1 / 7

♫ Turn on your speakers

As jy die dag doodgaan,gaan jy nie hemel of hel toe nie ! In die dood slaap jy totdat Jesus jou kom haal - die dag van Sy wederkoms. Tommy's Window Slideshow. ♫ Turn on your speakers. Binnekort gaan Jesus sy ontslape kinders roep om vir ewig wakker te word !. CLICK TO ADVANCE SLIDES.

nibaw
Télécharger la présentation

♫ Turn on your speakers

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. As jy die dag doodgaan,gaan jy nie hemel of hel toe nie ! In die dood slaap jy totdat Jesus jou kom haal - die dag van Sy wederkoms. Tommy's Window Slideshow ♫ Turn on your speakers Binnekort gaan Jesus sy ontslape kinders roep om vir ewig wakker te word ! CLICK TO ADVANCE SLIDES

  2. Job 14;10-12 maar 'n man sterwe en is magteloos; ja, 'n mens blaas die laaste asem uit en - waar is hy ? Die waters verdwyn uit die groot waterplas, en die rivier droog uit en lê droog. so lê die mens daar sonder om weer op te staan,totdat die hemele nie meer is nie, word hulle nie wakker of uit hulle slaap opgewek nie.

  3. Jes.26:19 U dode sal herlewe, my lyke sal opstaan. Waak op en jubel, julle wat in die stof woon ! Want U dou is 'n dou van die lig, en die aarde sal aan skimme die lewenslig skenk. ps.17:15 maar ek sal u aangesig in geregtigheid aanskou, ek sal versadig word met u beeld as ek wakker word.

  4. Joh.5:28,29 Moenie julle hieroor verwonder nie, want daar kom 'n uur wanneer almal wat in die grafte is, sy stem sal hoor en sal uitgaan, die wat goed gedoen het, tot die opstanding van die lewe,en die wat kwaad gedoen het, tot die opstanding van die veroordeling. Rom.6:23 want die loon van die sonde is die dood, maar die genade- gawe van God is die ewige lewe in Christus Jesus onse Here.

  5. 1 Thes.4:15-17 want dit sê ons vir julle deur die woord van die Here,dat ons wat in die lewe oorbly tot by die wederkoms van die Here, die ontsla- penes hoegenaamd nie sal voor wees nie, want die Here self sal van die hemel neerdaal met 'n geroep, met die stem van 'n aarts- engel en met gekalnk van die basuin van God, en die wat in Christus gesterf het, sal eerste opstaan.

  6. daarna sal ons wat in die lewe oorbly, saam met hulle in die wolke weggevoer word die Here tegemoed in die lug, en so sal ons altyd by die Here wees.

  7. 1 Joh.5:11,12 en dit is die getuienis: dat God ons die ewige lewe gegee het, en die lewe is in sy Seun. Hy wat die Seun het, het die lewe; wie die Seun van God nie het nie, het nie die lewe nie 1.Jy gaan nie direk hemel of hel toe as jy dood is nie. 2. Jy kan nie ronddwaal nadat jy dood is nie. 3. Die Bybel weet van geen wegraping van die Here se kinders voor die dag van Sy wederkoms nie.4. MOENIE mislei word deur valse misleidings nie ! Alta strydom. (Kontak my asb. As ek jou kan help met die waarheid.)

More Related