1 / 8

ALTERNATIEWE PERSPEKTIEF TOT KLIMAATSVERANDERING

ALTERNATIEWE PERSPEKTIEF TOT KLIMAATSVERANDERING . L. De Wet. INLEIDING. Opsomming van wat ons tot dusver geleer het: Klimaatsverandering Verandering / verskuiwing in die langtermyn gemiddelde. Daar is geen bewyse van so ‘n verskuiwing .

romeo
Télécharger la présentation

ALTERNATIEWE PERSPEKTIEF TOT KLIMAATSVERANDERING

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. ALTERNATIEWE PERSPEKTIEF TOT KLIMAATSVERANDERING L. De Wet

  2. INLEIDING • Opsomming van watons tot dusvergeleer het: • Klimaatsverandering • Verandering/verskuiwing in die langtermyngemiddelde • Daar is geenbewyse van so ‘n verskuiwing. • Afmetings van die sonvlekdata (1700-2006) en riviervloeitoon ‘n droëperiode van 11 jaar lank gevolgdeur ‘n natperiode van 11 jaar lank (Tyson, 1987 en Alexander, 2008).

  3. INLEIDING • Vanaf die (sikliese) data kanons ‘n droëperiodevanaf 2009-2016 voorspel. • Klimaat is veranderlik en sluit in uiterstes, maargevolge van klimaatsverandering is niehoofsaaklikantropogeniesnie. Natuurlikeveranderlikheidspeel ‘n baiebelangrikerol. • Die “nie-skeptiese” sektor of “nie-twyfelaars” is van meningdatglobaleverwarmingsalvoortgaan en dat die Ta nootweersaldaalnie, maardaar is baieanderwetenskaplikes en “twyfelaars” watmeendaarvind ‘n globaleverkoelingplaas.

  4. INLEIDING • Die twyfelaars het al bewysdatstralingglobaleoppervlaktemperatuurbeinvloed (niekweekhuisgasvrystellingsnie). • Voorstelling: Kykna die FEITE, gebruik u logika en besluitdan op watterkant van die saak u gaankies.

  5. Plaaslikontwikkeldeklimaatsmodelbewysbaar (Alexander, 2007)

  6. Plaaslikontwikkeldeklimaatsmodelbewysbaar (Alexander, 2007) • Resultatevanaf Alexander verwysing: • Figuur 1 – Model is gebasseer op 21-jarige periodisiteit in die data. • Daar is ‘n toename in reënvalrelatief tot die gemiddelde. (2006-2009). • Publikasiesdeurklimaatsveranderingwetenskaplikeshouegtervoldaar is ‘n afname in reënval in hierdiegebied. • Waargenome (maks. en min.) jaarliksereënval (Figuur 1) en waargenomeriviervloei (Figuur 2) gedurende die afgelopejare (8,9,10,11,12,13) is laer as die historieserekord (jare 1,2,4,6). • KlimaatsveranderingliteratuurmeenGlobaleverwarmingsal lei tot toenames in droogtes en vloede – maarhierdieverskynsel het tot nou toe nogniegebeurnie.

  7. Plaaslikontwikkeldeklimaatsmodelbewysbaar (Alexander, 2007) • Figuur 2 – Die gemiddeldewaardes van die voorspellingvir die volgendetienjaar (2008 – 2017 of jare 14 – 23) is almal (behalwe 2007/2008) minder as die langtermyngemiddeldeafloop (MAR). • ------------------------------------------

  8. KLIMAATSVERANDERING NOTAS • SIEN ANDER NOTAS (2-KV notas 2009.doc) & verwys. op I-learn.

More Related