1 / 45

Openbaring 1:4-8

Openbaring 1:4-8. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. a en t. a m t. Here van die Heiliges, U wat was en U wat is, Ek sal sing, ek sal sing U liefde sal vir ewig staan, u liefde sal ook my kom haal ek sal sing, ek sal sing.

radley
Télécharger la présentation

Openbaring 1:4-8

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Openbaring 1:4-8

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. aen t a m t

  4. Here van die Heiliges, U wat was en U wat is,Ek sal sing, ek sal singU liefde sal vir ewig staan, u liefde sal ook my kom haalek sal sing, ek sal sing

  5. Die Gees en die Bruid roep uit,ons wag, ons smagons verlang na U Heer, na U Heer

  6. Kom, Jesus, kom vir u bruidvir hierdie mens wat voor u staanKom, Heil'ge Gees, en reinig onsvir die bruilof van die LamJesus kom, Jesus kom, Jesus kom tog gou! Kom!

  7. Here van die ewigheid, oorwinnaar van die laaste stryd Ek sal sing, ek sal singU liefde sal vir ewig bly, die dag sal kom, die nag verdwynEk sal sing, Ek sal sing

  8. Die Gees en die Bruid roep uit, ons wag, ons smagons verlang na U Heer, na U Heer

  9. Kom, Jesus, kom vir u bruidvir hierdie mens wat voor u staanKom, Heil'ge Gees, en reinig onsvir die bruilof van die LamJesus kom, Jesus kom, Jesus kom tog gou! Kom!

  10. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  11. Die agtergrond en doel van Openbaring

  12. A

  13. Z

  14. A Z

  15. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  16. ’nGeskrif sonder gelyke

  17. Openbaring is nie wetenskapfiksie nie!

  18. Die Drie-eenheid in Openbaring

  19. Genade en vrede vir julle…

  20. Die Alfa en die Omega… die Een wat was en wat is en wat kom… die Almagtige…

  21. Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  22. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  23. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  24. 1) Uit liefde vir ons het Hy…

  25. 2) …ons deur Sy bloed van sondes verlos…

  26. 3) …ons Sy koninkryk gemaak…

  27. Onder nuwe bestuur

  28. 4) …Priesters vir God die Vader…

  29. God is nie die vyand van my vyande nie. God is nie eens die vyand van Sy vyande nie

  30. “Elke keer as ek in ’nsoldaat van die ander weermag se oë gekyk het, het ek geen vyand raakgesien nie, net nog ’nmedemensvan my wat na die beeld van God gemaak is.”

  31. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  32. ’nGebed van St. Patrick Christus met my, Christus voor my, Christus agter my, Christus in my, Christus onder my, Christus bo my, Christus regs van my, Christus links van my, Christus waar ek lê, Christus waar ek sit, Christus waar ek opstaan,

  33. Christus in die hart van elke mens wat aan my dink, Christus op die tong van elke mens wat oor my praat, Christus in elke oog wat my sien, Christus in elke oor wat my hoor. Christus wat my vandag beskerm teen alle gevaar wat oor my pad kom, sodat ek die lewe in sy oorvloed mag beleef. Amen.

  34. Ek is • die Een wat was • die Een wat is • die Een wat kom

  35. Let God be God ... in you. Let God be God ... in your church. Let God be God ... in your neighborhood. Let God be God ... in your job. Let God be God ... in your family. Let God be God ... in your world.

  36. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  37. Leef soos mense wat weet Jesus kom terug!

  38. Think yourself empty Read yourself full Write yourself clear Pray yourself keen Then enter the world And let yourself go!

More Related