hy dié wat Hom soek, beloon.

  3. 2 Die vernaamste vereiste vir ‘ndeur braak is • _____ geloof

  4. Deurbraak! 3 Motivering

  5. Heb 12:4–12 • Die Here tug dié wat Hy liefhet • 4Julle het nog nie so teen die sonde weerstand gebied dat dit vir julle ’n stryd om lewe of dood geword het nie. 5Julle het ook vergeet van die aanmoediging wat tot julle as kinders van God gerig word:“My kind, moet dit nie gering ag as die Here jou tug nie en moenie mismoedig word as Hy jou teregwys nie, 6want die Here tug hom wat Hy liefhet, Hy straf elkeen wat Hy as kind aanneem.” 7Verdra die tug as opvoeding, want God behandel julle as sy kinders. Is daar miskien ’n kind wat nie deur sy vader getug word nie?

  6. 8As julle nie getug word soos al die ander nie, dan is julle nie werklik sy kinders nie. 9Verder, ons het ons aardse vaders gehad wat ons getug het, en ons het vir hulle eerbied gehad. Sal ons ons nie nog des te meer aan die hemelse Vader onderwerp en lewe nie? 10Ons vaders het ons wel ’n kort tydjie na hulle goeddunke getug, maar Hy tug ons tot ons beswil sodat ons in sy heiligheid mag deel. 11Wanneer ons getug word, lyk die tug op daardie oomblik nie na iets om oor bly te wees nie, maar om oor te huil.

  7. Later lewer dit egter vir dié wat daardeur gevorm is, ’n goeie vrug: vrede omdat hulle gehoorsaam is aan die wil van God. 12Versterk daarom die slap hande en die lam knieë 13en loop die reguit pad. Dan sal wat lam is, nie uit lit raak nie, maar gesond word.

  8. Gal 6 7Moenie julleself mislei nie: God laat nie met Hom spot nie. Wat ’n mens saai, dit sal hy ook oes. 8Wie op die akker van sy sondige natuur saai, sal van die sondige natuur dood en verderf oes. Maar wie op die akker van die Gees saai, sal van die Gees die ewige lewe oes. 9Laat ons dan nie moeg word om goed te doen nie, want as ons nie verslap nie, sal ons op die bestemde tyd ook die oes insamel.

  9. 3.1 God motiveer my om te glo/in geloof te lewe deur: • ________ tugtiging

  10. Hosea 1 • 9 En Hy het gesê: Noemhom Lo-Ammi, want julle is nie my volknie, en Eksalniejulles’nweesnie. • 12Sêaanjullebroers: Ammi, en aanjullesusters: Rugáma

  11. Hosea 118Maar hoe kanEkjouprysgee, Efraim? Hoe kanEkjoulaatvaar, Israel? Hoe kanEkjouvernietigsoosAdma, met joumaaksoos met Sebojim? Ekkanditnieoor my hart krynie. My liefde brand testerk. 9Ek sal my gloeiendetoornbedwing, Eksalnie so vergaan en Efraimuitwisnie, want Ek is God, nie ’n mensnie. Ek is die Heiligewat by jou is, Eksalnie met woedeingrypnie.

  12. 3.2 God motiveer my om te glo/in geloof te lewe deur: • _________ verhouding

  13. Heb 122... Ter wille van die vreugde wat vir Hom in die vooruitsig was, het Hy die kruis verduur sonder om vir die skande daarvan terug te deins, en Hy sit nou aan die regterkant van die troon van God.

  14. Luk 1916Die eerste het vorentoe gekom en gesê: ‘Meneer, u muntstuk het tien muntstukke opgelewer.’17Daarop antwoord hy: ‘Mooi so, jy is ’n goeie slaaf. Omdat jy in ’n saak van min belang getrou was, kry jy nou die bestuur oor tien stede.’ • Openb 2212Jesus sê toe weer: “Kyk, Ek kom gou! Ek bring die loon saam met My om elkeen te beloon vir wat hy gedoen het. 13Ek is die Alfa en die Omega, die Eerste en die Laaste, die Begin en die Einde.

  15. 3.2 God motiveer my om te glo/in geloof te lewe deur: • _______ beloning

  16. Deurbraak!

More Related