1 / 41

Na wie toe kan ek gaan ? By wie sal ek kan buig ? En wie sal kan verstaan

Na wie toe kan ek gaan ? By wie sal ek kan buig ? En wie sal kan verstaan as stormwinde druis ?. NA WIE TOE KAN EK GAAN?. Ek buig my hart voor U, hier’s al my strewe , Heer Ek vind my rus in U, en lê my lewe neer. NA WIE TOE KAN EK GAAN?. Net U alleen

neal
Télécharger la présentation

Na wie toe kan ek gaan ? By wie sal ek kan buig ? En wie sal kan verstaan

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Na wie toe kanekgaan? By wiesalekkanbuig? En wiesalkanverstaan as stormwindedruis? NA WIE TOE KAN EK GAAN?

  2. Ekbuig my hart voor U, hier’s al my strewe, Heer Ekvind my rus in U, en lê my leweneer NA WIE TOE KAN EK GAAN?

  3. Net U alleen By U is woorde van lewe U alleen, o Heer, gee sin aan die lewe U alleen, by U is woorde van lewe U alleen, net U alleen NA WIE TOE KAN EK GAAN?

  4. Na wie toe kanekgaan? By wiesalekkanbuig? En wiesalkanverstaan as stormwindedruis? NA WIE TOE KAN EK GAAN?

  5. Ekbuig my hart voor U, hier’s al my strewe, Heer Ekvind my rus in U, en lê my leweneer NA WIE TOE KAN EK GAAN?

  6. Net U alleen By U is woorde van lewe U alleen, o Heer, gee sin aan die lewe U alleen, by U is woorde van lewe U alleen, net U alleen NA WIE TOE KAN EK GAAN?

  7. Lied 286 Here God van liefde, waaronsookmaggaan,wilons in u skadu by U staan.Hooronsdankgebede, hooronslofliedstygas onsaan U ons dank betuig.Here, u genade het onshierbehou,in u hand van liefdevasgehou.

  8. Lied 286 (vervolg) Moet nooit van onswyknie,skenkaanons U seën, Here,laatonsnooitalleen.Heer Jesus, laatonsnooitalleen,onswilvirewig op u almagsteun;want elkekniesalbuigen elke hart saljuig,Here Jesus, neemonsbedeaan.

  9. GROETsEëN

  10. Psalm 8: 1 U Naam is wonderbaar op aarde, Here, en verder weg, verby die verste sfere. Hoe glansryk, Here, word u Naam vertel deur alles in u hemelruim gestel.

  11. Psalm 8:2 Selfskinders sing van wat U alsgemaak het, van wat u handeskeppend aangeraak het. 'n Suigelingkan as getuie sing en so u vyande tot swye bring.

  12. Psalm 8:3 U hemel, Heer, is vol van wonderwerke. Eksienaanster en maan u vingermerke. Hoe is die mensdan tog u gunsteling, net bietjie minder as 'n hemeling?

  13. Psalm 8:5 U laathomheersooralles: diere, vee, voëls in die lug, die visse van die see. Daarvangetuig die heleaardesaam: Hoe wonderbaar, o Here, is u Naam.

  14. Lied 207:1 Eeraan die Vader, watallesgemaak het; eeraan die Seun, onsVerlosser en Vriend; eeraan die Gees watons lei in die waarheid – aan God drie-enigonslof en ons lied.

  15. L207:1(vervolg) Ere aan God!Die Heer van alle herewoonook in onsdeursyWoord en sy GeesGee ons die liefde, geloof en vertroueom u gehoorsamekinderstewees.

  16. L207:2 Heiland, aan U al ons dank en aanbidding U het komsoek, ons van sondegered. Deur u verdienstekomonsna die Vader hoorHysykinders se lied en gebed.

  17. L207:2 (vervolg) Ere aan God!Die Heer van alle herewoonook in onsdeursyWoord en sy GeesGee ons die liefde, geloof en vertroueom u gehoorsamekinderstewees.

  18. L 207:5 Heer van die skepping en Heerooronslewe: nikswat u aandag, u almagontgaan. Groot is u werke, herskeppend u liefde; heerlik, o Heer,is u heiligeNaam.

  19. L207:5 (vervolg) Ere aan God!Die Heer van alle herewoonook in onsdeursyWoord en sy GeesGee ons die liefde, geloof en vertroueom u gehoorsamekinderstewees.

  20. Lied 456:1 Loof, heel die skepping, loof die Heer,verhef u stem omHomteeer! Kom en prysHom! Halleluja!Die aarde op syvastebaan,die wolke en die silwermaan,Kom en loofHom, kom en prysHom!Halleluja! Halleluja! Halleluja!

