1 / 29

LWR324 – KLIMAATSVERANDERING & VERANDERLIKHEID

LWR324 – KLIMAATSVERANDERING & VERANDERLIKHEID. UITWERKING/INVLOED VAN KLIMAATSVERANDERING OP DIE LANDBOU L. De Wet. INLEIDING. Wat is KLIMAATSVERANDERING? Die Amerikaanse Meteorologiese Vereniging (AMS) definieer klimaatsverandering as “ enige sistematiese verandering in die

Télécharger la présentation

LWR324 – KLIMAATSVERANDERING & VERANDERLIKHEID

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. LWR324 – KLIMAATSVERANDERING & VERANDERLIKHEID UITWERKING/INVLOED VAN KLIMAATSVERANDERING OP DIE LANDBOU L. De Wet

  2. INLEIDING • Wat is KLIMAATSVERANDERING? Die AmerikaanseMeteorologieseVereniging (AMS) definieer klimaatsverandering as “enigesistematieseverandering in die langtermynstatistiek van klimaatselemente (soostemperatuur, druk of winde) watoorverskeiedekades of langer, volgehou word”. • Hoe gebeurdit? Klimaatmagveranderagv. “natuurlikeeksterneforsering, soos veranderinge in sonsuitstraling of stadigeveranderinge in die aarde se orbitaleelemente; natuurlike interne prosese van die klimaatsisteem; of antropogeniesforsering” (Pielke, 2007).

  3. INLEIDING • Die AMS definieerantropogenieseforseringas “Mens-geindusseerd of a.g.v. menslikeaktiwiteite; ookdikwelsgebruik as verwysingnaomgewingsverandering, skaalsgewysglobaal of streeksgebonde”. • Die AMS definieerklimaatsisteemverder as die “sisteembestaandeuitatmosfeer, hidrosfeer, litosfeer en biosfeer, wat die aarde se klimaatbepaala.g.v. wedersydeineraksies en reaksies op eksterneinvloede (forsering). Fisiese, chemiese en biologieseprosessemaakdeeluit van die interaksietussen die komponente van die klimaatsisteem” (Pielke, 2007).

  4. INLEIDING • Klimaatsveranderlikheid • is die siklieseverandering in die klimaat, sonder ‘n verandering in langtermynneiging. • Globaleverwarming (ookglobaleverkoeling) • Verwysspesifieknaenigeverandering die dieglobalegemiddeldeoppervlaktemperatuur. Globaleverwarming word dikwelsmisverstaan as ietswat die heleaardbolgelykvormingverwarm. Trouens, ‘n toename in gemiddeldeglobaletemperatuursalookverandering in die sikulasie van die atmosfeermeebring, wat tot meerverwarming in sekeregebiede as by ander, sal lei. Sekere areas salselfsafkoel. • ‘globaleverwarming' word nogdikwelsdeur die media en andergebuikomklimaatsveranderingtebeskryf.

  5. INLEIDING • Kweekhuisgasees is belangrikvirlewe op aarde. Sonderkweekhuisgasse, sal die aarde se gemiddeldetemperatuur -19°C in plaas van +14°C, of +33°C kouer. Daar word geglodatKoolstofdioksiedof CO2 die meesnoemenswaardigekweekhuisgas is watdeurmenslikeaktiwiteitvrygestel word, meestald.m.v. brand van fossielebrandstof en datdit die hoof oorsaak is van klimaatsverandering. Maar is ditwel so? • Die hoeveelheidkweekhuisgasse in onsatmosfeer is oor die afgelope 10,000 jaarrelatiefstabiel, alhoewelditniebewyskan word nie, omdat die data lesingsslegs a paareeugelede, in ongeveer 1850 begin het. Sekerewetenskaplikesmeen die konsentrasie het begin toneema.g.v. toename in energie-aanvraaga.g.vindustrialisasie en toename in bevolkings, asookveranderendelandsgebruik en mensvestigingspatrone. Maar, is dit so? Byvoorbeeld, as mensna die klimaatsregisterkyk en die CO2uitstralinggedurende die Industrialisasieperiode, dan het ‘n verkoeling, nie ‘n verwarming, plaasgevindnie!

