1 / 14

BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM

BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM. WEET JY WAT DIE ONDERWERP, DIE VOORWERP EN DIE GESEGDE IS?. ** Die ONDERWERP is die persoon/ding wat die werkwoord DOEN. ** Die VOORWERP is die persoon/ding AAN WIE die werkwoord GEDOEN WORD.

otto
Télécharger la présentation

BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. BEDRYWENDEENLYDENDEVORM

  2. WEET JY WAT DIE ONDERWERP, DIE VOORWERP EN DIE GESEGDE IS? ** Die ONDERWERP is die persoon/ding wat die werkwoord DOEN ** Die VOORWERP is die persoon/ding AAN WIE die werkwoord GEDOEN WORD ** Die GESEGDE is die WERKWOORD(e) in die sin

  3. KORREKTE WOORDVOLGORDEBEDRYWENDE VORMO*TVMP*I • O = ONDERWERP • * = eersteGESEGDE • T = TYD • V = VOORWERP • M = MANIER • P = PLEK • * = res van die GESEGDE • I = INFINITIEF (omte + ww.) • VOORBEELD: • DIE JONG SEUNHETNIE LANK GELEDE NIEDIE BALHOOGIN DIE KLASGESKOP OM DIE ONDERWYSER KWAAD TE MAAK.

  4. DIE BEDRYWENDE VORM: • Dit is sinne in O*TVMPI • Hierdie sinne kan in die TEENWOORDIGE TYD WEES: EKEETVANDAGDIE KOEKIES VINNIGIN DIE KOMBUIS OP. Hierdie sinne kan in die VERLEDE TYD wees: EKHETVANDAGDIE KOEKIES VINNIGIN DIE KOMBUIS OPGEËET. • In die VERLEDE TYD is daar die reël:ALLE WERKWOORDE WAT BEGIN MET BE- GE- HER- ER- ONT- EN VER- KRY GEEN GE- IN DIE VERLEDE TYD NIE • Hierdie sinne kan in die TOEKOMENDE TYD wees: EKSALVANDAGDIE KOEKIES VINNIGIN DIE KOMBUIS OPEET.

  5. het, saans, om goeie punte te behaal, in die koshuiskamers, die studente, hulle leerwerk, aangepak, met mening sal, onstuimig, die gevaarlike, see, blou, baiekeer, pragtige, begin, word, kan drie maande gelede, in die omgewing, hy, was, om mense te soek, reeds. eet, altyd, yskoue, die kinders, stout, roomys, in die klaskamers, om af te koel, warm jong, wie se, meisie, die, hond, is, weg, baie, ontsteld, is die tyd, toe, videospeletjies, ek, het, gespeel, van, het, vergeet, ek Die studente het saans met mening in die koshuiskamershulleleerwerkaangepakomgoeiepuntetebehaal. Die gevaarlike, pragtige, blou see salbaiekeeronstuimigkan begin word. Hy was driemaandegelede reeds in die omgewingommensetesoek. Die stout kinderseetaltydyskoueroomys in die warm klaskamersomaftekoel. Die jongmeisie, wie se hondweg is, is baieontsteld. Ek het van die tydvergeet toe ekvideospeletjiesgespeel het. BEDRYWENDEVORMOEFENING

  6. TEENWOORDIGETYD VERLEDETYD TOEKOMENDETYD WORD IS SAL WORD VAN BEDRYWEND NA LYDEND

  7. STAPPE OM TE ONTHOU: 1. Bepaal die tydwaarin die sin is. Teenwoordigetyd: WORD Verledetyd: IS Toekomendetyd: SAL 2. Ontleed die sin 3. Ruil die onderwerp en die voorwerpom. • Sit WORD/IS/SAL WORD + DEUR + GE- voorgesegde in 5. ONTHOU : WERKWOORDE WAT BEGIN MET BE- GE- HER- ER- ONT- EN VER- KRY GEEN GE- NIE. 6. Sorg dat gesegde aan einde van sin staan. O*TVMP*I VERANDERDUS NA V*TdeurOMP*I