  21. Lied 456:3 Laatallesvoor die Skepperbuigen Homootmoedig dank betuig.Kom en pryskom! Halleluja!Loof, loof die Vader, Seun en Gees,drie-enig God, met heil'gevrees.Kom en loofHom, kom en prysHom!Halleluja! Halleluja! Halleluja!

  22. Offergawe • Tydens die diens en deure: • MosambiekJeug-Uitreik • Sienasb. Nuusbrief p:6 virmeer info.

  23. Geroep om vry te wees `n Nuwe Begin by Gen. 2:4

  24. Gen. 2:4-25 4Dit dan is die geskiedenis van die hemel en die aarde toe hulle geskep is. Toe die Here God die aarde en die hemel gemaak het, 5was daar nog nie enige struike op die aarde nie en het daar ook nog nie enige groenigheid opgeskiet nie, want die Here God het dit nog nie op die aarde laat reën nie, en daar was nog nie ’n mens om die grond te bewerk nie.6Daar het water uit die aarde uit opgekom en al die grond nat gemaak.

  25. 7Die Here God het toe die mens gevorm uit stof van die aarde en lewensasem in sy neus geblaas, sodat die mens ’n lewende wese geword het. 8Die Here God het toe ’n tuin in Eden in die ooste aangelê en die mens wat Hy gevorm het, daar laat woon. 9Die Here God het verder allerlei bome, mooi om na te kyk en lekker om van te eet, uit die grond laat uitspruit, ook die boom van die lewe in die middel van die tuin, en die boom van alle kennis.10Daar het ’n rivier in Eden ontspring om die tuin nat te maak, en van daar af het dit verdeel en vier riviere geword.

  26. 11Die eerste rivier is die Pison en dit loop rondom die hele Gawila, waar daar goud is. 12Die goud van daardie land is suiwer. Daar is ook balsem en oniks. 13Die tweede rivier is die Gihon en dit loop rondom die hele Kus. 14Die derde is die Tigris wat oos van Assirië verbyloop, en die vierde is die Eufraat. 15Die Here God het die mens in die tuin laat woon om dit te bewerk en op te pas. 16Die Here God het die mens beveel: “Van al die bome in die tuin mag jy eet soos jy wil, 17maar van die boom van alle kennis mag jy nie eet nie. Die dag as jy daarvan eet, sterf jy.”

  27. 18Verder het die Here God gesê: “Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom iemand maak wat hom kan help, sy gelyke.” 19Die Here God het toe uit grond al die wilde diere en al die voëls gevorm en na die mens toe gebring om vas te stel hoe hy elkeen sou noem; en wat die mens elke lewende wese sou noem, dit sou sy naam wees. 20Die mens gee toe name vir al die mak diere, die voëls en die wilde diere, maar vir homself het hy nie ’n helper, ’n gelyke, gekry nie.

  28. 21Toe het die Here God ’n diep slaap oor die mens laat kom, sodat hy vas geslaap het. Die Here God neem toe ’n ribbebeen uit die mens, vul die plek met vleis op, 22en die ribbebeen wat Hy uit die mens geneem het, bou Hy om tot ’n vrou en bring haar na die mens toe. 23Toe sê die mens: “Hierdie keer is dit een uit myself, een soos ek. Daarom sal sy ‘vrou’ genoem word; sy is uit die man geneem.” 24Daarom sal ’n man sy vader en moeder verlaat en saam met sy vrou lewe, en hulle sal een word. 25Hulle twee, die mens en sy vrou, was kaal, maar hulle was nie skaam nie.

  29. Wat maak God hier?

  30. Die eerste gebod?

  31. Die metafoor van Bome

  32. Adam en sy Vrou

  33. Die Doop ‘n Nuwe Begin

  34. Psalm 134:4 Laat, HEER, u seën op huldaal,u guns uitSionhulbestraal!U watbeveel en - ditgeskied,wil, HEER, u seen oorhulgebied!.

  35. Lied 509:1 Op berge en in dale en oral is my God; waaronsooktelkemalemagswerwe, daar is God!Waaronsgedagtessweweof styg, ookdaar is God;omlaag en hoogverheweja, oral is my God!

  36. Lied 509:2 Sytrouevaderoë sienalles van naby;onsleefuitsyvermoë -word deursy Gees gelei.Die swaeltjiesbehoedHy,beklee met gras die dal;die kleinstewurmpievoedHy,sorgvir die grootheelal.

  37. Lied 509:3 Die diere op die aarde,die visse in die see,die mossie en die arend,die blomme, veld en vee,met al syanderwerke,verkondig dag en nagsygoedheidsonderperke;die grootheid van sy mag.

  38. Lied 509:4 Roem, Christen, heel my lewe is veilig in my God; waaralles my begewe, of waarekly, is God; waartrouevriendehande nie red nie, daar is God; selfs in die dood se bande – ja, oral is my God!

  39. Amen! Amen! Amen! sEëN

More Related