  6. WAT IS DIE UITWERKING/INVLOED OP DIE LANBOU? • Modeleringstudies met verskillendeinsette: • Gewasse • Behandelings • bestuur-senarios omopbrengstevoorspel Bestudeer die artikels • Van die belangriksteresultate en gevolgtrekkings: • Walker & Schulze (2006) -CERES-Maize gewasmodel is aangepas, -verskillendebestuursopsies (bv. Ploeg + bemesting) + -toekomstigeklimaatsenarios het die volgenderesultate tot gevolggehad:

  7. Walker & Schulze (2006) Fig. 2. Gemiddeldegesimuleerdegraanopbrengsteoor 49 seisoene by Potshinionderverskillendebestuursopsies en klimaatsenarios (Walker & Schulze, 2006 p998)

  8. Walker & Schulze (2006) • Versagtingspraktyke (virimpakvermindering) • Dienanorganiesebemesing toe (volhouopbrengsteoor die langtermyn. • Geennoemenswaardigeverskilletussengrondbewerkingspraktyke (niewaarvirwerklikewaarnemingsnie) . • Goeieplaas- en weibestur. • Model resultate - Ta→↓opbrengstes, terwyl • 2 x CO2→opbrengste (allebehandelings). • 2 x CO2 + 2oC →verliese van grondorganiese C & N (allebemestings en grondbewerkingsbehandelings). • Bewaringsbewerking + reënwater “harvesting” (versageffekte van tydelike- en ruitelikeveranderlikheid van reënval).

  9. Abraha & Savage (2006) 2. Abraha & Savage (2006) • GebruikCropSyst, ‘n gewassisteemsimulasiemodel • Daaglikseweerdata is ge-genereervir die langtermyn (deurgebruik van ClimGen) • vanafhistorieseweerdata en daarna • gebruik as insette in die model, • om die potensiëleimpak van klimaatsverandering op die graanopbrengs van mieliesteassesseer. • Die volgenderesultate is verkry (maar LW – data is ge-genereer)

  10. Fig. 4. Kumulatiewewaarskynlikheidsverspreiding van mielieopbrengstesonder (a) basieseklimaat, (b) ekwivalenteverdubbeling van [CO2]—Scenario A, (c) ekwivalenteverdubbeling van [CO2], 2 °C toename in die gemiddeldedaaglikselugtemperatuurtesame met 10 (20%) toename in daagliksereenval—Scenarios B en C, (d) ekwivalenteverdubbeling van [CO2], 4 °C toename in gemiddeldedaaglikselugtemperatuurtesame met 10 (20%) toename in daagliksereenvalvirvroee, plaaslike en laataanplantingsdatums—Scenarios D and E.

  11. Abraha & Savage (2006) Versagtings: • Vroeëaanplantingsdatums (almal→opbrengstes). • 4 oC→↓opbrengstes • Aanbevelingvirlg: anderbewerkingsaanpassingstegniekegesoekmoet word of

  12. Abraha & Savage (2006) • ‘n skuifna ‘n anderhoër TT-behoeftegewasse. • Model het nie (negatiewe) effekte van peste, siektes of onkruid op opbrengstesgesimuleernie, • maarhuidigekulturelepraktyke • en huidigevarieteitegebruik (as aanames).

  13. Van Jaarsveld & Chown (2000) 3. Van Jaarsveld & Chown (2000) • Klimaatsverandering en syimpakte op verskeiesektore in SA ekonomie is geanaliseer & tot gevolggekomdat: • Die natuurlikehulpbronsektoreis van meningdatklimaatsveranderinggepaardsalgaan met: • Noemenswaardigeimpakte op water hulpbronne & • biodiversiteit • Die produksiesektoremeen die effekte is: • Beperk of dat • aanpassingsmaklikonderneemkan word omnegatieweinvloede teen tewerk.

