400 likes | 853 Vues
Handelinge 9:1-19. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. God roep my en jou, op die naam. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. He drew a circle that shut me out –
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
He drew a circle that shut me out – Heretic, rebel, a thing to flout But love and I had the wit to win: We drew a circle that took him in.
“Transforming terminators is the legacy of the church.” Leonard Sweet
Kerk moet geken word aan die wie ons insluit, nie wie ons uitsluit nie
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Paulus se CV • eerste teoloog wat betekenis van Jesus se dood en opstanding verstaan het • ontwikkel sendingwerk as deel van kerk se werk
Paulus se CV • begin gemeentebou • skryf groot dele van die Nuwe Testament • sterf as martelaar in Rome
Paulus se CV • van Joodse platteland na Rome • verbind die Nuwe Testament aan die Ou Testament
Paulus se lewe voor sy bekering • die vervolger van die kerk • aandeel in Stefanus se dood
Paulus se bekering • nuwe insig oor wie hy was • radikale omkeer • Transformasie van vervolger na vervolgde
Wat kan ons leer? • Jesus is die Here van die Kerk • God kan die hardste hart verander • Die rol van mede-gelowiges
Die rol van mede-gelowiges • Stefanus • Ananias • Barnabas
Paulus se roeping • Ontvang ’nroeping van God –’n baie duidelike taak
Paulus se roeping groei geestelik oor ‘n lang tydperk
Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Wat is die dinge wat jou die laaste tyd laat nadink? Deur watter tekste/drome/gebeure probeer God jou roep!
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
“Moet nooit ophou om ’npersoon lief te hê nie en moet nooit hoop verloor nie, want selfs die verlore seun, wat ver geval het, kon gered word. Jesus was en is in die ‘veranderings besigheid’.” Soren Kierkegaard
“There, but for the grace of God, goes God” Winston Churchill
“Only love can bring you to your senses” "Science gave him sight; she gave him vision."
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
“Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne. “ Jes. 43:1 “Ek het jou naam in my handpalms gegraveer” Jes 49:16
“Ek is honger en ek dors na U, o Heer U maak als, buig af en roep my op my naam
Kom vloei deur my en stap nou met my saam Ek gee my hart, kom leef U droom deur my
Leef in my, leef in my Ek nooi U uit, o kom leef in my, in my
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
C.S. Lewis compares God’s pursuit… “…to the great Angler playing his fish, to a cat chasing a mouse, to a pack of hounds closing in on a fox, and finally to the divine chess player manoeuvring him into the most disadvantageous positions until in the end he concedes ‘checkmate’.”
Luister-produkte Ontmoetings Coenie Burger Uitsonderlike Bybelstudie-pakket oor die wil en plan van God met elke gelowige Leierspakket: R150.40 • Handboek • Deelnemersgids • Dubbel-DVD Deelnemerspakket: R139.72 • 8 x Deelnemersgidse Bestel by: 0860 BMEDIA 0860 263342