1 / 71

KWATRYNE

KWATRYNE. INA ROUSSEAU. ONTLEDING Die lewe word gesien as ‘n toneelstuk waarin mense die akteurs is. Shakespeare het ‘n drama As You Like It geskryf waarin dit voorgekom het. AGTERGROND ‘n Persiese kwatryn is ‘n selfstandige gedig wat uit vier

morrison
Télécharger la présentation

KWATRYNE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. KWATRYNE INA ROUSSEAU

  2. ONTLEDING Die lewe word gesien as ‘n toneelstuk waarin mense die akteurs is. Shakespeare het ‘n drama As You Like It geskryf waarin dit voorgekom het. AGTERGROND ‘n Persiese kwatryn is ‘n selfstandige gedig wat uit vier versreëls bestaan. Verskeie rymskemas kan moontlik gebruik word (abab, aabb, aaab, abbb), maar die rymskema wat tradisioneel geraak het, is aaba. Gewoonlik word daar in die eerste twee versreëls ‘n stelling gemaak of ‘n waarneming kom voor. Die derde versreël begin met “maar” en lei dus die teenstelling in. Aan die einde van die derde versreël kom daar enjambement voor.

  3. OPSOMMING 10: Die spreker wag vir instruksies van die Regisseur, God, om sy rol te vertolk. 11: Die spreker vra vir God of Hy elke speler volgens sy bydrae sal beloon, of die arbeider met ander woorde sy loon waardig sal wees. 12: Daar is nie altyd ‘n souffleur om die mens touwys te maak in die toneel van die lewe nie. 13: Die mens wonder oor sy rol in die lewe.

  4. KWATRYNE 10 • Agter die skerms, lank reeds gegrimeer • aanskou ek die verhoog se glans en kleur • en wag dat u my toelaat om oplaas • my rol te gaan vertolk, O Regisseur. 11 • As daar applous was vir die laaste maal • en U die décor moeg na onder haal, • sal U vir ons wat ons kostuums uittrek • volgens ons moeite en geduld betaal ? In die eerste kwatryn word God as die groot Regisseur direk aangespreek

  5. KWATRYNE 10 • Agter die skerms, lank reeds gegrimeer • aanskou ek die verhoog se glans en kleur • en wag dat u my toelaat om oplaas • my rol te gaan vertolk, O Regisseur. 11 • As daar applous was vir die laaste maal • en U die décor moeg na onder haal, • sal U vir ons wat ons kostuums uittrek • volgens ons moeite en geduld betaal ? Agter die dekor op die verhoog.

  6. KWATRYNE 10 • Agter die skerms, lank reeds gegrimeer • aanskou ek die verhoog se glans en kleur • en wag dat u my toelaat om oplaas • my rol te gaan vertolk, O Regisseur. 11 • As daar applous was vir die laaste maal • en U die décor moeg na onder haal, • sal U vir ons wat ons kostuums uittrek • volgens ons moeite en geduld betaal ? Dit is die beweegbare systukke van die verhoog- dekor.

  7. KWATRYNE 10 • Agter die skerms, lank reeds gegrimeer • aanskou ek die verhoog se glans en kleur • en wag dat u my toelaat om oplaas • my rol te gaan vertolk, O Regisseur. 11 • As daar applous was vir die laaste maal • en U die décor moeg na onder haal, • sal U vir ons wat ons kostuums uittrek • volgens ons moeite en geduld betaal ? Wag al baie lank.

  8. KWATRYNE 10 • Agter die skerms, lank reeds gegrimeer • aanskou ek die verhoog se glans en kleur • en wag dat u my toelaat om oplaas • my rol te gaan vertolk, O Regisseur. 11 • As daar applous was vir die laaste maal • en U die décor moeg na onder haal, • sal U vir ons wat ons kostuums uittrek • volgens ons moeite en geduld betaal ? Toneelspeler se gesig is met kleurstowwe bedek om dit die voorkoms of uitdrukking te gee wat die rol vereis.

