1 / 14

Innerlike sterkte

Innerlike sterkte. Effesiërs 3:16. Ek bid dat Hy deur sy Gees (uit die rykdom van sy heerlikheid) aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word, dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon en dat julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees......

Télécharger la présentation

Innerlike sterkte

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Innerlike sterkte

  2. Effesiërs 3:16 Ek bid dat Hy deur sy Gees (uit die rykdom van sy heerlikheid) aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word, dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon en dat julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees...... en mag julle heeltemal vervul word met die volheid van God.

  3. Amplified May He grant you out of the rich treasury of His glory to be strengthened and reinforced with mighty power in the inner manby the Holy Spirit Himself indwelling your innermost being and personality ... And become a body wholly filled and flooded with God Himself!

  4. Hoe lyk iemand wat innerlik sterk is?

  5. Hoe lyk iemand wat innerlik sterk is? • Bly staande in moeilike omstandighede • Emosioneel stabiel • Gevestigde waardes • Kan kritiek hanteer • Kan sê “Ek is jammer” • Herken jou foute • Het selfdissipline • Kan sê “Nee”

  6. Hoe lyk iemand wat innerlik sterk is? • Kan kinders dissiplineer • Nie selfgerig – Help ander in nood • Nederig • Word nie deur elke nuwe dwaalleer beïnvloed – Standvastig in wat jy glo. • Hardloop nie agter elke nuwe gier of “selebrity” aan • Het HOOP

  7. Wat gebeur as ons pap word? As ons Innerlik nie meer so sterk is nie? • Kry maklik seer – Maak ook ander seer • Emosioneel onstabiel – Omstandighede bepaal of ons op of af is. • Twyfel - Geloof, man, vriendin, self • Selfgerig – Besig om te “cope”, om jouself regop te hou • Emosioneel moeg – Nie meer uithouvermoeë • Swak selfdissipline • Moedeloos - Hooploos

  8. Coping meganismes • Probeer self sterk wees Oorwerk Word hard Verloor kapasiteit om lief te hê • Soek versterking van buite Pille Drank Leuns Hoogmoed aandag van mense • Soek ontvlugting Koop Facebook Pornografie Oefen Saduko Steel Rekenaar speletjies Lees Dobbel Eet Aanhang van ‘n persoon Kinders se aktiwiteite

  9. Gevolg: Ons leef nie in Vryheid soos God se kinders behoort te leef nie

  10. Wat leer die Bybel hoe word mens innerlik sterk • Ef 3:16Ek bid dat Hy deur sy Gees uit die rykdom van sy heerlikheid aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word, • Kol 1:11Mag God deur sy wonderbare krag julle alle sterkte gee om in alle omstandighede geduldig te volhard. • 2 Tim 1:7 Die Gees wat God ons gegee het, maak ons immers nie lafhartig nie, maar vul ons met krag en liefde en selfbeheersing.

  11. Fil 4:13Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee. Fil 4:13 Amplified I have strength for all things in Christ Who empowers me ……….through Him Who infuses inner strength into me; I am self-sufficient in Christ's sufficiency.

  12. Gaatjies waar die wind van die Heilige Gees ontsnap - RA Torrey • Sonde • Onvergewensgesindheid • Verwaardlosing van God se Woord • Verwaardlosing van Gebed • Trots en Hoogmoed • Teruggaan op beloftes wat aan God gemaak is • Gierigheid -“Love of accumulation” / “Love of more” • Luxury is a very subtiel but a very potent enemy of power

  13. Ek voeg by … • 1 Kor11:3 Ek wil egter hê julle moet weet dat Christus die hoof is van elke man, en ’n man die hoof van sy vrou, en God die hoof van Christus.

  14. Raak prakties • Evalueer jouself – het jy innerlike sterkte? • Is jy ‘n kind van God? • Het jy al oorgegee en gevra dat die Heilige Gees jou kom vul en lei? • Is daar iets in jou lewe wat verhinder dat die Heilige Gees jou innerlik sterk kan maak?

More Related