1 / 19

Kruis na die opslaan ons oë waarheen ons

Sefapano ( Kruis ). Kruis na die opslaan ons oë waarheen ons op die berg ditapole mekopu poone dikgoho dipodi dipere dikgomo vir reën gaan bid

peri
Télécharger la présentation

Kruis na die opslaan ons oë waarheen ons

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Sefapano (Kruis) Kruis na die opslaan onsoë waarheenons op die berg ditapole mekopu poone dikgoho dipodi dipere dikgomo virreën gaan bid sing met ‘n stok agter die moruti werksklere mense in komberse vroue met kopdoeke stofbesaai deur die suurveld beweeg begin die stoet komhullebymekaar van Hlomisa aan die voet Die digter se vader is altyddiepgeraakdeur die woorde van Psalm 121: “Ekslaan my oë op na die berge: waarsal my hulpvandaankom? My hulp is van die Here . . .” Omdat die swart mense van die omgewinggereeldna die berg Hlomisa op syplaasgegaan het omvirreënte bid, het hyvirhulle ‘n grootkruis (sefapano) bo-op die berg opgerig.

  2. aan die voet van Hlomisa

  3. komhullebymekaar Die mensevergaderaan die voet van die berg omdaarvandaan die staptogte begin Eengesamentlikedoel: om God tevraviruitkoms

  4. begin die stoetbeweeg die ‘stoet’ (procession) verwyshierna die groepmensewat die berg begin uitklim hullesalbo-op die berg bid waarhullemoontliknaderaan God se teenwoordigheidsalvoel

  5. deur die suurveldstofbesaai • die grond is uitgedor van die droogte en die kwaliteitdaarvan is swak • plantesukkelom in die suurveldtegroei negatiewe konnotasie droog

  6. vroue met kopdoekekomberse die vroue is in tradisionele drag

  7. mense in werksklere Party mense is in hullewerksleregeklee: dalkvind die seremonietydenswerktyd op ‘n weeksdagplaas.

  8. agter die moruti met ‘n stok Die predikant lei die prosessie teen die steil berg uit; hygebruik ‘n langstokvirondersteuning Hullegaan bid vir die verbreking vd droogte, virhulgesaaides en ‘n goeieoesomkostevoorsien

  9. sing gaan bid vir reën Hulle sing gewyde, godsdienstigeliedereterwylhulle loop Slegsreënkanuitkoms bring vir die dorre land – die mense se helebestaan hang van die reënaf

  10. dikgomo(beeste) In volgorde van die belangrikste tot die onbelangrikstegaanhulle bid virreën, want alles is afhanklik (dependant) daarvan beeste word in die Sotho kultuurbeskou as ‘n staussimbool en ‘n simbool van rykdom

  11. dipere(perde)

  12. dipodi(bokke)

  13. dikgoho(hoenders)

  14. poone(mielies)

  15. mekopu(pampoene)

  16. ditapole(aartappels)

  17. op die berg waarheenonsonsoëopslaan die spreker-hullekykaltyd op na die kruis op berg Hlomisawanneerhulle bid

  18. Die Kruissimboliseer God en disslegs van God afwaardaargenade (reën) kankom Die kruisbo-op die berg simboliseerdus hoop en uitkomsviralmal op die plaas na die Kruis

  19. Eksmaakhierdiegedigstukkend, kwaggas!

More Related