  9. KWATRYNE 10 • Agter die skerms, lank reeds gegrimeer • aanskou ek die verhoog se glans en kleur • en wag dat u my toelaat om oplaas • my rol te gaan vertolk, O Regisseur. 11 • As daar applous was vir die laaste maal • en U die décor moeg na onder haal, • sal U vir ons wat ons kostuums uittrek • volgens ons moeite en geduld betaal ? Die spreker in die gedig is ‘n akteur/aktrise en ons weet dit omdat hy/sy kennis het van tipiese toneelopvoerings.

  10. KWATRYNE 10 • Agter die skerms, lank reeds gegrimeer • aanskou ek die verhoog se glans en kleur • en wag dat u my toelaat om oplaas • my rol te gaan vertolk, O Regisseur. 11 • As daar applous was vir die laaste maal • en U die décor moeg na onder haal, • sal U vir ons wat ons kostuums uittrek • volgens ons moeite en geduld betaal ? Die aangesprokene is God en ons weet dit omdat “Regisseur” met ‘n hoofletter geskryf is.

  11. KWATRYNE 10 • Agter die skerms, lank reeds gegrimeer • aanskou ek die verhoog se glans en kleur • en wag dat u my toelaat om oplaas • my rol te gaan vertolk, O Regisseur. 11 • As daar applous was vir die laaste maal • en U die décor moeg na onder haal, • sal U vir ons wat ons kostuums uittrek • volgens ons moeite en geduld betaal ? Die deel van die saal wat hoër is as die vloer.

  12. KWATRYNE 10 • Agter die skerms, lank reeds gegrimeer • aanskou ek die verhoog se glans en kleur • en wag dat u my toelaat om oplaas • my rol te gaan vertolk, O Regisseur. 11 • As daar applous was vir die laaste maal • en U die décor moeg na onder haal, • sal U vir ons wat ons kostuums uittrek • volgens ons moeite en geduld betaal ? Die verhoog is simbolies van die lewe omdat God die “Regisseur” is.

  13. KWATRYNE 10 • Agter die skerms, lank reeds gegrimeer • aanskou ek die verhoog se glans en kleur • en wag dat u my toelaat om oplaas • my rol te gaan vertolk, O Regisseur. 11 • As daar applous was vir die laaste maal • en U die décor moeg na onder haal, • sal U vir ons wat ons kostuums uittrek • volgens ons moeite en geduld betaal ? Die uiterlike vertoon.

  14. KWATRYNE 10 • Agter die skerms, lank reeds gegrimeer • aanskou ek die verhoog se glans en kleur • en wag dat u my toelaat om oplaas • my rol te gaan vertolk, O Regisseur. 11 • As daar applous was vir die laaste maal • en U die décor moeg na onder haal, • sal U vir ons wat ons kostuums uittrek • volgens ons moeite en geduld betaal ? Die mens het nie altyd beheer oor sy lewe nie/dit dui op aanvaarding en vertroue in die Regisseur se leiding

  15. KWATRYNE 10 • Agter die skerms, lank reeds gegrimeer • aanskou ek die verhoog se glans en kleur • en wag dat u my toelaat om oplaas • my rol te gaan vertolk, O Regisseur. 11 • As daar applous was vir die laaste maal • en U die décor moeg na onder haal, • sal U vir ons wat ons kostuums uittrek • volgens ons moeite en geduld betaal ? Uiteindelik / na ‘n lang gewag.

  16. KWATRYNE 10 • Agter die skerms, lank reeds gegrimeer • aanskou ek die verhoog se glans en kleur • en wag dat u my toelaat om oplaas • my rol te gaan vertolk, O Regisseur. 11 • As daar applous was vir die laaste maal • en U die décor moeg na onder haal, • sal U vir ons wat ons kostuums uittrek • volgens ons moeite en geduld betaal ? ENJAMBEMENT Dit beklemtoon dat die akteur/aktrise ‘n dringende begeerte het om “oplaas” sy/haar rol te vertolk.

  17. KWATRYNE 10 • Agter die skerms, lank reeds gegrimeer • aanskou ek die verhoog se glans en kleur • en wag dat u my toelaat om oplaas • my rol te gaan vertolk, O Regisseur. 11 • As daar applous was vir die laaste maal • en U die décor moeg na onder haal, • sal U vir ons wat ons kostuums uittrek • volgens ons moeite en geduld betaal ? ‘n Karakter se rol gevoelvol weergee.

