1 / 11

OPGRADERING

Om die aanbieding te gebruik moet jy die makro enable . Gaan na Developer , Macro Security en kies enable all Macros . Save , Close en Open weer. Kyk na die aanbieding. OPGRADERING. Kliek dan hier. Hoekom het rekenaars ’n kort lewensduur?. Ons wil meer programme installeer.

midori
Télécharger la présentation

OPGRADERING

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Om die aanbieding te gebruik moet jy die makro enable. Gaan na Developer, MacroSecurity en kies enable all Macros. Save, Close en Open weer. Kyk na die aanbieding. OPGRADERING Kliek dan hier

  2. Hoekom het rekenaars ’n kort lewensduur? • Ons wil meer programme installeer. • Die nuwe programmatuur benodig meer of ander hardeware. • Ons wil met meer programme gelyktydig werk. • Daarvoor het ons meer RAM nodig. • Ons het meer data wat ons wil stoor. • Meer stoorspasie beteken ’n groter hardeskyf. • Rekenaars doen nie wat ons van hulle verwag nie. • Daarom wil ons hulle vervang. Kliek dan hier

  3. Learning Opportunities Klik op die belangrike dele van die moederbord om die dele te identifiseer Kliek dan hier.

  4. Learning Opportunities Ken jy jou terminologie? Watter beskrywing pas by die moederbord? Eenheid waarin spoed van prosesseerders gemeet word. Grafika kaart, Klank kaart DIMMS Hardeskyf, optiese aandrywer Grootste elektroniese circuit board wat in ’n rekenaarkas gevind word. Deel van die rekenaar wat alle opdragte uitvoer. Dell, IBM, Acer Intel, AMD, Motorola

  5. Learning Opportunities Ken jy jou terminologie? Watter beskrywing pas by stoorspasie? Kliek daarop. Eenheid waarin spoed van prosesseerders gemeet word. Grafika kaart, Klank kaart DIMMS Hardeskyf, optiese aandrywer Grootste elektroniese circuit board wat in ’n rekenaarkas gevind word. Dell, IBM, Acer Intel, AMD, Motorola Deel van die rekenaar wat alle opdragte uitvoer.

  6. Ken jy jou terminologie? Watter beskrywing pas by die uitbreidingskaart? Kliek daarop. DIMMS Grafika kaart, Klank kaart Eenheid waarin spoed van prosesseerders gemeet word. Grootste elektroniese circuit board wat in ’n rekenaarkas gevind word. Intel, AMD, Motorola Hardeskyf, optiese aandrywer Dell, IBM, Acer Deel van die rekenaar wat alle opdragte uitvoer.

  7. Ken jy jou terminologie? Watter beskrywing pas by primêre geheue? Kliek daarop. Grootste elektroniese circuit board wat in ’n rekenaarkas gevind word. Grafika kaart, Klank kaart Eenheid waarin spoed van prosesseerders gemeet word. DIMMS Intel, AMD, Motorola Deel van die rekenaar wat alle opdragte uitvoer. Hardeskyf, optiese aandrywer Dell, IBM, Acer

  8. Soorte opgradering Kyk mooi na die prent. Watter opgradering word uitgebeeld? Klik daarop. Voeg RAM by Voeg ’n hardeskyf by Verander die video beheerder Voeg die optiese skyf aandrywer by of vervang dit

  9. Soorte opgradering Kyk mooi na die prent. Watter opgradering word uitgebeeld? Klik daarop. Voeg RAM by Voeg ’n hardeskyf by Verander die video beheerder Voeg die optiese skyf aandrywer by of vervang dit

  10. Soorte opgradering Kyk mooi na die prent. Watter opgradering word uitgebeeld? Klik daarop. Voeg RAM by Voeg ’n hardeskyf by Verander die video beheerder Voeg die optiese skyf aandrywer by of vervang dit

  11. Kliek hier op jou punt te kry

More Related