1 / 14

EVOLUSIE

EVOLUSIE. Geskiedenis van die ontwikkeling van vroe ë teorieë oor evolusie. Vier persone het veral ‘n rol gespeel in die ontwikkeling van vroe ë evolusie-teorie ë, naamlik, Erasmus Darwin (1731-1802 Oupa van Charles) se idees: Alle lewe ontwikkel van eenvoudige vorme

Télécharger la présentation

EVOLUSIE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. EVOLUSIE

  2. Geskiedenis van die ontwikkeling van vroeë teorieë oor evolusie Vier persone het veral ‘n rol gespeel in die ontwikkeling van vroeë evolusie-teorieë, naamlik, • Erasmus Darwin (1731-1802 Oupa van Charles) se idees: • Alle lewe ontwikkel van eenvoudige vorme • Daar is ooreenkomstes tussen verskillende organismes • Kunsmatige seleksie en metamorfose illustreer hoe veranderinge moontlik plaasgevind het

  3. Geskiedenis: Lamarck • Jean Baptiste de Lamarck (1744–1829) Sy twee idees: • Gebruik en onbruik • Veranderinge in die omgewing skep nuwe behoefteswat veroorsaak dat organismes hul bestaande organe modifiseer om aan die behoefte te voldoen. Herhaalde gebruik van die orgaan sal veroorsaak dat dit vergroot en meer doeltreffend word. Onbruik van ‘n orgaan sal veroorsaak dat dit degenereer.

  4. Lamarck • Oorerwing van kenmerke wat gedurende die organisme se leeftyd gemodifiseer is • Die modifisering wat die organisme gedurende sy leeftyd ondergaan het, kan aan die nageslag oorgedra word.

  5. Lamarck: Voorbeelde Voorbeelde van die toepassing van Lamarck se idees (bv. Langnek van kameelperde of the ledemate van slange)

  6. Onbruik Ledemate van slange verdwyn/disentegreer omdat hulle nie gebruik word tydens hul glybewegings nie. Hul liggame raak dun en lang sodat hulle deur smal openinge kan ‘kruip’.

  7. Pikkewyne het nie meer vlerke nie, maar vinne, omdat hulle dit nie meer gebruik het nie en eerder geswem het. Eende moes so beur om te swem dat hulle tone later groter en groter velflappe gekry het.

  8. VERSKILLE

  9. Lamarck: Verwerping Redes vir die verwerping van Lamarck se idees: • Oorerwing van verworwe kenmerke (fenotipiese kenmerke) kan nie plaas vind nie • Omgewingsfaktore alleen kan nie evolusie veroorsaak nie/dryf nie • Geen genetiese basis nie - genotipes van organismes verander nie

  10. Geskiedenis: Charles Darwin 3 Charles Darwin (1809-1882) Teorie van evolusie deur natuurlike seleksie onder die volgende opskrifte: • Darwin se seevaart van 5-jaar rondom die wêreld in die HMS Beagle, versamel voorbeelde en maak aantekeninge van sy waarnemings omtrent plante, diere en die geografie van die lande besoek • Die historiese ontwikkeling. In 1858 was hy bewus van Wallace se werk. Huiwerig om sy idees te publiseer. Bang dat mense sal dink dat hy Wallace se idees ‘gesteel’ het. • Darwin se artikel, word saam met dié van Wallace tydens die “Linnaean Society” op 1 July 1858 aangebied • Publikasie van “On the Origin of the Species” in 1859

  11. Geskiedenis: Charles Darwin Die waarnemings waarop Darwin sy teorie gebaseer het: • Organismes van ‘n spesie produseer ‘n groot aantal nakomelinge • Die nakomelinge vertoon groot mate van variasies • Van die groot hoeveelheid nakomelinge oorleef slegs enkeles • Kenmerke word van ouers wat oorleef na nakomelinge oorgedra

  12. Geskiedenis: Wallace 4 Alfred Wallace (1823-1913) Wallace en Charles Darwin het afsonderlik natuurlike seleksie as as ‘n verduideliking vir evolusie beskryf.

  13. Evolusie “voorouers met modifisering” • Evolusie beteken dat alle huidige vorme van lewe … • het ontstaan van, en is verwant aan die wat in die verlede geleef het, en • mag verskillend lyk omdat hulle van een generasie na die volgende gemodifiseer is oor baie jare

More Related