1 / 37

Verhoudings

Verhoudings. D ie Kuns om saam te loop. Verhoudings - opvoeding

oswald
Télécharger la présentation

Verhoudings

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Verhoudings DieKuns om saamte loop

  2. Verhoudings - opvoeding • * Die ouers se rol in die opvoeding van die kind virtoekomstigeverhoudings is baiebelangrik en die gebrekdaaraan is die grootsteoorsaak van swak en gebrokeverhoudings. Kinders word deurvoorbeeldgeleer en niedeurwoordenie. • * Gelowiges mag net verhoudings en uiteindelikhuwelikehê met gelowiges. 2 Kor6:14-17. • Om ongelowigestetrou is ‘n miskenning van Vader se standaard.

  3. Gen 2:23 Die mens het gesê: “Eindelik is dit nou been van my been en vlees van my vlees. Sy sal vrou (ishah) genoem word, want sy is vanuit die man (ish) geneem;” 24 daarom, soos die man sy vader en moeder verlaat en sy vrou vashou, sal hulle een vlees wees. Mat 19:5; Mar 10:8; Efe 5:31 25 Hulle was altwee naak, die mens en sy vrou, maar hulle was nie skaam daaroor nie.

  4. Die Bybelse voorstelling: Ish= iemand wat die Shekinah Glorie van hwhydra. Ishah = iemand wat hwhyse Shekinah Glorie aan die wêreld ten toon stel Op dieselfde wyse waarop die maan die lig van die son opvang en weerkaats, trek die vrou die Goddelike Lig uit haar man en weerkaats dit na die kinders toe.

  5. " Daarom, soos die man syvader en moederverlaat..." verlaat= afsondering van vorigebelange 2. "... en syvrouvashou,..." gerigtewoord- klousoosgom 3. "... salhulleeenvleeswees." - eenheid in sigbare 4. " Hulle was altweenaak, die mens en syvrou, maar hulle was nieskaamdaaroornie.“ - openheid, vreesloos, eerlikheid, kwesbaar, deurskynend, vollevertroue.

  6. Gen 2:25 se naak en • Gen 3:7 se kaal • Gekleedeur die vertroue en liefde van 'n verbond. • Dit is egterniepraktyknie???!!!

  7. Ons liefde is gewortel in die liefde van Vader en niks anders nie. God Is Liefde. Vanuit dit groei ons in gelyke pilare tot volheid. Ons kry eenheid slegs deur vertroue.

  8. 100% van weerskante - nie my en jou afdelings nie Kyk net wat ekself moet doen. Ons word deelgenote in liefde deur ‘n deel te wees van Sy liefde

  9. Weeskonserwatief in jouverhoudingseerder as liberaal. Pas aan by mekaar. Jouverhoudingvoor die huwelikbepaaljouverhouding in die huwelik.

  10. Groei gelyk in die volgende: i) Geestelik: Jou verhouding met God. ii) Sosiaal: Jou verhouding met mense - interaksies. iii) Emosioneel: Jou verhouding met hantering en deel van ervarings. iv) Intellektueel: Jou verhouding met kennis en deel daarvan. v) Fisies: Jou verhouding met die liggaam. vi) Besittings: Jou verhouding met besittings en dinge

  11. Vrese Moeilikhede Besluite Verskille Twyfel Intiemheid VERTROUE VERTROUE VERTROUE GEESTELIK SOSIAAL EMOSIES INTELLEK FISIES BESIT hwhy se Liefde

  12. Geestelike Groei: • Groei saam en afsonderlik in Yeshua deur vertroue. • Wedersydse vertroue is afhanklik van vertroue in Hom en groei daardeur. • Moenie jou gawes misken of laat agterbly nie. I Tim 4:14As gawes van God is, sal dit in Sy plan inwerk - sal man se gawes komplimenteer en versterk. • Deel met mekaar wat Vader sê, veral oor julle verhouding en waarheen dit op pad is. Sy wil vir nou en vir die toekoms. • As jou verhouding of vertroue of dade teenoor die Vader nie reg is nie, is die kans groot om in al die ander areas te faal.

  13. Sosiale groei: • Moenie kloostertipe lewens leef nie. Hou jou vriendekring egter binne Vader se wil. Ons het niks in gemeen met die wêreld nie. • Pasop vir besitlikheid en jaloesie. • Laat ruimte vir en soek na ware vriendskapsverhoudings. • - Dit moet beide se vriende wees.

  14. Emosionelegroei: • Leer mekaar se emosionele optredes en ervarings ken en verstaan. • Praat oor mekaar se ervaring en reaksies van sekere situasies.

  15. Intellektuele groei: • Praat oor verskillende onderwerpe en vind uit hoe die ander persoon daaroor voel. • Deel inligting, nuus en gebeure met mekaar. • Eenheid - nie veskille in opinies voor mense.

