1 / 6

Onderwyser

Onderwyser. Antjie Krog. Onderwyser = Stad Uitgebreide Vergelyking (extended simile). Liefde vir die vak Passie en sterkte. Jy staan voor ons in die klas By jou tafel , by jou moedertaal By jou boeke , jou hoedjie en jou tas Jy staan voor ons soos ‘n klein Jerigo

reba
Télécharger la présentation

Onderwyser

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Onderwyser AntjieKrog

  2. Onderwyser = StadUitgebreideVergelyking (extended simile)

  3. Liefdevir die vak Passie en sterkte Jystaanvoorons in die klas By joutafel, by joumoedertaal By jouboeke, jouhoedjie en joutas Jystaanvooronssoos ‘n kleinJerigo En al het jymureomjougebou Drajytande van silwer en goud En al het jywagters in al joutorings Bly daar ‘n Ragab in jou Wysdisrespek Vergelyking Letterlik: Silwer en gouestopsels, Figuurlik: Wysheid en kennis. Dit is soos ‘n skat. Hybeskermhomself Daar is ietsgoed in hom. Ragab het die spioenegehelp. Die onderwyser help syleerders.

  4. Tog blyjysterk, Al trek onselke dag ómjou Met die ark van die jeug op onsskouers, Met trompette van ligsinnigheidvooronsmonde Leerdersomsingel die onderwyserelke dag METAFOOR:ARK VAN DIE JEUG & TROMPETTE VAN LIGSINNIGHEID. Ark van die jeug: jonkheid en onvolwassenheid van leerders. Trompette van ligsinnigheid: ligsinnigheid en oppervlakkigheid (superficiality) van leerders. Leerdersmaakookbaiekeergeraas of skreeuit in die klas

  5. Die onderwyser gee in of stortineen. Ditraakteveelvirhom. Tog blyjywerk, Al krummeljoumure op die sewende dag Al valjyvooroor op die aarde Jysalnieklaoorjou lot (fait) Want Malherbe is jou here Totiusjou god Malherbe en Totius is digtersvan die dertigers. Hulleskryfwerk en die onderwyser se moedertaal is syinspirasie en krag. Hulle is soosafgode (idols) vir die onderwyser. Spasie = Beklemtoning

More Related