  18. KWATRYNE 10 • Agter die skerms, lank reeds gegrimeer • aanskou ek die verhoog se glans en kleur • en wag dat u my toelaat om oplaas • my rol te gaan vertolk, O Regisseur. 11 • As daar applous was vir die laaste maal • en U die décor moeg na onder haal, • sal U vir ons wat ons kostuums uittrek • volgens ons moeite en geduld betaal ? Hoofletterwoord dra by tot die atmosfeer van eerbied / lofuiting en sluit aan by die woord “toelaat”

  19. KWATRYNE 10 • Agter die skerms, lank reeds gegrimeer • aanskou ek die verhoog se glans en kleur • en wag dat u my toelaat om oplaas • my rol te gaan vertolk, O Regisseur. 11 • As daar applous was vir die laaste maal • en U die décor moeg na onder haal, • sal U vir ons wat ons kostuums uittrek • volgens ons moeite en geduld betaal ? Die persoon wat die toneel afrig, in hierdie geval God.

  20. KWATRYNE 10 • Agter die skerms, lank reeds gegrimeer • aanskou ek die verhoog se glans en kleur • en wag dat u my toelaat om oplaas • my rol te gaan vertolk, O Regisseur. 11 • As daar applous was vir die laaste maal • en U die décor moeg na onder haal, • sal U vir ons wat ons kostuums uittrek • volgens ons moeite en geduld betaal ? RETORIESE UITROEP Dit druk die akteur/aktrise se intense verlange uit.

  21. KWATRYNE 10 • Agter die skerms, lank reeds gegrimeer • aanskou ek die verhoog se glans en kleur • en wag dat u my toelaat om oplaas • my rol te gaan vertolk, O Regisseur. 11 • As daar applous was vir die laaste maal • en U die décor moeg na onder haal, • sal U vir ons wat ons kostuums uittrek • volgens ons moeite en geduld betaal ? Die woorde dui aan dat die akteur/aktrise gretig is om op die verhoog te verskyn.

  22. KWATRYNE 10 • Agter die skerms, lank reeds gegrimeer • aanskou ek die verhoog se glans en kleur • en wag dat u my toelaat om oplaas • my rol te gaan vertolk, O Regisseur. 11 • As daar applous was vir die laaste maal • en U die décor moeg na onder haal, • sal U vir ons wat ons kostuums uittrek • volgens ons moeite en geduld betaal ? In die tweede kwatryn word die groot vraag gevra: Word die mens in die hiernamaals beloon vir dit wat hy op aarde gedoen het ?

  23. KWATRYNE 10 • Agter die skerms, lank reeds gegrimeer • aanskou ek die verhoog se glans en kleur • en wag dat u my toelaat om oplaas • my rol te gaan vertolk, O Regisseur. 11 • As daar applous was vir die laaste maal • en U die décor moeg na onder haal, • sal U vir ons wat ons kostuums uittrek • volgens ons moeite en geduld betaal ? Handeklap

  24. KWATRYNE 10 • Agter die skerms, lank reeds gegrimeer • aanskou ek die verhoog se glans en kleur • en wag dat u my toelaat om oplaas • my rol te gaan vertolk, O Regisseur. 11 • As daar applous was vir die laaste maal • en U die décor moeg na onder haal, • sal U vir ons wat ons kostuums uittrek • volgens ons moeite en geduld betaal ? Dit verwys na die dood of die einde van die toneelstuk.

  25. KWATRYNE 10 • Agter die skerms, lank reeds gegrimeer • aanskou ek die verhoog se glans en kleur • en wag dat u my toelaat om oplaas • my rol te gaan vertolk, O Regisseur. 11 • As daar applous was vir die laaste maal • en U die décor moeg na onder haal, • sal U vir ons wat ons kostuums uittrek • volgens ons moeite en geduld betaal ? Eerbiedsbenaming; God word direk aangespreek.

  26. KWATRYNE 10 • Agter die skerms, lank reeds gegrimeer • aanskou ek die verhoog se glans en kleur • en wag dat u my toelaat om oplaas • my rol te gaan vertolk, O Regisseur. 11 • As daar applous was vir die laaste maal • en U die décor moeg na onder haal, • sal U vir ons wat ons kostuums uittrek • volgens ons moeite en geduld betaal ? Meubels en voorwerpe wat ‘n toneel na die werklikheid laat lyk.