  16. Fisiese groei: • Hierdie is die rede vir baie ongelukkige huwelike. • Fisiese verhoudings voor die huwelik koel gewoonlik daarna af en dit wek frustrasies en laat leemtes. • Ons is geroep om afgesonderd, rein te wees - hou jou huwelik so. • As die fisiese verhouding nie reg funksioneer nie, is daar 'n groot kans dat die ander pilare nie reg is nie. • Jou liggaam is nie jou eie nie. • - Huweliksplig - I Kor 7:3 • Sommer net naby wees. • Seksuele gemeenskap is nie sonde nie en ook nie die eerste sonde nie: Gen 4:1; Mat 1:25; I Tim 4:3-5

  17. Besittings • Daar mag nie 'n myne en joune wees nie - dit behoort aan Vader en is aan ons as rentmeesters gegee. • Moenie aan aardse dinge vashou nie - dinge mag nooit belangrik wees nie. • Sorg vir dit wat Vader jou gee op die beste moontlike wyse - rentmeesterskap. • Maak seker julle voel dieselfde oor besittings. • ‘n Gee-gesindheid • Sekuriteit in hwhy- nie in man of werk of dinge nie.

  18. Vader begeer om vir jou 'n 100% verhouding / huwelik te gee - as jy bereid is om Sy pad daarmee te loop.

  19. As die fondasie stewig en vervuld is, is daar geen rede of begeerte om enige iets op 'n ander plek te soek nie. Daar moet 'n volledige, natuurlike volheid bestaan wat nie gebreek kan word nie.

  20. Jy sluit 'n onbreekbare BLOEDVERBOND. Ek sal my SKEPPINGSDOEL uitleef en jy moet jou SKEPPINGSDOEL vervul.

  21. Gen 1:27"God het die mens geskep na Sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskep; man en vrou het Hy hulle geskep." • Gen 1:28"God het hulle geseën en God het vir hulle gesê: “Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde, onderwerp dit en heers oor die visse van die see, die voëls van die hemel en oor al die diere wat op die aarde beweeg." • Gen 2:20 "maar vir die mens het hy geen hulp gevind wat hom sou aanvul nie." • Gen 3:15Eksalvyandskapsteltussenjou en die vrou en tussenjousaad en haarSaad. Hysaljou kop vertrap en jysalSyhakskeenbyt.” Rom 16:20

  22. Gen 3:16Virdie vrou het Hygesê: “Eksaljoumoeite en jouswangerskapbaievergroot. Met pynsaljygeboorte gee aankinders en najou man saljoubegeertewees en hysaloorjouheers.” • Gen 3:17Vir die mens het Hy gesê: “Omdat jy geluister het na die stem van jou vrouen van die boom geëet het waarvan Ek jou beveel het om nie te eet nie; vervloek is die aarde om jou ontwil; met moeite sal jy daarvan eet al die dae van jou lewe. • Gen 3:18 Dit sal beide dorings en distels vir jou voortbring en jy sal die plante van die veld eet.

  23. Opslaan van die Huwelikstent • Verantwoordelikhede • Man = Pilaar en anker • - Hou alles op en in plek - verantwoordelik vir tent se stabiliteit, vorm • en veiligheid. • - Hou die toedekking / covering in plek. (Vader se vergifnis) • - Alles anker aan hom, maar hou hom ook regop voor Vader - Spr 31 • Vrou = Vloermat • Beskikbaar • Mooi • Sag • Warm • Skoon • Kosbaar • - Atmosfeer

  24. Gelukkige Huwelik

  25. 1) Gal 5:16- Geesvervulde lewe. 2) Gal 5:22 - Liefde wat vol is van: - Vreugde - Vrede - Geduld - Sagtheid - Getrouheid - Goedheid - Omgee - Selfbeheersing

  26. 3) Efe 5:1,2 - Moet liefhê met Vader se liefde: - Onvoorwaardelik - Rom 5:8 . - Vergewend - Mat 18: 23-35; Efe 4:32; Kol 3:13. - Aanvaardend - Efe 4:2 - maar aanvaar niks buite Vader se wil nie. - Die goeie sien in ander. - Kyk positief na mekaar, nie negatief nie.. - Wees altyd dieselfde. - Beskikbaar. - Objektief = nie terugverwysend nie - Toegewyd. - Standvastig - huiwernie

  27. 4) Efe 5:2- Gesindheid van gee sonder enige verwagting. 5) Efe 4:31,32- Al verskil julle - moenie baklei en slegpraat nie. 6) Kol 3:15 - Wees dankbaar. Vir mekaar en vir alles wat jy het. 7) Kameraadskap. 8) Voed mekaar se behoeftes: - Behoeftes om te bestaan: Sekuriteit, kos, besittings, ens. God is altyd ons eerste bron - Ps 91:3,7; Ps 145:15,16; Mat 6:25,26 - Roeping op jou lewe: Vermoë en karakter.Eks 31:2-6; I Kon 3:9,10 - Geestelkebehoeftes: - Sosiale behoeftes : - Fisiese behoeftes: - Ware eenheid kan slegs groei vanuit 'n veilige, standvastige, omgee, sagte liefde wat verantwoordelikheid vat in 'n lewenslange band. Ouerskap kan net in so 'n konsep funksioneer. Enige iets anders, selfs in die huwelik, is verkeerd. Jy moet beste vriende wees.

