1 / 17

Gregoriaans kan jou hart aanraak ! Lied: Salve Regina

Advent. Gregoriaans kan jou hart aanraak ! Lied: Salve Regina. O Wysheid wat voortkom uit die mond van die Allerhoogste; U deurdring alle dinge met mildheid en krag: Kom leer ons die weg van die waarheid. O Antifoon 17 Desember.

pippa
Télécharger la présentation

Gregoriaans kan jou hart aanraak ! Lied: Salve Regina

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Advent • Gregoriaans kan jou hart aanraak! • Lied: Salve Regina

  2. O Wysheidwat voortkom uit die mond van die Allerhoogste; U deurdring alle dinge met mildheid en krag:Kom leer ons die weg van die waarheid. O Antifoon 17 Desember

  3. O Adonaien Leidsman van Israel,U het aan Mosesin ’n braambos verskynen die Wet op Sinai aan hom gegee:Kom red ons met u uitgestrekte arm. O Antifoon 18 Desember

  4. O Stam van Isai,jy dien as bakenvir die nasies; konings word stilvoor jou enmense juig jou toe: Kom en bevryons onmiddellik. O Antifoon 19 Desember

  5. O Sleutel van Dawiden Septer van Israel,wat U ontsluit kan nooitdeur iemand andersgesluit word nie;wat U sluit kan geeneen weer oopmaak nie:Kom en bevry die gevangenes;red diegene wat in doodskaduwee enduisternis verkeer. O Antifoon 20 Desember

  6. O Daeraad,Glans van die Ewige Lig en Son van Geregtigheid:Kom en verlig diegene wat in donkerte lewe, dié wat in doodskaduwee dwaal. O Antifoon 21 Desember

  7. O Langverwagte Koning van die nasies, U is die Hoeksteen wat alles één maak: Kom nou en red die mens wat U uit die aarde gevorm het. O Antifoon 22 Desember

  8. O Godmet ons,Gids, Behoeder,kom en bewaar ons vir altyd,Heer onse God. O Antifoon 23 Desember

  9. Gebed tot die Moeder van God Skone, reine begenadigde Maagd; sondeloos, onbevlek en bowenal heilige Moeder van so 'n vername Seun, Heer van almal en alles.

  10. Ons wat sondaars is, vasgeval in die lewe, wend ons tot u. Geseënde Moeder van die Goddelike mens Jesus, ons almal buigons voor u neer.

  11. Ons bid u, ons roep tot u: help ons,heilige Maagd, maak ons vry van ons drang tot die kwaad, van sy wurggreep.

  12. Neem ons by die hand waar ons voor die dood te staan kom.

  13. Verdedig met u versoenende woorde ons leweas reg moet geskied,en behoed ons teen die vure van die hel.

  14. Onse liewe Vrou, u wat begrip hetvir ons lewe,laat ons deel in die glorie van u Seun.

  15. U is ons enigste hoop, ons veilige vesting by God, aan u kom toeeer en glorie en majesteit en heerlikheid, sonder end. Amen Gebasseer op ‘n teks van Efrem (306-373), digter van Edessa, Syrië.

  16. Geseënde Kersfees

More Related