  27. KWATRYNE 10 • Agter die skerms, lank reeds gegrimeer • aanskou ek die verhoog se glans en kleur • en wag dat u my toelaat om oplaas • my rol te gaan vertolk, O Regisseur. 11 • As daar applous was vir die laaste maal • en U die décor moeg na onder haal, • sal U vir ons wat ons kostuums uittrek • volgens ons moeite en geduld betaal ? Baie dekorstukke word met toue teen die dak opgekatrol en aan die einde moet dit weer afgehaal word.

  28. KWATRYNE 10 • Agter die skerms, lank reeds gegrimeer • aanskou ek die verhoog se glans en kleur • en wag dat u my toelaat om oplaas • my rol te gaan vertolk, O Regisseur. 11 • As daar applous was vir die laaste maal • en U die décor moeg na onder haal, • sal U vir ons wat ons kostuums uittrek • volgens ons moeite en geduld betaal ? Dit kan ook verwys na die einde van tyd – wanneer God die aarde nuut sal maak.

  29. KWATRYNE 10 • Agter die skerms, lank reeds gegrimeer • aanskou ek die verhoog se glans en kleur • en wag dat u my toelaat om oplaas • my rol te gaan vertolk, O Regisseur. 11 • As daar applous was vir die laaste maal • en U die décor moeg na onder haal, • sal U vir ons wat ons kostuums uittrek • volgens ons moeite en geduld betaal ? God is waarskynlik moeg omdat Sy taak as Regisseur Sy kragte uitgeput het.

  30. KWATRYNE 10 • Agter die skerms, lank reeds gegrimeer • aanskou ek die verhoog se glans en kleur • en wag dat u my toelaat om oplaas • my rol te gaan vertolk, O Regisseur. 11 • As daar applous was vir die laaste maal • en U die décor moeg na onder haal, • sal U vir ons wat ons kostuums uittrek • volgens ons moeite en geduld betaal ? Kleredrag vir die toneel.

  31. KWATRYNE 10 • Agter die skerms, lank reeds gegrimeer • aanskou ek die verhoog se glans en kleur • en wag dat u my toelaat om oplaas • my rol te gaan vertolk, O Regisseur. 11 • As daar applous was vir die laaste maal • en U die décor moeg na onder haal, • sal U vir ons wat ons kostuums uittrek • volgens ons moeite en geduld betaal ? Dit verwys na elkeen wat deelgeneem het aan die spel van die lewe.

  32. 12 • In hierdie klug vergeet soms ‘n akteur • heel onverwags sy reëls en loer versteur • na die coulisses links en regs • maar geen souffleur se stem dring tot hom deur. 13 • Ofskoon die saal se ligte nie meer brand • vra menigeen aan die verhoog se kant • nog steeds: Is ek van hierdie klug die held • of teen die agterdoek ‘n figurant ? Die metafoor van die toneelspeler word gebruik; soms vergeet hy sy woorde en dan loer hy angstig na die souffleur om te help.

  33. 12 • In hierdie klug vergeet soms ‘n akteur • heel onverwags sy reëls en loer versteur • na die coulisses links en regs • maar geen souffleur se stem dring tot hom deur. 13 • Ofskoon die saal se ligte nie meer brand • vra menigeen aan die verhoog se kant • nog steeds: Is ek van hierdie klug die held • of teen die agterdoek ‘n figurant ? In die spel van die lewe is daar geen souffleur om jou voor te sê as jy vashaak en nie weet hoe verder nie. Die mens is in die laaste instansie op homself aangewys.

  34. 12 • In hierdie klug vergeet soms ‘n akteur • heel onverwags sy reëls en loer versteur • na die coulisses links en regs • maar geen souffleur se stem dring tot hom deur. 13 • Ofskoon die saal se ligte nie meer brand • vra menigeen aan die verhoog se kant • nog steeds: Is ek van hierdie klug die held • of teen die agterdoek ‘n figurant ? Grappige, verspotte toneelstuk; hier verwys dit na die lewe.

More Related