1 / 34

Sagaria 6:9-15

Sagaria 6:9-15 . Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Sag 6:15. Die kerk is ’n beweging – nie ’n organisasie nie. A Crash of Rhino’s. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in.

quade
Télécharger la présentation

Sagaria 6:9-15

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Sagaria 6:9-15

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. Sag 6:15

  4. Die kerk is ’nbeweging – nie ’n organisasie nie

  5. A Crash of Rhino’s

  6. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  7. God skep ’noomblik van verandering

  8. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  9. Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  10. Wat hou mense weg van ons (van die gemeente, van eredienste)?

  11. Die orkes en die Beroemde Dirigent

  12. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  13. “Not what you get, but what you give.” Wheeling Gaunt

  14. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  15. ’nKroon is vir ’nkoning bedoel

  16. Shimbakuka – die dorpie wat volgens die Bybel leef

  17. “Dít is wat kan gebeur met ’n Bybel en ’n paar mense wat soos Jesus wil leef.”

  18. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  19. Flam 98 Stuur ons deur U Gees Gee vir ons U Gees laat ons U getuies wees. Hier in hierdie wêreld wat honger na U, Heer.

  20. Flam 98 Stuur ons deur U Gees Leer ons om te gee, soos wat U omgee - nie net vir ons, Maar vir die wêreld, Heer.

  21. Flam 98 Stuur ons deur U Gees Wys ons waar is die behoefte, leer ons om dit raak te sien. Dit waarvoor U Seun gestuur is - vir die wêreld wat doodgaan sonder U.

  22. Flam 98 Stuur ons deur U Gees Sal U vir ons kom wys wat U doel is met die kruis? met al die pyn en lyding wat U Seun moes verduur?

  23. Flam 98 Stuur ons deur U Gees U het by ons kom woon, U liefde hier kom toon, deur mens te word in hierdie wêreld, Heer.

  24. Flam 98 Stuur ons deur U Gees Wys ons waar is die behoefte, leer ons om dit raak te sien. Dit waarvoor U Seun gestuur is - vir die wêreld wat doodgaan sonder U.

  25. Flam 98 Stuur ons deur U Gees Wat kan ek bydra, wat kan ek bring? Wat het U vir my gegee, dat die wêreld weer sal sing?

  26. Flam 98 Stuur ons deur U Gees Wys ons waar is die behoefte, leer ons om dit raak te sien. Dit waarvoor U Seun gestuur is - vir die wêreld wat doodgaan sonder U.

  27. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  28. Gee wat jy het, maar gee veral jouself

  29. “Die before you die, you will have no chance thereafter”. CS Lewis

  30. “Wanneer ’nmens sterf dra hy in sy hande net dit wat hy weggegee het.” Jean-Jacques Rousseau

  31. “He is no fool who gives what he cannot keep, to gain what he cannot lose.” Jim Elliot

  32. "Ek wou graag sê dat ek meer uitgekry het as wat ek ingesit het, maar ek dink nie dit sou sulke gepaste woorde vir ‘n kerkkassier wees nie.”

  33. God praat – Leef Luisterryk • Eerste gedrukte media vir die Seisoen van Luister. • Pakket met 10 boekies vir kleingroepe met 1 begeleiersgids – R49.95 • Bestel by Bybel-Media • 0860 26 33 42

More Related