  14. Van Jaarsveld & Chown (2000) • Kommersiëleaspekte • Voorspellings • Reëvalniekonsekwent • Ta meerkonsekwent • Ariede (droog) & NE (natter) strekesalwaarskynlik: •  Verdampingstempos • stres • vloede • SW streke: • Winterefrontale & orografiesereënval • Graslande • Mindstegeraak = ↓ryp

  15. Van Jaarsveld & Chown (2000) • Savanna • ↓ van 20% in voerproduksie • Lewendehaweongeraak • Mielies & KommersiëleBosbou • KompetisietussenTa & ↓H2O en • [CO2] bemestingseffekte & nuweweerstandbiedendekultivars • VoorspellingsvanafNatuurlikeHulpbronne en Dienste is meerkommerwekkend: • 10%↓ in H2O afloop/kwatenêreopvangsgebied is waarskynlik teen 2015 en 2060 in W-SA.

  16. Van Jaarsveld & Chown (2000) • Biodiversiteitsimpakte • SA – 7 huidige biome kan↓40% • 2 x CO2kan →↓ Karoo biome • 44% van plante & • 80% van dierespesies →verandering→ • Verandering in gemeenskappe (strukture & funksies) • Bedreigingsvirmenslikegesondheid • Twee hoof parasitiesesiektes: • Malaria (verdubbeling) • Schizosomiasis (Weswaartseverspreiding) • HIV/Aids vervolg

  17. Van Jaarsveld & Chown (2000) OPSOMMING SA gaanwaarskynlikKlimaatsverandering in die volgendedekadesplaasvind en die uitwerking op biodiversiteitgaandramatieswees. Nietemin, daarmoetnogvelekwantitatiewenavorsinggedoen word aangesienbaieonbeantwoordevraeblybestaan.

  18. Jones & Thornton (2003) 4. Jones & Thornton (2003) • Hoof impakte van KV gaan op die armergemeenskappe in Afrika en Suid-Amerikawees. • ‘n Derde order Markov model is deurhulleontwikkel en getoetsvirmielies. • Die resultate het baieverskil en is afhanklik van die huidigeekonomieseomstandighede. • Alternatieweproduksiesistememoetgevind word, al is mielies: • Die hoofgewasvirbaieonder die broodlynlewe. • Hoogsdroogtebestand. • Se produksieaan die afdraende, veralwaar water beperk is.

  19. Jones & Thornton (2003)

  20. Jones & Thornton (2003) • Versagtings: • Meer beleidevirmarkontwikkeling • Virnuwe en huidigegewasse • en lewendehaweprodukte; • Teel van droogte-betandegewasse; • Gemodifiseerdeplaasbestuurspraktyke • En verbeterdeinfrastrukturevir • Buite-plaasbestuursgeleenthede.

  21. Gbetibouo & Hassan (2005) • Gbetibouo & Hassan (2005) Het ‘n Ricardian (empiriese) model (alhoewelhulledit “meet” noem) benaderinggebruikom die ekonomieseimpak van klimaatsverandering op hoof SA veldgewasse ( mielies, koring, sonneblomme, sorghum, sojabone en grondbone) tevoorspelResultate het aangeduedat: • Veranderinge in temperatuur ‘n groterinvloed as veranderinge in presipitasiegewys. • Ditbetekendattelingvirhitte-bestandheid, eerder as droogte-bestandheidbenodig word. • Besproeiing is ‘n effektieweaanpassingsmeganismevirdroogtetoestande. • Ta verhoging het nettoinkomstepositiefbeinvloed.

  22. Gbetibouo & Hassan (2005) - Tabel 3 Impak van veranderendetemperatuur op reenval op gewassenettoinkomste in persentasie (%) Table 3 Impak van nettoinkomste is gunstig in al die seisoeneindienaanpassing (bv. Besproeeing) toegepas word. Geenaanpassing het gelei tot negatieweinkomste %s. Die effekte is ookgroter met temperatuur in teenstelling met die van reenval.