  8. EKEETVANDAGDIE KOEKIES VINNIGIN DIE KOMBUIS OP. 1.TEENWOORDIGE TYD : WORD 2. EKEETVANDAGDIE KOEKIESVINNIGIN DIE KOMBUIS OP. onderwerp voorwerp 3. Die koekies ek 4. Die koekies WORD VANDAG DEUR my vinnig in die kombuis geëet. 5. V * TdeurO M P * I

  9. HOE NOUGEMAAK? Die kindersslaaprustig. Tyd ? Bepaalonderwerp en voorwerp. Ruilonderwerp en voorwerpom. Sit in: word/is/sal word + deur + ge- Gesegdeaaneinde van die sin. As daarnie ‘n VOORWERP isomjoulydendevorm sin meete begin nie, begin jy met DAAR. Teenw : WORD Die kinders:O/W ???????????: V/W ??? WORD DEUR die kindersrustigGEslaap

  10. Die vrou spuit elke dag die tuin nat om die plante water te gee. Sy sal beslis aan die einde van die jaar goeie punte behaal. Hulle het die kelner van die restaurant na die tafel geroep. Die kinders het rustig geslaap. Sy het baie skryfwerkoefeninge in haar boek gedoen. Ek wonder baiekeer of engele regtig mense kan waarsku. Die tuin word elke dag deur die vrou natgespuit om die plante water te gee. Goeie punte sal beslis aan die einde van die jaar deur haar behaal word. Die kelner van die restaurant is (deur hulle) na die tafel geroep. Daar is rustig deur die kinders geslaap. Baie skryfwerkoefeninge is deur haar in haar boek gedoen. Daar word baiekeer deur my gewonder of mense regtig deur engele gewaarsku kan word. LYDENDE VORMOEFENING

  11. VAN LYDENDE NA BEDRYWEND 1. Bepaal die tydwaarin die sin is. Teenwoordigetyd: WORD Verledetyd: IS Toekomendetyd: SAL • 2. Haal WORD/IS/SAL WORD + DEUR + GE- voorgesegdeuit • 3. Ontleed die sin 4. Ruil die onderwerp en die voorwerpom. 5. Sorg dat gesegde aan einde van sin staan. V*TdeurOMP*IVERANDERDUS NA O*TVMP*I

  12. Die koekies WORD VANDAG DEUR my vinnig in die kombuis geëet. 1.TEENWOORDIGE TYD : WORD 2. Die koekies WORD VANDAG DEUR my vinnig in die kombuis geëet. 3. Die koekies WORD VANDAG DEUR my vinnig in die kombuis geëet. Voorwerp onderwerp 4. Ek Die koekies 4.. EKEETVANDAGDIE KOEKIES VINNIGIN DIE KOMBUIS OP . 5. O* T VM P * I

  13. HOE NOUGEMAAK? • Die koekies is gistervinniggebak • Tyd? • Haal is/word/sal word & DEUR & GE uit • 3. Kryonderwerp en voorwerp • 4. Ruilonderwerp en voorwerpom • 5. As daarnie ‘n VOORWERP isnie, sit jyeen in. • 6. Sorgdatgesegdeaaneindestaan Verlede : IS Die koekies isgistervinniggebak Wat : Die koekiesWie : ?? ?? Het die koekiesgebak Die kok/Ma Sannie Die kok/Ma/Sannie het gistervinnig die koekiesgebak.

  14. VOORBEELDE • Julle moet kinders met ’n lekkerny bederf. • Babsie het die aandete verbrand. • Hulle vee die strate van bo tot onder. • Die leiers van die gemeenskap het hierdie aksie ondersteun. • Selfbeeldprobleme veroorsaak alkoholmisbruik. • Navorsing het die redes vir alkoholmisbruik uitgewys. • Ou mense glo fabels. • ’n Fisioterapeut gee ’n goeie oefenprogram • Kinders moet met ’n lekkerny bederf word. • Die aandete is deur Babsie verbrand. • Die strate word van bo tot onders gevee. • Hierdie aksie is deur die leiers van die gemeenskap ondersteun. • Alkoholmisbruik word deur self-beeldprobleme veroorsaak. • Die redes vir alkoholmisbruik is deur navorsing uitgewys. • Fabels word deur ou mense geglo. • ’n Goeie oefenprogram word deur ’n fisioterapeut gegee.

More Related