  28. Karaktertrekke van ‘n ware vriend • Ware vriende is skaars - Spr18:24 • Vriendesalsylewe gee vir ‘n vriend - Yog 15:3; I Yog 3:16 • ‘n Vriend ken jouwerklik- Romanties= Gevoel= “Verlief" • - Realisties= leer jou ken • - Bonatuurlik = oop en eg • Vriende het onvoorwaardeliklief- Spr17:17; Kol3:14; I Kefa 4:8; • Rom 12:10; 15:2 • ‘n Vriend is altydbeskikbaarvirraad - Spr27:9 • ‘n Vriendpraat die waarheid in liefde - Spr27:6; Spr10:17; 12:1 • ‘n Vriendondersteun en help onmiddellik- I Thes5:11 • Vriendeverskilnieoorbelangrike dinge nie - Spr27:17 • Vriende is sensitiefoor die ander se emosioneletoestand. • ‘n Vriend is lojaal.

  29. Deut 24:5 - Man moet die vrou gelukkig maak. Gen 29:17-19- Vrou moet vir die man mooi wees. Gen 29:31,32- Kinders word deur Vader gegee as seën. Ps 27, 28 Mat 1:18,19 - Verlowing is 'n bindende kontrak soos die huwelik self. Heb 13:4- Wees getrou aan jou man / vrou in die huwelik - ook in jou gedagtes. Efe 5:33- Die vrou moet haar man respekteer. I Kor 7:1-9;Lev 18:19 13; I Pet 3:1-3 - Voorskrifte en instruksies. - Man word gewen deur optrede - nie woorde. - Man moet sy vrou in ag neem = die beste vir haar. - Man moet sy vrou respekteer en vrou die man. Efe 5:33

  30. Efe 5: 21-32 - Stem saam met mekaar - 'n eenheid deur groei. I Kefa 3:1 - Vrou onderwerp jou aan die gesag en outoriteit van die man. I Tim 2:8-15; I Kor 11:2-16 - Man is die hoof in die gelyke verhouding. - Vrou moet in alles onderwerp. - Man, jy moet jou vrou liefhê. - Die vrou is soos die man se eie liggaam en anders om. - Man moet vir sy vrou sorg en na haar kyk. - Verlaat; outoriteit van ouers. - Leef saam - Wees in eenheid en word een vlees.

  31. Die Torah manier: Avraham was vertroud met die gedagte dat die huwelik ’n Godsinstelling is (Gen 2:18) en daarom het hy geweet dat sy seun ’n vrou moet hê. Iemand wat die plek van sy ma moes inneem en vir hom ‘n hulp/maat moes wees; ishah!

  32. Na wat Avraham gesien het wat in S’dom en `Morrah gebeur het, wou hy seker maak dat dit iemand sou wees wat nie sy seun in die afgrond sou lei nie. Avraham het Yitz’gak se roeping goed verstaan en geweet dat hy nou die verantwoordelikheid van die fakkel van die Verbond sou dra en daarom moes dit iemand wees wat saam met hom dit kan doen. ’n Vrou uit dieselfde standaarde en beginsels as hy. ‘n Spreuke 31 –vrou!

  33. Ons gaan egter gou uitvind dat Rivkah alles behalwe perfek is en dat sy nog ‘n klomp foute gaan begaan. Laat dit vir ons ‘n les wees! ‘n Perfekte huwelik bestaan nie uit perfekte mense nie, maar uit mense wat streef daarna om in harmonie met hulle Skepper te leef in volmaaktheid.

  34. As dit so was dat Yitz’gak en Rivkah se huwelik nie perfek was nie, waarom is daar soveel moeite gedoen om die regte vrou te kry? Hoekom kon hwhynie maar net regmaak dit wat verkeerd is nie? Kon hy nie maar net met enige vrou trou nie? Gen.24:3,7-9 “Ek stuur ‘n Engel vooruit....” Vandag nog is hwhybereid om Sy Engel vooruittestuur om vironskinders die regtelewensmaatsuittesoek.

  35. Die redevironsuksesvolleverhoudings 1.1 Verskille in agtergrond 1.2 Jydoenjou ding en ekdoenmyne 1.3 Onsou, sondige, natuur - sonde 1.4 Onvermoë om problem en strydbuite die verhoudingtehanteer. 1.5 Fantasie / verwagtings – flieke. 1.6 Vrees 1.7 Vrees om allesoorte gee – vorigeseerkry 1.8 VertrouGod nievirSyoorlopendesëeninge in onsverhoudings, maar wilonseieplesiere en genot skep.

  36. .^rmvywhwhy ^krby .^njyw ^ylawynphwhy ray ^ylawjnphwhyacy .!wlv ^l !cyw hwhypraatgoedoorjou en onderhoujou; hwhylaatSyGemanifesteerdeTeenwoordigheidoorjouskyn en gee virjouSyonverdiende guns; hwhydraaiSyGemanifesteerdeTeenwoordigheidnajou toe en gee virjouvrede, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid.”

More Related