  23. Gbetibouo & Hassan (2005) Fig. 1. Verspreidingseffekte met ‘n toename in temperatuur van 2 °C en 5% afname in reenvaloorSuidAfrikaanseprovinsies. Figuur1 wysgunstigeeffekte van klimaatsverandering is ondervind in VS, NK, Limpopo, NW & WC. (almal is koel en droog, behalwe Limpopo). Negatieweeffekte is deur OK, Gauteng, KZN, Mpumalanga (almal is warm en nat) ondervind.

  24. Gbetibouo & Hassan (2005) • Liggings en seisoene het gewasreaksie tot klimaatsveranderingbeinvloed. • Verhoging in Ta, was • + in somer, • maarnegatief in die wintermaande. • Nietemin, daarmoetnogheelwatnavorsing en analisegedoen word. • Defnitieweskuiwings in plaaspraktyke en patronesal in verskilledestrekevereis word, bv.

  25. Gbetibouo & Hassan (2005) • Verskuiwings in gewasalmanake, • groeiseisoene, • Verskillendegewasse en • Verdwyning van sekereveldgewassevanafsekerestreke. • Aanpassingmagvolgensverskillendeweëgeskied: • Bv. Opvoeding van boeret.o.v. kennis van klimaatsverandering • En deurmeereffektieweplaasbeplanning. • Gewasversekering en • Verbeterdemonitering en voorspelling van weersalookbehulpsaamwees.

  26. GEVOLGTREKKING • Hou by die feite. • Wetenskapbetekenkennis, nie ‘n (onbewysbare) teorienie. • Onsekeraanames. • ‘n Wetenskaplikefeitkanbewys word deur ‘n eksperimentwatwaarneembareresultatekantoon en danmoet die eksperimentookherhaalbaarwees. • Teorië→spekulasies→filosofie ‘n wetenskap • filosofie= ‘n geloof. • ‘n Geloof is ‘n godsdiens, en dusmoetonsversigtigweesom in die waarheidtebly en niemislei word nie, bv.

  27. GEVOLGTREKKING • Evolusie (makro-) is ‘n geloof, ‘n teoriewatniebewyskan word nie. • Evolusiemeen die mens het vanaf ape ge-evolueer, • Maar as dit so was, dan is die mensnie in God se beeldgeskapenie. • Verder, daarbestaangeenoorgangsvormsomtebewysdat die mensvanaf ape gekom het of selfsdtenige ANDER diervanafenigeanderdiergekom het nie (onthou, onsverwyshiernamakro, niemikro-evolusie of aanpassing). Dit is daarom ‘n teoriewatonbewysis en watslegs as ‘n geloof of godsdiensgeklassifiseer word. Dit is NIE wetenskapnie. • Ditneemmeergeloofomteglo in (makro-) Evolusionteorie as in die Skeppingsoosdit in die Bybelvoorkom. • Die Bybel is redelik en daar is baiebewysdaarinvir die wetenskap (bv. Argeologiesebewyse). • Die Bybelvertel die skepping is in sesdaevoltooi en dat ELKE diervolgenssy SOORT geskep is (nievanaf ‘n vorigedierge-evolueernie). • Onsmagmaarhierdieglo as ‘n feitomdatonsnoggeenoorgangsvormsvanafenigeeendierna ‘n ander toe of vanafenigedierna die mens , al teegekom het nie.

  28. GEVOLGTREKKING • Dus, as onswilweetwat is waar, moetonsna al die bewyse en feitekyk, en danbesluitwatonswilglo, maaronssalalmalsaamstem, ditmoet op die waarheidgebasseerwees.  WAT IS DIE WAARHEID? Truth is true, whether you believe it or not. Truth does not require belief in order to be true, But it deserves to be believed. (Doug Powell)  OOK: Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie(John 14:6)

More Related